Dit sal seker menige lid van die publiek opgeval het hoe dramaties die wêreld besig is om te verander. En hierdie verandering voorspel nie veel goeds vir die mensdom nie. Ons leef deesdae in die wêreld van skadu’s, van morele verval, van sedeprekers wat geen agting vir waarheid het nie, en moordenaars, verkragters en skurke
Tim, Arrie en die Trump-offensief
As ons die media dophou van die afgelope paar dae, sien ons dat dit nie net Tim du Plessis is met sy skimprede oor die vermoorde Amerikaanse oorlogsveteraan Ashli Babbitt in die Capitolgebou in Washington nie. Ek ontdek toevallig hierdie artikel in die Vrye Weekblad wat deur korrespondent Arrie Rossouw geskryf is in die nasleep
Elma Potgieter: Ekskuus, vryheid van spraak?
Vryheid van spraak is `n mite. Waarom? Ek weet nie. Wat ek wel weet. Daar bestaan `n stille verstandhouding1 onder “ingeligtes” dat alle uitsprake sal voldoen aan die ongeskrewe reëls van die aanvaarde algemene politiek-sosiale tendens van die tyd. At any given moment, there is a sort of all pervading orthodoxy, a general tacit agreement
Suidpunt: Afrikaanse wetenskapsfiksie (onderhoud met Machiel Viljoen)
Welkom in die toekoms! Meneer Machiel Viljoen is die webmeester van Afrifiksie.com, ‘n webwerf, ook ‘n kuierwerf, wat hul beywer vir die uitbou van die Afrikaanse wetenskapsfiksie en fantasie. Ek het in 2020 aan hom ‘n paar vrae gestuur, en op Nuwejaarsdag sy vrae terug ontvang. Sommer slaggereed om 2021 op die regte manier aan
Lees verder: Suidpunt: Afrikaanse wetenskapsfiksie (onderhoud met Machiel Viljoen)
Leon Lemmer: ‘n ‘Slokkie’ met NP van Wyk Louw
Die volgende boek is onlangs gepubliseer, Vuur in sy vingers: Die verreikende invloed van NP van Wyk Louw (Hermanus: Hemel & See Boeke, 2020, 288p, R250), met Ampie Muller en Beverley Roos-Muller as bydraende redakteurs. Beverley was 22 jaar lank (p 14) Ampie se derde vrou, nadat hy die vorige twee aan die dood afgestaan
Karel Combrinck: Ontwaak jy wat slaap
Ons Westerse beskawing is oor die eeue aan talle bedreigings blootgestel. Bedreigings van buite, maar dan veral, die ergste van almal: die bedreigings van binne. En as ons sê bedreigings van binne, dan bedoel ons daarmee die verskynsel dat mense hulle wil tot voortbestaan, verloor. Die beste voorbeeld hiervan uit die geskiedenis was die verval
Sydney Gregan: Word jy nog begeester deur 16 Desember?
Op 16 Desember sal die Afrikanervolk weer die Gelofte herdenk. Dit wil somtyds voorkom of baie volksgenote die dag herdenk asof hulle blomme op ‘n geliefde se graf gaan plaas. Of dalk om hulle gewete te sus. Want wat na die 16de gebeur, vertel wat talle Afrikaners betref, ‘n verhaal van traak-my-nie-agtigheid en argeloosheid oor
Lees verder: Sydney Gregan: Word jy nog begeester deur 16 Desember?
Leon Lemmer: The New York Times se proslawe- en proswart-projek (Deel 2)
Ek het reeds ‘n algemene karakterisering van The New York Times (hierna die Times) se 1619-projek verskaf, asook Phillip Magness se kommentaar daarop (Praag 5.12.2020). Hierdie rubriek handel oor Peter W Wood (gebore in 1953) se beter en veel meer omvattende boek oor dieselfde onderwerp: 1620: A critical response to the 1619 Project (New York:
Lees verder: Leon Lemmer: The New York Times se proslawe- en proswart-projek (Deel 2)
Sydney Gregan: Die aanslag op volkere se soewereiniteit
Die Europese Unie probeer nou sy begroting van 1,8 triljoen euro goedkeur, maar met die politieke slenter daarin opgesluit dat lidstate ‘n minimum aantal vlugtelinge moet aanvaar. Net Pole en Hongarye weier om daardie voorwaarde te aanvaar en word nou boonop gedreig dat hulle nie die “rule of law” in hulle onderskeie lande handhaaf as
Lees verder: Sydney Gregan: Die aanslag op volkere se soewereiniteit
Leon Lemmer: The New York Times se proslawe- en proswart-projek (Deel 1)
Watter historiese jaartalle is vir Afrikaners van belang? Ek sou sê onder meer: 1652 (die aankoms van Jan van Riebeeck en sy geselskap in Tafelbaai, dus ons volksplanting), 1838 (die Groot Trek en die Slag van Bloedrivier), 1881 (die Slag van Majuba), 1925 (die erkenning van Afrikaans as amptelike taal), 1948 (die bewindsaanvaarding van ‘n
Lees verder: Leon Lemmer: The New York Times se proslawe- en proswart-projek (Deel 1)