Die ANC verloor steun by die stembus, maar behou steeds sy greep op munisipale mag. Is die DA-kieser werklik ’n deelnemer aan die demokratiese proses, of bloot ’n figurant in ’n politieke opvoering waarvan die uitslag deur ander bepaal word?
Lees verder: Die DA-kieser as figurant in ’n ANC-travestie van demokrasie
