Karel Combrinck: Brandoffer nommer 3

Ons is byna aan die einde van die jaar 2017, d.w.s pas ‘n eeu na die beëindiging van een van die mees afskuwekkende menseslagtings in die geskiedenis. Pas ‘n honderd jaar gelede het die mees beskaafde en ontwikkelde volke op aarde mekaar uitgemoor en uitgeroei met alles waartoe hulle hoogs ontwikkelde tegnologiese en nywerheidsvaardighede in

Lees verder: Karel Combrinck: Brandoffer nommer 3

Leon Lemmer: Wannie Carstens se Storie van Afrikaans

Deel 1 van Die storie van Afrikaans (Pretoria: Protea Boekhuis, 2017, 639p, R450) deur WAM Carstens en EH Raidt is op 14 November gepubliseer. Dit word aangebied as ‘n biografie van ‘n taal. Deel 1 se newetitel is: Uit Europa en van Afrika. Die tweede boekdeel, wat na verwagting volgende jaar gepubliseer sal word, handel

Lees verder: Leon Lemmer: Wannie Carstens se Storie van Afrikaans

Bob bedank nadat hy sy land totaal vernietig het

Zimbabwiese president Robert Mugabe het bedank. Die Afrika-bevrydingsheld en een van die wêreld se mees berugte diktators het Dinsdag as president uitgetree, ‘n week nadat die weermag en sy voormalige politieke bondgenote teen hom gedraai het. Die spreker van die parlement, Jacob Mudenda, het ‘n brief in Mugabe se afwesigheid gelees waarin hy verklaar het

Lees verder: Bob bedank nadat hy sy land totaal vernietig het

Wat kom ná Bob in Zim?

‘n Zimbabwiese regerende party-amptenaar het aan The Associated Press gesê dat die onlangse afgedankte vise-president, Emmerson Mnangagwa, binne 48 uur na president Robert Mugabe as die land se leier sal oorneem. Lovemore Matuke sê Mnangagwa, wat die land uit gevlug het ná sy afdanking, “is nie ver van hier af nie”. Die amptenaar het met

Lees verder: Wat kom ná Bob in Zim?

Baltimore: Byna geen studente wat wiskunde kan baasraak nie

In baie skole in die swart Amerikaanse stad Baltimore is geen studente vaardig in wiskunde nie. Swart studente het kennelik probleme met wiskunde in Baltimore City Schools. Projek Baltimore het in 2017 toetsdata ontleed en gevind een derde van die hoërskole het nul studente wat wiskunde slaag. Hierdie herfs is ‘n hartseer waarheid weereens onthul:

Lees verder: Baltimore: Byna geen studente wat wiskunde kan baasraak nie

Malema bepleit weereens grondgryp by blankes, dog ‘nie uit wraak’

Julius Malema het oor die naweek weereens sy onlangse oproepe tot grondgryp deur swartes herhaal toe hy by Sun City gesê het: “Daar is niks spesiaals aangaande blankes dat hulle meer grond as swartes moet besit nie. Hulle moet grond gelykop met ons besit.” Die geleentheid was die jaarvergadering van die Prokureursorde van die Noordelike

Lees verder: Malema bepleit weereens grondgryp by blankes, dog ‘nie uit wraak’

Dan Roodt: Skep ‘n nuwe Afrikaanse groeipunt aan die kus

Die probleem waarmee ons sit, is al oor en oor ontleed. Wat is die oplossing? “Wat is julle plan?” het die Nederlanders, Vlaminge en Duitsers vir my onlangs in Europa gevra. Daar is mos die grappie van ‘n Boer maak ‘n plan, ‘n Indiër hét ‘n plan en ‘n swarte stéél een. Dis op ‘n

Lees verder: Dan Roodt: Skep ‘n nuwe Afrikaanse groeipunt aan die kus

Leon Lemmer: Ronnie Kasrils oor Jacob Zuma

Jacques Pauw se boek, The president’s keepers (Praag 11 November), het opslae gemaak. Vandeesmaand het Adriaan Basson en Pieter du Toit se boek, Enemy of the people, ook verskyn (nadat Basson in 2012 Zuma exposed gepubliseer het), asook Ronnie Kasrils (gebore in 1938) se A simple man: Kasrils and the Zuma enigma (Auckland Park: Jacana,

Lees verder: Leon Lemmer: Ronnie Kasrils oor Jacob Zuma

Gustav Venter: Die derde bestaanskrisis en die volk

Alle volke is bestem om te verdwyn, sommige gouer as ander. Dit kan wees dat die Afrikaner een van die volgende volke is om in die vergetelheid weg te val, en as dit die geval is, sal dit wees weens ʼn gebrek aan belangstelling. “Alle mense moet sterf,” is die sombere slagreël van die treffer-TV-reeks

Lees verder: Gustav Venter: Die derde bestaanskrisis en die volk

Europese LP eis dat SA plaasmoorde bo-aan die sakelys geplaas word

Janice Atkinson, ‘n onafhanklike Lid van die Europese Parlement vir die Suid-Oostelike streek van Engeland, asook ‘n vorige lid van die UK Independence Party (UKIP), het ‘n parlementêre stemming aangevra waarin plaasmoorde in Suid-Afrika veroordeel word. Haar mosie teen plaasmoorde is egter deur ‘n meerderheid verwerp. Sy het gesê die situasie in Suid-Afrika bly uiters

Lees verder: Europese LP eis dat SA plaasmoorde bo-aan die sakelys geplaas word