Annatjie Myburgh se vermeende kaper voor

Die vermeende swart aanvaller wat verbind word met die moord op die sakevrou Annatjie Myburgh, verskyn vandag in die landdroshof op Witrivier in Mpumalanga. ‘n Polisiewoordvoerder sê die verdagte sal aangekla word van kaping en ontvoering. Haar lyk is in ‘n veld in die Numbi-area, onderweg na die wildtuin se Numbi-hek, gekry. Verdere klagtes sal

Lees verder: Annatjie Myburgh se vermeende kaper voor

Trump en die binnekring

Die miljardêr eiendomsagent en sakeman Donald Trump het tot dusver goeie oorwinnings behaal. Hy lyk die mees geliefde kandidaat te wees vir die Withuis die komende vier jaar, en sy populariteit word verder versterk deurdat sy teenstaanders bedreig voel deur sy sukses. Inderdaad word daar neerhalend gepraat van die “verouderde wit patriargie”- die nommer een

Lees verder: Trump en die binnekring

Leon Lemmer: Die euwel van inklusiwiteit

In die aanloop tot “ons jong demokrasie”, asook sedertdien, word idees/begrippe in terminologie uitgedruk wat die hele tyd aan ons opgedring word. Aan die een kant word daar verwys na “diversiteit” en “multikulturaliteit”, soos gesimboliseer in die reënboog, wat uit duidelik onderskeibare kleure bestaan. Hieruit blyk dat daar die gesonde besef is dat mense ooglopend

Lees verder: Leon Lemmer: Die euwel van inklusiwiteit

Annatjie Myburgh se lyk gevind

Die soektog na Annatjie Myburgh, die Laeveldse vrou wat ‘n week gelede verdwyn het, het vanoggend vroeg geëindig toe haar lyk gevind is. Volgens ‘n inskrywing op die Facebook-groep Bid vir Annatjie Myburgh deur kaptein Pieter Smit, “is Annatjie se liggaam ontdek”. Sy volledige boodskap lui: “Môre almal. Dis met leedwese en hartseer dat ek

Lees verder: Annatjie Myburgh se lyk gevind

Soektog na vermiste vrou afgeskaal

Die soektog na die vermiste Annetjie Myburgh van die Elanzeni-distrik naby Barberton is afgeskaal. Myburgh is Woensdag as vermis aangegee nadat sy nie by die werk opgedaag het nie. Daar was in die afgelope sewe weke twee inbrake en vier pogings tot inbrake by haar huis. Myburgh werk by ‘n prokureursfirma in Witrivier. Nadat sy

Lees verder: Soektog na vermiste vrou afgeskaal

ISIS teruggedryf in Libië

Magte wat met Libië se eenheidsregering geallieer is, het Woensdag gesê hulle het ‘n teenaanval deur die Islamitiese Staat (ISIS) in die jihadiste se vesting, Sirte afgeweer. ISIS het Dinsdag wes van die stad posisies van vegters lojaal aan Libië se regering, met tenks, mortiere en sluip­skutter-geweervuur aangeval wat die steun van die Verenigde Nasies

Lees verder: ISIS teruggedryf in Libië

Hector Pitso: The World wou in 1976 ‘n burgeroorlog ontketen

Die swart fotograaf van The World, Sam Nzima wat die foto van ‘n sterwende Hector Pitso, ook bekend as Pieterson, geneem het op 16 Junie 1976, het op dieselfde dag foto’s geneem van hoe die swart skare ‘n polisieman doodmartel maar die Angelsaksiese media het nie daarin belanggestel nie. In die nuuskantoor van The World

Lees verder: Hector Pitso: The World wou in 1976 ‘n burgeroorlog ontketen

Britse media probeer moord op Jo Cox aan Suid-Afrika en ‘wit heerssug’ verbind

Die moord helder oordag op straat op die Arbeiderpolitikus, Jo Cox, het die hele Brittanje geskok en veroorsaak dat referendumveldtogte rondom die Brexit-referendum vandag vir die tweede dag opgeskort is. Intussen poog van die meer liberale tot linkse Britse koerante soos die Independent om die verdagte moordenaar, Thomas Mair, 52, met Suid-Afrika en sogenaamde “wit

Lees verder: Britse media probeer moord op Jo Cox aan Suid-Afrika en ‘wit heerssug’ verbind

Swart TV-persoonlikheid se seun voor vir haar moord

Moordbeskuldigde, Mark Warona Zinde, sal na verwagting vandag in die Brits-streekhof in verband met die moord op sy ma, TV-persoonlikheid Hope Zinde verskyn. Zinde is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy ma in Pecanwood, Hartebeespoort. ‘n Groot hoeveelheid dwelms en ‘n 10kg gewig vol bloed is in hul huis gevind op

Lees verder: Swart TV-persoonlikheid se seun voor vir haar moord

Karel Combrinck: ‘n Babelse verwarring

Die mens leef nou maar eenmaal volgens idees. So weet ons seker almal, of vermoed minstens, dat die rasbeheptheid van ons tyd ook sy oorsprong en voedingsbron in ‘n idee het. Daar is talle oorwegings wat by hierdie verskynsel ‘n rol speel, soos die begeerte om in die mode of politiek korrek of fatsoenlik te

Lees verder: Karel Combrinck: ‘n Babelse verwarring