Die mens leef nou maar eenmaal volgens idees. So weet ons seker almal, of vermoed minstens, dat die rasbeheptheid van ons tyd ook sy oorsprong en voedingsbron in ‘n idee het. Daar is talle oorwegings wat by hierdie verskynsel ‘n rol speel, soos die begeerte om in die mode of politiek korrek of fatsoenlik te
Thys Human: Soweto-jeugdag – die ware oorsprong
Op hierdie 40ste herdenking van die Soweto-opstand, is dit gepas en nodig dat die werklike oorsaak van daardie opstande weer eens duidelik gestel word: Dit was nie die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal soos vandag steeds valslik beweer word nie. Dit was ‘n regstreekse gevolg van PW Botha se onwettige en uiteindelik mislukte aanval in
Lees verder: Thys Human: Soweto-jeugdag – die ware oorsprong
EFF-skaapsteler in Vrystaat gevang
‘n EFF-kandidaat vir die Bloemfonteinse stadsraad is gevang dat hy skape steel. Jacobus Nchefu, wat blykbaar ook as “pastoor” bekend is, asook vier medepligtiges, is deur die polisie aangekeer weens die besit van velle en koppe van gesteelde skape, volgens ‘n polisiewoordvoerder, Wendy Nkabi. Daar word vermoed dat die verdagtes die gesteelde skape in sy
Gemeenskapsprotes lei tot geweld sê nuwe verslag
Die Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel vir Maatskaplike Verandering by die Universiteit van Johannesburg het ‘n verslag bekendgestel oor betogings in Suid-Afrika. Die verslag is saamgestel mbv voorvalle wat deur die polisie aangeteken is. Dit sluit betogings in wat vreedsaam sowel as met geweld verloop het. Dit blyk uit die verslag dat die aantal protesoptogte wat per dag
Lees verder: Gemeenskapsprotes lei tot geweld sê nuwe verslag
China waarsku Obama oor Taiwan en Tibet
China het die VSA gewaarsku om by beloftes te bly om nie separatistiese aktiwiteite te steun nie, het Reuters berig. Dit kom op die vooraand van Taiwan se nuwe president se besoek aan Amerika en ‘n moontlike ontmoeting tussen die Dalai Lama en pres. Barack Obama. Die selfregerende demokratiese eiland, Taiwan, en die afgeleë bergagtige
Hongersnood dreig om die Tsjadmeer
Die Dalori-kamp naby Maiduguri in die noordooste van Nigerië is opgerig vir mense wat deur Boko Haram haweloos gelaat is. Die prys van ‘n koppie rys het al byna verdubbel en etniese geweld dreig in Nigerië waar inwoners kla dat hulle deur Fulani-groepe met AK-47’s bedreig word wat hele statte afbrand en mense verjaag. Minstens
Omgewinggroepe wil Russiese kernplan vir SA keer
Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe Omgewingsinstituut (Safcei), en die omgewingsgroep Earthlife Africa wil ‘n hofaansoek bring om te vra dat die samewerkingsooreenkoms oor kernkrag wat Suid-Afrika en Rusland in 2014 gesluit het, ongedaan gemaak word. Die regering het verlede week op die twee omgewingsgroepe se 700 bladsye gereageer wat in Oktober verlede jaar ingedien is om die
Lees verder: Omgewinggroepe wil Russiese kernplan vir SA keer
Honde-eienaars gewaarsku oor vergiftiging
Die polisie in die Vrystaat en die Dierebeskermingsvereniging (DBV) doen ‘n beroep op honde-eienaars om voorvalle aan te meld waarin honde deur booswigte vergiftig word om makliker toegang tot eiendomme te verkry. Dit kom nadat voorvalle van vergiftiging sedert die begin van die jaar in Welkom, Virginia en omliggende gebiede toenemend voorgekom het. Polisiewoordvoerder, Stephen
Obama wil Moslems se gevoelens spaar
Hoe President Obama reageer op geweld wat met Islam te make het, word duidelik bepaal deur ‘n spesifieke stel reëls. In sy jongste aanval op Donald Trump na die massaslagting deur ‘n ISIS-terroris in Orlando, Florida, het die Amerikaanse president weer erg kleigetrap. Trump het Obama se versuim om radikale Islamiste te kritiseer, ten sterkste
Niemand nog in hegtenis geneem na moord op haarkapper nie
Die polisie in die Vrystaat het nog niemand in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n haarkapper van Riebeeckstad in Welkom nie. Die liggaam van die 53-jarige André Gebhardt is ontdek op die vloer in sy huis. Hy het sy eie haarsalon vanuit sy woning bedryf. ‘n Polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng, sê alle leidrade
Lees verder: Niemand nog in hegtenis geneem na moord op haarkapper nie
