Britse media probeer moord op Jo Cox aan Suid-Afrika en ‘wit heerssug’ verbind

Die moord helder oordag op straat op die Arbeiderpolitikus, Jo Cox, het die hele Brittanje geskok en veroorsaak dat referendumveldtogte rondom die Brexit-referendum vandag vir die tweede dag opgeskort is. Intussen poog van die meer liberale tot linkse Britse koerante soos die Independent om die verdagte moordenaar, Thomas Mair, 52, met Suid-Afrika en sogenaamde “wit heerssug” te verbind. In vandag se uitgawe beweer die koerant dat “die polisie Mair se moontlike belangstelling in in verregse politiek en pro-apartheid-Suid-Afrika ondersoek”.

Hierdie “verbintenis” sou verband hou met Mair, ‘n Skot van geboorte, se intekening op ‘n nuusbrief van die Springbokklub, ‘n polities-kulturele groep in Brittanje wat ook soms lesings organiseer. Die “verregse” element wat deur die Independent in ‘n onlangs nuusbrief van die Springbokklub geïdentifiseer is, is die volgende reëls:

“Daar wag ‘n goue toekoms op Brittanje daarbuite as die land eers weer na sy tradisionele visie terugkeer van na die oop see te kyk en na sy etniese broers en susters in die Statebond rondom die aardbol. Die dae wat kom, sal ons inspireer!”

Nog ‘n bewering wat oor Mair gemaak word, is dat hy “Brittanje eerste!” (Britain first) sou geskree het tydens sy inhegtenisname deur die polisie, en terwyl die gewonde Jo Cox in ‘n ambulans gelaai is. “Britain First” is ook die naam van ‘n politieke party in Brittanje wat teen immigrasie gekant is en wil hê dat Moslems na hul lande van oorsprong moet terugkeer.

In haar eerste toespraak in die Britse Laerhuis het me. Cox daarna verwys dat haar kiesafdeling “deur diversiteit (veral Moslems) verryk is” en sy was ook ten gunste van meer immigrasie en die inneem van Siriese vlugtelinge in Brittanje.

Haar man, Brendan Cox, wat vir linkse organisasies wat deur George Soros befonds is, gewerk het, is by Save the Children van “onvanpaste gedrag teenoor vroue” beskuldig.

Thomas Mair, die beweerde moordenaar, is vir geestessiekte behandel en word deur bure en mense in wie se tuine hy gewerk het as “stil en ingetoë” beskryf. Benewens tuinmaak en die weer, het hy volgens kennisse oor niks anders gepraat nie en veral nie oor politiek nie. Op sy minste lyk dit dus vreemd dat hy daartoe sou oorgaan om die Arbeider-LP vir dié Yorkshire-kiesafdeling helder oordag op straat dood te skiet.

Dat “wit heerssug in Suid-Afrika verder die skuld moet kry, verhoog die indruk dat alles nie met die moord pluis is nie. Die Britse Arbeidersparty het destyds in die tagtigerjare openlik terreur in Suid-Afrika gesteun, asook geld en ander steun aan die ANC en Suid-Afrikaanse Kommunisteparty verleen. Die Miliband-broers, Ed en David, wat heel onlangs ‘n prominente rol in die party speel, se vader Ralph Miliband was ‘n boesemvriend van die Suid-Afrikaanse kommunis Joe Slovo en insgelyks ‘n oortuigde kommunis.

53 thoughts on “Britse media probeer moord op Jo Cox aan Suid-Afrika en ‘wit heerssug’ verbind”

  1. Die Britanje is darrem regtig nou besig met een kolosale advertensie
    veldtog om die die Britse monargie te verkoop. Wonder wat die motief is? Want regtig mense
    die Britte was nog nooit as akadmiese reuse beskou nie – en nie een van die
    monargie is gegradueerd nie.

    Dit is darrem nou regtig kontraproduktief om teen hulle eie
    advertensie in hier plaaslik – die Afrikaners oorsaak te maak – soos
    ek gesê het – nie veel tussen die ore nie.

    1. The British aristocracy are deeply interbred with Jews. Dianna Spencer’s mother Shand Kydd was Jewish. She was born Frances Ruth Burke Roche. Kate Middleton’s mother was nee Goldsmith. Diana was most likely not the daughter of the Earl Spencer but James Goldsmith who had a long term affair with Frances around the time that Diana was conceived. The Women’s weekly magazine New Idea Australia, created a furore in Britain when it published a story about Jemima Goldsmith and Diana being sisters. Jemima Goldsmith converted to Islam when she married retired Pakistani cricketer Imran Khan in 1995. Jemima is said to be the one who inspired Diana to pursue liaisons with Muslim men. Judaism is passed down in a matriarchal lineage. Prince William’s mother, Princess Diana, had a Jewish mother (Frances Ruth Burke Roche) and she likely had a Jewish father. That would make William Jewish. Kate Middleton, the next Queen of England, has a Jewish mother, making her Jewish too. The Torah forbids a Jewish man from marrying a Gentile woman. If he does, his children by that woman will not be Jewish. If William, marries Kate Middleton, it means their children will be Jews.

      Kate’s uncle, the true face of the breed: http://www.dailymail.co.uk/new…

          1. You have been exposed as a shameless person, making false statements with deliberate intent to deceive and worse still, you seem quite accustomed to lying. Dreadful man.

        1. Adriana ek dink nie dit is billik dat jy mense as “kwaadaardige
          anti – semitiese idiote” uitkryt omdat hulle mening van joue verskil nie, jy
          sal erens moet leer om as jy nie saamstem nie – net verby te gaan.
          As jy na Guest se kommentaar verwys sou ek sy feite weerspreek het.

  2. Sien die NW wan-Orde psigose [sonder grense] is besig om ‘n natuurlike dood te sterf. Almal begin weer hunker na soewereiniteit soek skuiling in veelvolkige selfbeskikking,
    Hierdie is inderdaad die 3de WO. Dis ‘n grensoorlog soos nooit voorheen.
    Verwoerd teen Tsafendas en Pratt

  3. Die Springbok club word gelei deur Jack Sen, ‘n Britse Indiërman wat nog nooit in sy lewe in Suid-Afrika was nie. Hy het ‘n kwaadaardige persoonlikheid bowendien en val almal aan wat ook maar enige kritiek op die club het. Die club het soos ek dit sien, niks te doen met Suid-Afrika nie. Dit word selfs beweer dat dit ‘n ‘valse-vlag’ front sou kan wees vir Britse
    regeringsorganisasies wat sodoende ‘ver-regse’ blankes wil lok om aan te sluit sodat hulle geïdentifiseer kan word.

  4. Hierdie klink vir my na ‘n presiese herhaling van die Anna Lindh moord in 2003.
    Die oomblik wat dit lyk of die populis teen die wense van die heersers gaan, word een van hul eie geoffer om die neiging te stuit. Die antagonis sal ook altyd geassosiseer word met die beleidsrigting wat gestuit moet word. Eintlik verbasend dat hulle nie ‘n klomp “Brexit” T-hemde en dokumente ook “toevallig” in sy besit gevind het nie.

    1. Jo Cox was killed because of her stance towards Palestine. Labor Friends of Palestine and the Middle East (LFPME) initiated and organised last year’s debate in Britain’s Parliament calling for the UK government to recognize Palestine, a call won by 274 votes to 12. Cox was at the centre of that vote. She had been discussing the BDS boycott ban with her constituents at meetings. That got her killed. http://www.jocox.org.uk/2016/0…. The National Alliance recently republished an essay suggesting that racially-conscious Whites in Britain should join the Labour Party.

    1. What a totally ridiculous and flimsy lie! You are really a complete moron. Miliband refers to himself as a proud member of the Jewish community: “For me, my Jewishness and my Britishness are intertwined,” Miliband wrote in a 2012 essay for the New Statesman. Benjamin Disraeli, who served as prime minister twice in the late 19th century, is counted as Jewish although he was baptized early on and raised in the Anglican Church.

      1. Die ‘Jode’ het nog altyd die Christene vervolg en so’n ewige vloek op hulself laat kom. ” Laat Sy bloed op ons kom”
        Al die anti-christe is inderdaad van die Jode….
        En dis die waarheid.
        Ek sien ek het julle so bietjie hard op die maermeries geskop.. Moet net so vreeslik tjank nie
        Laat Teoloog Thysh nou eerder vir ons vertel hoedat op dese aarde dit moontlik was dat so ‘n prima donna ateis soos hy vir Dr Treurnich kon gewerk het tot met sy dood.. Hmm?
        dink Boeties dink.

        1. Die christelike rooms katolieke kerk was die grootste vervolgers van die wat nie hulle god wou aanbid nie. Man, vrou en kind is doodgemaak as ketters en die aaklige moorde is gepleeg in die Naam van Jesus. Na raming tussen 50 en 100 miljoen. Kry jou feite reg.

          Die jode is die meeste vervolg deur die RKK deur die eeue- goeie mense wat in vrede wou leef. Lees die geskiedenis BUITE die kerk geskiedenis. Dat judaisme met hulle Talmoed en Kabbala gebruik is om die wereld te regeer, is waar. En dat die Zioniste in die strukture van die wereldorgansisasies en regerings is, is waar. En dat hulle satan aanbid is waar. Maar net so is die belydende christene, deel gewees van vry messelary en ander geheime organisasies en is verantwoordlik vir aaklige moorde van volke en eie volksgenote.

          1. Kry jy maar jou feite reg boet Ons volk is Calvinisties – of jy daarvan hou of nie RRK aanbid Moeder Maria. Ons was nog nooit Rooms nie fokus asb. Die Hervorming en gevolglike Franse revolusie was ‘n helse storie om uit die Roomse teokrasie te ontsnap.
            Ons Calvinistiese volkie het nooit ooit enige massamoord gepleeg nie Jy praat soos Peter Hain. . Ons is uitgedelg deur die Gay Vrymesselaars sodat selfs die Ingelse daarin walg ..
            So ons Calviniste is nie die probleem nie maar die oplossing vir ons volk se toekoms.
            Vat dit of los dit en vang in jou eie gat [den] vlooie.

            Ek hou van jou maar van jou maniere hou ek f-all.

          2. Die calvinis se god is die god van die RKK- die een wat deur Konstantyn in 345 gekies is om staatsgod te wees. Julle le dieselfde geloofsbelydenis af as wat die RKK doen- die Apostoliese Geloofsbelydenis. Die maak julle EEN in denke. Kry jy jou feite en geskiedenis reg. En jy is reg, ons volk het nog nooit ‘n massa moord gepleeg nie maar die dogma wat in die kerk verkondig word; wees onderdanig aan die regering, bid vir die siel van die wat nie jou eie is nie, red almal vir Jesus, mors geld op sendingwerk, almal is broers in die liggaam van Christus, die kerk is die bruid van Christus en die gemeente van Christus is geestelike Israel, het ‘n onsigbare massa moord op die kinders van die Enige en Waaragtige God, losgelaat. . Die bloed van ons volk is aan die hande van goedgelowige christene wat na preke geluister het vanaf die tagtigs oor naasteliefde en hoe hierdie klomp brandstigters, vandaliste, diewe en moordenaars ons broers in Jesus is. Politiek is gedryf uit die kerke van ons volk. Solank ‘n christen, het kleur nie saak gemaak nie. Die resultaat, ‘n ontmagtigde volk wat stadig uitgemoor word.

          3. Kry jou feite reg Besoeker fokus: . Ons Calvinistiese Volkskerk is sedert die Britse besetting omskep in ‘n Staatskerk Teokrasie Die Britse Bokryers het ons so te sê uitgedelg..
            Toe kry die Nazis die blink gedagte om die NGKerk te Kaap en ‘n teokrasie daarvan te maak – nadat julle Verwoerd vermoor het..
            Jyt nou net gesê ons is medeaanspreeklik vir Roomse massamoorde waarvan oa Cortes die helse ergste was.
            Jys behel in jou kop man!
            Los jou dagga en los ons vredeliewende Christene uit – ons het niks verdien wat julle ons aandoen nie.

          4. Ai jan, besoeker praat feite!

            Maar jy verval in beledigings … “Jys behel in jou kop man!
            Los jou dagga en los ons vredeliewende Christene uit – ons het niks verdien wat julle ons aandoen nie.”

            “vredeliewende Christene” … JY klink beslis nie soos een nie!

        2. I’m not interested in discussing anything with a you, let alone contributors you praise! You have no morals and yet you harp on about what a good Christian you are having “kicked” around some adversaries. I felt no such kick by the way, but those poor whites in Orania ought to find a way to shut you up.

          1. “whites in Orania ought to find a way to shut you up.”

            Stem saam, jan is een van die swakste advertensies wat Orania maar van kon droom! Soos G aan jan stel :”Jy is een van die beste afstootmiddels vir Orania” http://praag.co.za/?p=38580

          2. Rifrug is die grootste afstoter van Praag ooit.
            Orania het absoluut niks te doen met die onderwerp nie Ek bly nie eers daar nie.
            Julle doen presies wat die opskrif beweer. ‘Die Media Praag betrek wittes in Orania.’ !!!
            En sommer so alle Christene ook aanspreeklik vir massamoorde.van die Roomse Kerk — waar val julle uit? Wat het dit met die Cox moord te doen?

            Moderator sal maar moet besluit wat Praag se doel is.

          3. Rifrug en G en wie ook al – dankie dat julle die boodskap gekry het.

            Ons soek nie julle haatlike spul op Orania nie. Ons het vir die Putters ‘n dure les geleer waarvan julle gerus kennis kan neem En die Putters moes maar betaal en verkas.
            So bly vêêr weg asb.as julle ons vyande is.

          4. Jy’s van jou trollie af ou. Negentig persent van wat jy skryf het geen betrekking op enige onderwerp nie en die ander 10 spandeer jy om almal te vertel hulle is nie Christelik genoeg vir Orania nie. Raak daai balk in jou oog nie swaar nie?

          5. Soos ek gesê het: jan, die swakste advertensie vir Orania!

            jan sê: ” Ons soek nie julle haatlike spul op Orania nie. Ons het vir die Putters
            ‘n dure les geleer waarvan julle gerus kennis kan neem En die Putters
            moes maar betaal en verkas.
            So bly vêr weg asb. “

          1. “Crypto-Judaism is the secret adherence to Judaism while publicly professing to be of another faith; people who practice crypto-Judaism are referred to as “crypto-Jews”. The term crypto-Jew is also used to describe descendants of Jews who still (generally secretly) maintain some Jewish traditions, often while adhering to other faiths, most commonly Catholicism.”

            Nou dit is die geliefkoosde beskuldiging deur ‘n christen, wat glo in ‘n algemene (katolieke) heilige kerk, om die wat die leuendogma van die christendom uit te wys uit te skel as ‘n jood of ‘n crypto jood.

          2. This sectarian nonsense is only relevant to the degree that it highlights the irrelevance of your remarks.

          3. You asked for a explanation of what a crypto is. I gave one of the definitions and explained that it is thrown around as a slur to any one that questions the christian dogma. Irrelevant?

          4. Then don’t ask questions that are irrelevant or that you don’t want to be answered. The same goes for Jan that makes uninformed statements about the persecution of Christians by the ‘jews’.

          5. Lesbians, often the toxic combination of self-rightousness and entitlement which believes itself possessed of a special moral insight into the moral shortcomings of their own people. Tedious trollster.

          6. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid
            en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende
            taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers,
            twissoekery en algemene “trol”-gedrag.

      2. Wees versigtig wie jy ‘n moron noem.
        Niemand gee jou die reg om hier op ‘n openbare platvorm name toe te dig nie. Jy behoort jou te skaam.
        Sou dit nie beter en ook beskaafd gewees het as jy dan, met soveel kennis van die betrokke Mr Miliband ons almal volledig ingelig het met verwysings sover moontlik.
        Probeer weer miskien het jy dan meer sukses.

          1. Anonymous, you are the moron. A total idiotic moron. I do not know why Jan does not defend himself but if you would have known enough about Afrikaans, you would have seen the word ‘glo’. With that he made it known to smarter people than you that it is said under correction. That he has reason to think so because of something he heard or read. Go back into the shantytown from where you wanted to communicate with civilization.

  5. Die een klomp wil hulle land se soewereiniteit opgee. Die ander klomp wil dit behou. Die eersgenoemde groep moet hulle koppe laat lees maar dit is juis dit wat die NWO of watookal die dryf is om eenwêreldregering daar te stel. Het die met geld nie genoeg geld dat hulle my bietjie ook wil hê? Het hulle nie genoeg grond dat hulle my paar vierkante meter ook wil hê? Hoekom soek hulle my ook as slaaf? Wat hulle nie besef nie is dat daardie honger na mag/geld/goed/watookal nie sal weggaan al besit hulle die heelal nie.

Maak 'n opvolg-bydrae