Steve Hofmeyr sing Die Stem by Kruger-standbeeld (video)

Die groep betogers wat gister saam met Steve Hofmeyr beswaar gemaak het teen die vandalisering van Oom Paul se standbeeld op Kerkplein, het spontaan ingeval en Die Stem begin sing. Sommige was in uniform en het gesalueer terwyl die Afrikaanse volkslied gesing is. Die land verkeer in rep en roer oor standbeelde terwyl die onbekookte

Lees verder: Steve Hofmeyr sing Die Stem by Kruger-standbeeld (video)

PRAAG kontak UNESCO oor skending van standbeelde, erfenis

PRAAG het vandag die Verenigde Nasies se kulturele liggaam in Parys, UNESCO, gekontak met die oog daarop om ‘n klag teen die Suid-Afrikaanse regering wat die skending van die Afrikaner-erfenis toelaat, in te dien. “Ons versoek UNESCO om tussen ons en die ANC-regering te bemiddel, wat hom blykbaar as ‘n militêre besetter van Afrikaner-erfenisstrukture en

Lees verder: PRAAG kontak UNESCO oor skending van standbeelde, erfenis

Paul Kruger – ‘n biografie, deur D.W. Krüger

Paul Kruger is waarskynlik die grootste en invloedrykste Afrikaner wat ooit geleef het. In hierdie klassieke biografie wat die resultaat is van ongeveer twintig jaar se navorsing, hier en oorsee, skilder D.W. Krüger ‘n prentjie van Paul Kruger as onverskrokke jong Voortrekker, jagter, boer, vader, kommandant-generaal, stryder vir sy volk en uiteindelike president. In die

Lees verder: Paul Kruger – ‘n biografie, deur D.W. Krüger

‘Ons is nie hier om te bedel nie’

Die Zimbabwiese President Robert Mugabe se woordvoerder George Charamba het ontken dat ‘n hoë-vlak afvaardiging op ‘n staatsbesoek in Suid-Afrika is om vir geld te vra van president Jacob Zuma. Ná die amptelike verwelkoming by die Uniegebou Woensdagoggend, het Charamba gesê die Zimbabwiese leier en lede van sy kabinet is hier vir “vennootskappe”. Daar is

Lees verder: ‘Ons is nie hier om te bedel nie’

Pamela Anderson oor Zim baba-olifante besorg

Voormalige Baywatch-ster Pamela Anderson het gevra dat Zimbabwe se omgewingsminister homself ontferm oor die uitvoer van olifantkalfies van Hwange Nasionale Park. Sy is “diep ontsteld” oor hul lot, ‘n koerant gister berig. Die Britse Zimbabwiese koerant beweer dat Anderson, 47, ‘n brief namens diereregte-organisasie aan die minister gerig het.   “Hierdie vreesbevange babas is na

Lees verder: Pamela Anderson oor Zim baba-olifante besorg

Steve Hofmeyr op Kerkplein om oom Paul te beskerm

Steve Hofmeyr sal vandag by Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria ter beskerming van die anti-koloniale vegter se bronsbeeld opdaag saam met ander bekende sangers. Hofmeyr sê hy wil verdere vandalisme by erfenisgebiede verhoed. Die sanger het op Twitter bevestig dat hy die protes sal bywoon. Protesoptrede word na wat berig word ook

Lees verder: Steve Hofmeyr op Kerkplein om oom Paul te beskerm

Vrese oor grootskaalse grondbesetting in Kaapstad

Die wapenmaatskappy Denel het ‘n dringende interdik bekom teen verdere onwettige besettings van sy grond in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte. Plakkers sê egter hulle sal bly omdat hulle nêrens anders het om te gaan nie. Die EFF het die grondbesettings vanaf Maandag 6 April aangemoedig, want dit word histories erken as die dag waarop

Lees verder: Vrese oor grootskaalse grondbesetting in Kaapstad

Boendoeregter pak Steve Hofmeyr by KKNK

Steve Hofmeyr word verbied om in Oudtshoorn op te tree, maar sy handelsmerknaam word uitgebuit om kaartjies te verkoop vir ‘n boendoehof wat tans in sy afwesigheid plaasvind by die KKNK. Prof. Pierre de Vos, ‘n giftige anti-wit aktivis wat homself voordoen as ‘n grondwetkenner, het onder meer sonder ironie verklaar dat dit nie op

Lees verder: Boendoeregter pak Steve Hofmeyr by KKNK

VSA lewer rekordmielie-oes

Die volhoubare produksie van witmielieverbouing in Suid-Afrika noodsaak bogemiddelde opbrengste en ‘n witmielieprys wat die totale produksiekoste dek. Hiermee saam is dit noodsaaklik dat uitvoerpryse nie onder die gelykbreekproduksiekoste per ton daal nie. Wêreldvoedselpryse sal egter vanjaar tot die laagste vlak sedert 2010 daal omdat die VSA se mielievoorraad aan die begin van Maart die

Lees verder: VSA lewer rekordmielie-oes

Sasol staar siviele eis in die gesig

Die siviele geding teen Sasol, vir skade wat verband hou met longsiektes, beloop R80 miljoen en moet glo as ‘n waarskuwing vir die hele steenkoolbedryf dien. Dit is volgens menseregteprokureur Richard Spoor wat die 22 huidige en voormalige Sasol steenkoolmynwerkers by Secunda in Mpumalanga verdedig. Volgens Sake24 het Spoor ‘n klasaksie-eis in die Suid-Gautengse hooggeregshof

Lees verder: Sasol staar siviele eis in die gesig