praag.co.za

Steve Hofmeyr sing Die Stem by Kruger-standbeeld (video)

Written by

in

,

Die groep betogers wat gister saam met Steve Hofmeyr beswaar gemaak het teen die vandalisering van Oom Paul se standbeeld op Kerkplein, het spontaan ingeval en Die Stem begin sing. Sommige was in uniform en het gesalueer terwyl die Afrikaanse volkslied gesing is.

Die land verkeer in rep en roer oor standbeelde terwyl die onbekookte multikulturele kommunisme wat sedert 1994 in Suid-Afrika geld, feitlik deur alle bevolkingsgroepe verwerp word. Selfs die aarts-“nasiebouer” en pro-Britse, pro-kommunistiese meningsvormer, Max du Preez, het in ‘n onlangse rubriek toegegee dat die ingevoerde, sogenaamde “reënboognasie”-begrip finaal misluk het.

Terwyl die Naspersgroep en verskeie kunstefeeste angsvallig poog om Steve Hofmeyr te marginaliseer deur hom by hul byeenkomste te verbied of te “ontnooi”, boemerang dit deur sowel Die Stem as Hofmeyr se gewildheid te laat styg.

PRAAG het gister ‘n omvattende plan aangekondig om Afrikaner-erfenis deur internasionale bemiddeling onder eie beheer te bring.

Comments

12 responses to “Steve Hofmeyr sing Die Stem by Kruger-standbeeld (video)”

  1. Riempies Avatar
    Riempies

    Suid Afrika sal ondergaan, dit is n gegewe – nie oor die
    swartes se vernielsug persy nie eerder oor hulle besef dat hulle nie so n
    eerste wereld land wat hulle gekry het kan bestuur en instand hou nie, hierdie
    besef noop hulle as antwoord teen hulle ewige minderwaardigheidsbesef om enige
    bewys van waartoe hulle NIE instaat is – te vernietig.
    n “Omvattende plan” is ons enigste kans om beskawing te beskerm – Dankie Praag.

  2. jan Avatar
    jan

    Die Nie-Blankes het met Rhodes se koloniale rassisme en apartheid alles gewen wat hulle voorheen nog nooit gehad het nie Hulle kan daarmee maak na willekeur – net wat hulle wil. Godfather FW se invloed is niksseggend.

    Die Boere afrikanervolk het met Apartheid en Rassisme alles verloor om voor te lewe. – Waarvoor ons ‘n bittere oorlog teen gewapende rowery geveg het vir 100 jaar al..

    Vraag ontstaan:
    1. Wat geen die wenners met hul buit doen – vernietig / verwoes / verniel soos diere?

    2. Waarmee gaan die Afrikanervolkie ons verskriklike leegheid opvul / vervang / beset ? Met doodse Baal, ateisme,? Islam? Anti -Chrisme? Israel-kettery? Satanisme? Standbeelde? Soos barbare?

    Christen Orania blom en woel en werskaf want dis skynbaar die enigste LEWE wat nog oorgebly het van my Volkie.

    Gryp die lewe!!

  3. Die Stem se Beer Avatar
    Die Stem se Beer

    en….. die ander Afrikaanse parrasiet sangers skitter in hulle afwesigheid want hulle cd verkope kan dalk daal, nuus vir julle slapgatte……as die donker kewers so aangaan met hulle planne het julle nie n gehoor nie, verander maar na gospel soos wat meeste van julle doen wanneer julle verkope daal.
    Doef Doef Derm aka Kaptein een oog is weereens nie te sien nie….. seker bang die jong 9 jariges gaan dink hy het iets om voor te staan, o! ek vergeet hy is n Madiba afgot aanbidder…
    Bobby waar is jy? Nagapie, waar is jy? Niklaas Vlou waar is jy? verander julle gehore na Sotho dis al wat gaan oorbly of lekker township musiek.
    Max jou sot!!! kry vir jou, julle reenboog natian she ees feenished. Elsabe Siesman, waar is jou lessie bek nou?
    FW het seker leker geslaap want alles gaan volgens sy uitverkoop plan.
    Rian van Kakaranda, pak maar weer jou Venter vol pienk panties, die Tsunami gaan jou versuip.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Dit sal maar net die ongeskaafdes identiteitsloses wees wat
      gelukkig en gemaklik in die NSA aangepas het – nou nie ons soort mense nie wie
      jy hier noem, reken ek.

      1. Geskaafde Beer Avatar
        Geskaafde Beer

        Riempies, jy is heeltemal reg maar ook te danke aan die ongeskaafde bitterbek, Ef Wie. Ek is bereid om miljoene te wed op die feit dat die liberals wat oorbly na die Boere toe gaan hardloop vir hulp….. sal maar moet wag en sien.

        1. Riempies Avatar
          Riempies

          Of ek n liberale mens sal huisves of help weet ek nie – dit is
          deur hulle toedoen vir die tweedekeer deur hulle onbetrokkendheid en
          liberalisme wat ons mense uitgemoor word en ons vertrap word in ons eie land.
          Mens sal seker nie weet presies hoe jy gaan voel as die einde van Suid Afrika kom nie. Dit verg baie jare van verduur voor ek omdraai – maar ek is so hard soos graniet as ek omgedraai het. Miskien sal hulle kinders my hart week maak maar die volwasse liberaliste -nooit.

    2. Plêskon Avatar
      Plêskon

      “Max jou sot!!! kry vir jou, julle reenboog natian she ees feenished.”

      Marx het pas agtergekom die reenboognasie is net swart, nou slaan hy oor na ‘n “mosa-ieknasie”. En die kleur van hierdie “mosa-iek”? Ongelukkig gaan daar nie 25 jaar vir Marx wees om die feit dat hierdie mosa-iek ook ‘n steenkoolkleur het, agter te kom nie.

      1. Beer skop vir Marx Avatar
        Beer skop vir Marx

        Pleskon, bwha ha ha ha ha goed gestel…….. ek neem aan jy praat van Marx Du prie…. goeie naam.

  4. ThysH Avatar
    ThysH

    Interessant hoe verskillende nuusinstansies Hofmeyr en kie se aksies gister reflekteer. Maar seker die vreemdste was die beriggewing van N24 – Naspes se Engelse nuuswebblad.

    Die webblad het gistermiddag ‘n taamlik breedvoerige berig gehad oor Sunette wat haarself vasketting aan die Kruger-standbeeld en Hofmeyr wat Afrikaners maan om nie weerwraak te neem deur ander mense se standbeelde te beskadig nie – en Die Stem sing.

    Maar die berig was kwalik daar toe verdwyn dit! En daar is geen verwysing daarna in enigeen van die verskeie vakkies oor SA nuus op die blad nie! Net weg!

    Nou is dit waar dat ‘n paar swartes en ook enkele souties die berig gebruik het om op Afrikaners en mense soos Sunette en Hofmeyr te vloek en skel, maar dit was ook opvallend hoeveel mense hulle geloof en gesteun het!

    Maar die positiewe en ordentlike pleidooi vir ordentlik van Hofmeyr is net weg! Vreemd? Glad nie – mense mag nie sien dat Afrikaners ordentlik is nie!

    1. african4 Avatar
      african4

      Jy weet wat se hulle, enige publisiteit is goeie publisiteit.
      Dis hoekom hulle Steve afgehaal het.

  5. RSA PATRIOT Avatar
    RSA PATRIOT

    Het die ANC die aksie verdoem? Nee! Het die EFF die aksie verdoem nee? Het die DA die aksie verdoem? JA! ‘n Ene Marius Redelinghuys. Sulke simpel liberaliste veroorsaak die ondergang van die blanke in Suid-Afrika. Daarvan is ek seker.

    1. G Avatar
      G

      Nog die die etniese verbintenis raakgesien van die DA se besluitnemers nie?

Leave a Reply