praag.co.za

Sasol staar siviele eis in die gesig

Written by

in

,

Die siviele geding teen Sasol, vir skade wat verband hou met longsiektes, beloop R80 miljoen en moet glo as ‘n waarskuwing vir die hele steenkoolbedryf dien.

Dit is volgens menseregteprokureur Richard Spoor wat die 22 huidige en voormalige Sasol steenkoolmynwerkers by Secunda in Mpumalanga verdedig.

Volgens Sake24 het Spoor ‘n klasaksie-eis in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg ingedien vir skadevergoeding nadat die mynwerkers na bewering aan steenkoolstof blootgestel is en longsiektes opgedoen het.
 
Alex Anderson, ‘n Sasol-woordvoerder, sê dat die myn tyd nodig het om die dokumente te bestudeer, maar dat die beskerming van die gesondheid en veiligheid van werkers met groot erns beskou word.

Comments

3 responses to “Sasol staar siviele eis in die gesig”

  1. Riempies Avatar
    Riempies

    Richard Spoor Inc. Attorneys
    http://goldminersilicosis.co.za/about-us/
    My mening sal ek voorbehou.

  2. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Al wat ek kan sê is LEKERRRRRR!. Hierdie is uit en uit vir persoonlike redes – ‘n maatskappy wat wil vat wat hom nie toekom nie en dan het jy nie ‘n sê nie. Mog julle ondergaan.

  3. Spoor Soek Beer Avatar
    Spoor Soek Beer

    wat is die jew boy se aandeel uit die 80Mil, seker die meeste van die geld… hoeveel van die myners rook?

Leave a Reply