Voormalige Baywatch-ster Pamela Anderson het gevra dat Zimbabwe se omgewingsminister homself ontferm oor die uitvoer van olifantkalfies van Hwange Nasionale Park.
Sy is “diep ontsteld” oor hul lot, ‘n koerant gister berig.
Die Britse Zimbabwiese koerant beweer dat Anderson, 47, ‘n brief namens diereregte-organisasie aan die minister gerig het.
“Hierdie vreesbevange babas is na wat berig word gevange gehou terwyl hulle wag om aan China en die Verenigde Arabiese Emirate verkoop te word, ver van hul tuistes, waar hulle hul families sal nooit weer sal sien nie en nooit weer enige normale of gelukkige lewe sal lei nie,” sê Anderson.
Hollywood-akteur Pierce Brosnan het sy aanhangers in Desember gevra om teen Zimbabwe se olifantuitvoere te protesteer.

……die laaste keer wat ek Pamela Anderson gesien het, het sy self twee baba olifante in haar bra gesmokkel…. of altans, so dink ek.
Baba Beer, as jy 2 slurpies gesien het, dan het jy reg gesien (so tussen ons, dis buustelyfies hoor).
oooooo! Bieste lyfies, se jy vir my, as daar twee slurpies uitgehang het, het ons haar Sloettie genoem.,Sloettie van Nederland.
Leef ou Sloet nog ek het baie, baie lank laaste van hom gehoor.
“dit” is seker gerook in een van daaaaai koffie shops, of dalk hang hy sy slurp uit hier in Kaapstad by die monument, hy en Rhodes is mos dieselle goeters…. of dalk kerm “dit” oor “dit” se raimbou nasion muhrtoe is…… wha ha ha ha
Whahahaha…ek kan HOE morbied wees, maar jy kry my altyd aan die lag. Dink jy maar Gigglebear word 😉