Wildbewaarders in die Nasionale Krugerwildtuin in Mpumalanga het ‘n 35-jarige vermeende renosterstroper doodgeskiet, het RSG berig. Die polisie sê veldwagters op patrollie het op twee verdagte mans afgekom. Een van die mans het na bewering ‘n vuurwapen op die veldwagters gerig waarna hulle skote afgevuur het. Die man is op die toneel dood. Die ander
‘OB se beheptheid met Nkandla is persoonlik’
Die ANC het die openbare beskermer (OB) Thuli Madonsela se beheptheid met Nkandla veroordeel en gesê sy hanteer dit asof dit ’n persoonlike kwessie is. Madonsela en Julius Malema van die EFF span tans saam om die Nkandla-molshoop ‘n berg te maak. Zizi Kodwa, nasionale woordvoerder van die ANC, het Sondag gesê hulle vermoed Madonsela
Rapport, Sunday Times kies Malema
Rapport sowel as die Sunday Times het dié week Julius Malema en die EFF se delegitimering van die parlementêre stelsel in Suid-Afrika verwelkom. Dit is natuurlik geen toeval dat albei koerante skielik presies dieselfde gedagtes oor Malema se ontwrigting koester nie. Iewers vanuit die bose skaduagtige buiterbeheerkamer van Suid-Afrika, waar veral buitelandse belangegroepe heers, moes
Nuwe eboek deur Dan Roodt beskikbaar
Die nuwe eboek-opstel deur Dan Roodt in Engels, Raiders of the lost Empire: South Africa’s ‘English identity, waarvan daar verlede Sondag ‘n uittreksel in Afrikaans verskyn het, is nou beskikbaar teen slegs R30 of $3 via PayPal op praag.org. Die boek beslaan ongeveer 27 500 woorde, wat gelykstaande is aan 80 tot 100 gedrukte bladsye.
Merkel in Washington se onverkwiklike hoek geverf
Wanneer dit kom by die definisie van sinvolle ekonomiese beleid vis-à-vis Oos-Europa, kan Duitsers beter staatmaak op die Sosiaal-Demokrate as die Atlanties-gesinde Christen-Demokrate. Dit was die CDU se Adenauer Stiftung wat probeer het om bokskampioen Vitali Klitschko as die volgende president van die Oekraïne in Desember verlede jaar aangewys te kry, maar het nie rekening
Lees verder: Merkel in Washington se onverkwiklike hoek geverf
Besinning oor Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite
Wat ek veel eerder in ANC-koppe wil inhamer, is dat Afrikaans wesenlik ‘n Europese taal is, dat Afrikaners oor eeue hierdie land opgebou en ontwikkel het.
Wat ek veel eerder in ANC-koppe wil inhamer, is dat Afrikaans wesenlik ‘n Europese taal is, dat Afrikaners oor eeue hierdie land opgebou en ontwikkel het.
Lees verder: Besinning oor Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite
Valke slaan toe op diamanthandel, rig skade aan verkeerde huis
Die Valke het 17 mense in hegtenis geneem nadat hulle op ‘n onwettige diamanthandelnetwerk in vier provinsies gelyktydig toegeslaan het. ‘n Woordvoerder sê die mense is in Kimberley, Bloemfontein, Johannesburg en Vryburg in hegtenis geneem. Sommige van die mense het reeds in die hof verskyn en is op borgtog van tussen R50.000 en R500.000 rand
Lees verder: Valke slaan toe op diamanthandel, rig skade aan verkeerde huis
Raad vir Geowetenskap sê skudding was 3,8 nie 4,6
Die Raad vir Geowetenskap, sê die aardbewing wat Suid-Afrika Vrydagoggend vroeg getref het, was 3,8, en nie 4,6 soos deur die Amerikaanse Geologiese Opname (USGS) aangedui nie. “Dit is dieselfde gebeurtenis. Die USGS meting word gedoen deur ‘n masjien, en die stasies wat hulle gebruik is nie in die nabyheid van die aardbewing soos wat
Lees verder: Raad vir Geowetenskap sê skudding was 3,8 nie 4,6
Zoeloe-treffer teen Indiërs gemik
Mbongeni Ngema se liedjie AmaNdiya [Indiërs] het in 2002 vir ‘n opskudding gesorg. Twaalf jaar later hou die Zoeloes nog ewe min van die Indiërs en nog ‘n treffer Umhlab ‘Uzobuya [Terug na die grond] verwys ook neerhalend na Indiërs. Hulle is ‘n “ou-ou probleem” en moet “terug oor die see” of hulle gaan “aksie”
Tutu sê rugby is te wit
Anglikaanse aartsbiskop Desmond Tutu, buikspreker van Brittanje, sê Suid-Afrika verdien ‘n Springbokspan wat sy reënboognasie verteenwoordig. “Nou, byna 20 jaar later, betreur ek die skilpad-tempo waarteen transformasie op die hoogste vlak gedoen word,” het hy gesê in ‘n brief aan die Cape Times. Tutu het kritiek uitgespreek oor die SA Rugby-unie (Saru) vir die pas
