Rapport sowel as die Sunday Times het dié week Julius Malema en die EFF se delegitimering van die parlementêre stelsel in Suid-Afrika verwelkom.
Dit is natuurlik geen toeval dat albei koerante skielik presies dieselfde gedagtes oor Malema se ontwrigting koester nie.
Iewers vanuit die bose skaduagtige buiterbeheerkamer van Suid-Afrika, waar veral buitelandse belangegroepe heers, moes ‘n opdrag gekom het om dit aan lesers te verkoop dat die rewolusie ‘n uitstekende idee is.
Sonder ironie skryf Rapport se politieke apparatsjiek Pieter du Toit: “[Malema] se biersaal-politiek die afgelope week was moontlik die begin van die einde van ons kwasi-Westminster-styl van parlement hou. En dit is dalk goed so.”
Werklik? Het die Grondwetters en Wigte-en-teenwigte-toneelgeselskappie tou opgegooi dat hulle skielik anargie innooi? “Biersaalpolitiek” is ‘n vriendelike term vir kras geweld en die laagste polarisering tussen swart en wit. Dis moeilik omkeerbaar.
“Malema se voorkeur is biersaal-politiek. Nie mooi nie, maar kom ons kyk wat hy regkry.” Is dit Rapport se onbesonne argeloosheid of begryp die handlangers wat van hulle verwag word?
Daar is sommige mense wat hoop dat as daar ‘n vlaag van swart-teen-wit geweld kom, sal wittes mobiliseer omdat die lae intensiteit van geweld op die oomblik teen die wit demografie werk. Dis veral mense wat geen benul het van hoe om propaganda te bestuur nie.
Om die wit demografie tot nul te kry was immers nog altyd Rapport se langtermyndoelwit sedert 1994. Dat hulle genoop voel om wittes met groter ywer as tans te demoniseer as verhoogde rassekonflik aanbreek, beteken dat iemand in ‘n rookgevulde kamer besluit het dit is tyd om heeltemal van Afrikaners ontslae te raak.
Dit lyk asof die veelvolkige werklikheid te naby aan die reënboogdroom gesny het, want daar is ‘n koors vaardig onder Boerehaters om Zuma uit te skop.
Dis alles goed en wel, maar om Zuma met Malema te vervang is kwalik ‘n beter opsie. Die nuwe plan is kennelik om grondgryp te versnel met ons eie Mugabe-in-rooi. Zuma is te traag met sy etniese reinigingsplan, lyk dit.
Die Sunday Times is nog meer beslis:
In an interview published yesterday, Malema vented bitterly, […] telling the Sunday Times that Zuma did not have what it takes to be president and that the prospect of his serving a term was “scary and traumatic”.
And yet there is truth in what Malema now says. It is exactly what many South Africans feared to be the case when former president Thabo Mbeki was vanquished at Polokwane – that Zuma as a compromise candidate would not be good for the country.
Unfortunately, it is too late to turn back the clock. But what can certainly be avoided is to continue with a compromised candidate who has done little to move South Africa forward.
This country can ill afford another term of Zuma.
As Suid-Afrika nie vir Zuma kan bekostig nie, gaan Malema onbetaalbaar duur wees.

Met alle respek gese, H.K.G.K., groter as wat ons dalk besef ! Zuma is tans nog “rustig”, sodra Malema oorhand kry, wat hy gereeld regkry met sy aanhitsery, gaan die bom verseker bars.
BOERE, is julle gereed ? Hierdie gaan nie kinderspeletjies wees nie.
Malema kry niks reg op sy eie nie. Hy word bestuur deur wit internasionaliste wat nie van Afrikaners hou nie. Dit is hoekom haat vir swartes ‘n totaal futiele oefening is. Dis ‘n mors van energie want dit is nie teen die oorsprong van die probleem gerig nie.
Wie is regtig probleem?
Die drie lande wat saamwerk teen Afrikaners is Amerika, Brittanje, Israel en die wittes hier wat hierdie drie lande ondersteun.
“When asked about the genocide being perpetrated against white South Africans , British MP Harriet Harman stated “Pardon me, but I don’t feel sympathy for Apartheid supporters…Britain is not in the business of supporting racist bastards.”
Komende van vroue en kindermoordenaars wat tans besig is om pedofiele te help wys dit jou waar die lojaliteite werklik lê.
Hulle self, want hulle wil net hê. dit is soos ‘n Fokstrieer Hondjie. Hy soek daardie bus en hy jaag hom elke dag, maar die dag as hy hom gevang het, vreet hy net wat hy kan kry, daarna weet hy nie wat om met diebus te doen nie. Afrika in geheel is ‘n toonbeeld hiervan.
Wat my betref is Malema ‘n lee blik wat baie geraas maak. Hoe? Verveelde joernaliste en media instansies besef dat Malema in sy rooi baret die verkope van koerante kan verseker. Hy kry onnodige aandag en hy het by die beste geleer hoe om dit te werf – tydens Apartheid het die ANC presies geweet hoe om te werk te gaan om media aandag te werf. So kon hulle hul stryd voer. Toe Malema Kie nou die dag daardie gebou in Pretoria binnegeval het en soos vandale tekere gegaan het, het dit my getref. As koerante maar net vir Malema kon ignoreer, sou hy nie eers 100 000 stemme kon kry nie.
“Dis veral mense wat geen benul het van hoe om propaganda te bestuur nie.”
Dit sal verg dat diegene wat Afrikaners goed gesind is op die uitkyk sal bly vir kwaadwillige agente wat aksies loods wat Afrikaners in ‘n slegte lig stel. Ek dink veral aan die dom vrees psigose tipes wat soos ‘n klomp afkophoenders te kere gaan.
Nee Gassie dit beteken dat diegene wat Afrikaners en veral Christinne haat ly aan ‘mentale inkontinensie:’ Wanneer hulle stik aan die waarheid dan tjorts hulle obseniteite.
Soos wat Jors se kommentaar opmerk in Rapport op Abel se Fabels
Ek het geen idee wat jy probeer sê nie. Ek is duidelik nie slim genoeg daarvoor nie. Jy klink net so kru soos die mense waarvan jy nie hou nie
Miskien moet jy dan in so n geval liewer stilbly – dink jy nie?
Het iemand met jou gepraat?
Niemand het met my gepraat.
The Zionists want war in SA. Malema is the vehicle. The Sayanim ordered the opinion columns in both newspapers hoping the race war will end in a land grab. It would be too expensive to buy up land from Afrikaners, so Malema is the cheapest way to get rid of land owners.
Guest, ek stem 100% saam, miskien is dit die begin vir ons… ons rug is teen die muur.
Zuma was mos nou baie onlangs so vir n heen-en-weertjies in Amerika gewees of hoe?
As ek Malema was sou ek bietjie bang en baie versigtig wees!
Persoonlik dink ek met die Afrikaners wat nou oppad is met selfbeskikking gaan ons weer van vooraf n bedreiging word vir die NWO, en as die ANC dit ook besef behoort hulle vir hulle self uit te werk waar hulle eie werklike heil lê – en dit is beslis nie in anargie en wanorde soos wat hulle buitelandse base hulle voortlei nie – nie as hulle in beheer wil bly nie.
Voor 94 was dit die Afrikaners wat tussen die NWO en die vernietiging van die olielande gestaan het – en tans is dit die Afrikaners wat tussen die ondergang van die ANC en die NWO staan en die ANC laat hulle aan hulle neuse rondlei deur buitelanders wat hulle aanhits om die blankes uit te wis. Hulle besef nie eers dat Amerika besig is om die vernietigde weermag van NSA oor te neem nie. Met wanordelike burgeroorlog hier plaaslik gaan Amerika vrykaartjie kry om van al die swartes en blankes ontslae te raak.
Nog ‘n dreigement !
Dis van dieselfde media groep. Geen verrassing nie. Dieselfde opdrag van dieselfde base
Hey Wenna, you ave O’foratee to place pictja of my comraide?
Me, I am starteeng to like the lieberaals of Azania, now the Afrikans neuspapar editors are choosing the side of JuliAss, they can see vat flings, they are a chanzeeng, now, like in time of my dearast long crawl to friedom komraide, 666, oh bless him, may he rest in piesas, jaast before komraid, DikKlek, sold yous out, the media they were singing dieferant stories. Theses whaaite lieberals know when me, I, JuliAss overtake vee parliement they wheel be dancing the toi toi to my squatta songs. These whaaite lieberals are already jumpieng from thees patikoelaar shiep. Yous whaaite lieberals are doing job of commyounest dick tators. Viva lieberals, vieva Tjikons. Hey Wenna, whaait gerl, I send you red berrat, soon.
Hey, weet jy wat kan jy doen met daardie rooi verspotte hoedjie, druk hom daar waar die son nie skyn nie. Ek sal hom nie eers gebruik as toiletpapier nie.
“Don’t touch me” – giegie gie! Ek moet skielik dink aan die
woorde “Don’t touch me on my studio” van Lebohang Pheko in ‘n
televisie onderhoud met with André
Visagie daar in l 2010 en die lekker grappe wat daaruit voortgevloei het.
My donder en ek het gewonder waar my tuinjong is!
Suid-Afrika word reeds vanaf 1994 regeer as ‘n Afrika sosialistiese land!
Afrika sosialisme is in teenstelling met die wetenskaplike sosialisme (marxisme) ondogmaties en staan positief teenoor die Afrika tradisies. Die meeste Afrika sosialiste streef na ‘n Verenigde Afrika op ‘n sosiaal-demokratiese grondslag. Belangrike kenmerke van die Afrika sosialisme is: die voorstaan van die vorming van koöperasies (meestal in die vorm van tradisionele dorpsgemeenskappe), nasionalisme, geleide demokrasie, die afkeur aan stamskap en rasisme. Afrika sosialisme het veral in voormalige Britse kolonies ontstaan.
Stem saam – ons het miljarde in die tuislande ingeploeg en van al daai geld het dadels gekom.
Ja Rooikop – ek se altyd vir mense dat swart mense nie arm is/was a.g.v. Apartheid nie, maar ten spyte van Apartheid. Daardie miljarde wat die belastingbetaler destyds moes opdok is nou waardelose grond en vervalle geboue. Skande.
‘n Skreiende gruwel…
Ek waarsku al baie baie lank dat rooiworsie ‘n baie gevaarliker persoon is as wat ons besef. Hy het by Bobbie en die Kwien gaan kuier – Ek reken dit is waar sy steun en geld vandaan kom. Die ANC is nog nie onstabiel genoeg om te verseker dat die land in Chaos is om die minerale by te kom nie. Die ANC is in die bed met die Indiërs en die Sjinese – nie dinge wat ek reken die Kwien van hou nie.
Soos dit vir my lyk is hier mense ook in hierdie land (en ek bedoel blankes) wat ten alle koste ‘n rasseoorlog hier wil sien. Kyk hoe steun hulle dan nou vir rooiworsie teen die ANC? Soek hulle juis so ‘n rewolusie om die blankes vir eens en vir altyd hier uit te roei? Ons kan beswaarlik enige vorm van oorlog hier bekostig. Ek het al vantevore gesê dat ek reken die bosoorlog is een van die goed wat die NP regering gekelder het (dit was nodig vir net te veel geheimhouding en te veel versteekte geldjies) net soos oorlog die VSA se ondergang gaan beteken.
Rooiworsie in die parlement is wat jy kry as jy “een persoon een stem” toelaat en meeste van daardie persone het nie eers die verstand om hom/haarself te beheers nie.
Teer Rapport nou gratis op Praag se menings of wat?
Kan nie heeltemal die kloutjie by die oor bring wat jou kommentaar betref nie.
Dalk kry Rapport nou gratis insig uit Praag, en wie ook al, se insigte!
Wat nie moet verbaas nie, is dat strydende partye in die heersende stroomversnellings van die politiek, se menings ooreen mag kom – soms verdag ooreenkom!
Met dr. Roodt ‘n ondersteuner van FN, en FN se vertrekpunt daardie ooreenkoms wat genl. Viljoen in Desember 1993 met Thabo Mbeki aangegaan het en gevolglik die inbind in die 1994 en 1996-grondwet, verskil ek skerp – trouens, daarmee wil ek niks te doe hê nie. Daardie ooreenkoms is die dood in die pot.
Maar nou ja, ons hou hierdie spasie dop!
Koos met respek dit frustreer my grensloos as iemand net iets afskiet sonder n teenprestasie. Wil jy nie verduidelik wat jy bedoel met “Dood in die pot” en dan n teenprestasie gee nie asseblief?
Ek stem saam.
“kloutjie by die oor bring wat jou kommentaar betref nie” … ek dink dié gassie het jou met Koos Bekker verwar …
Prediker 10:16 Wee jou, o land, as jou koning ‘n kind is, en as jou vorste in die môre vroeg maaltyd hou.
Daar is mos so ‘n ietsie ook oor die gesuipery van amptenare. In ons konteks sou dit seker ook toegepas kan word op die gevretery van amptenare tydens amptelike ure. Die ewige honger van die makatese amptenare verbaas my altyd al het ek dit al hoeveel keer ervaar.
Twyfel of enige bafoer koning, makatese vors of die amptenary voor die volgende ystydperk gaan verander
And neither will their friends who they are fronting for https://www.youtube.com/watch?v=dsTm46RzVh8
Dankie vir jou antwoord Koos – dit wat ek begryp wat jy sel sê bring wel n bietjie klarigheid.
Wat die grondwet betref is dit nie eens meer die papier waarop dit geskryf is werd nie. Dit was meer as n blote nuwe grondwet – dit was n groep ooreenkomste wat tussen twee party beding is en aanvaar is en onderteken is – enige eensydige veranderinge aan so grondwet skend die ooreenkoms aspek (geldigheid) en maak dit nul en void.
Natuurlik sal ek nie met jou stry nie – Sou ek egter alles inagneem wat dit sal moet voorafgaan sien ek n opdraande stryd voorlê waarvan grondbrekende internasionale regsbeslissing maar net die eerste tree gaan wees, na die voorafgaande. Is daar nog n volk soos die Afrikanervolk!
Ek stry saam met jou.
Ons kan die Britte frustreer met Zoeloe danse tot dan. Geen haas nie
Silly notion that finding the grain equals all of a reason. Sorites Paradox
Iets soos ‘n raaisel in ‘n spieël? Intussen moet ons seker maar klaarkom met die bietjie rede wat ons het?
Ons land kan nie vir Zuma of vir Malenema of naspes bekostig nie, ons het nie genoeg piesangs nie.
Ek stem saam – laat Zuma braai – maar as dit beteken Malema kom in beheer? Nou ja dit is iets waarvoor ek eerder terugdeins (soos die Ingelse sê – “Rather the devil you know than the one you don’t)
Soos jy sê is die grondwet doodgebore – jammer dit is nie geaborteer voor dit die daglig gesien het nie maar ons mense glo steeds dat die ander nasies ook westerse wette en maniere van dink gehoorsaam – ‘n groot ontnugtering wa vir hulle
Ongelukkig moet ek ook met jou saamstem dat daar ‘n grootskaalse grondgryp oppad is. Ook tussen die verskillende inheemse volke en ons gaan grotendeels ook in die knyptang vasgevang word.
Ek reken ook jy is reg waar jy meen dat Malema nie op eie stoom die dinge doen nie – hy het raadgewers (Kwien?, Bobbie?) wat hom wys watter pad hy moet loop. Ek reken ook dit is hoe hy befonds word, soos bv om sy agterstallige belasting te betaal (dalk Soros? – Weet nie raai maar.)
Ek hoop en bid elke dag dat hierdie nie gebeur nie want dit gaan rampsoedig wees en dekades neem om van te herstel maar aan die ander kant moet mens soms moet daar afgebreek word voor daar weer gebou kan word.Ons weet wie die afbreek gaan doen. Mag ons gespaar bly vir die bou wat kom.
Ons voorouers het met niks begin – en ons? Beskore en wat ons as beskore beskou, het niks met verdienste te maak nie… (Dis ook hoe irrasioneel die woord “vrede” tans in die land vir my is.)
Verder… Wat is die nut “veilig” van deur die tralies staar – wanneer die barbare in elk geval alles stelselmatig aftakel Rooikop?…?
Die baba dryf al lankal in die badjie… Daar’s geen rede om die bad nie om te keer nie…
As dit moet kom moet dit kom. Vrede in ons land is ‘n mite – kom ons noem dit ‘n skietstilstand – ons moet stilstaan terwyl hulle op ons skiet. Hier in Grouteng (die nuwe naam weens die kleur van die lug) kan ek jou verseker is die verval baie baie duidelik sigbaar.
Ons kan verseker weer met niks begin soos ons voorouers – ek het al baie gesê dit is juis hoekom ons die volk ligjare voor is – ons kan dit doen en sal weer en dan sal die bakhande maar net weer daar wees.
Ek sidder vir my geliefde volksgenote wat in die slag mag bly want as daardie baklei kom (en dit lyk vir my of dit gesoek word juis van ons haters af sodat hulle ons finaal van ontslae kan raak) gaan dit lelik wees. Ek sou dit graag vir my volk se mense gespaar wil laat bly.
Ek ook Rooikop – maar NIE as ‘n rusbank-gelowige of knielend-voor-‘n-barbaar nie.
Guest het onder die Merkel debat ‘n ontsaglike belangrike artikel geplaas.
Wat oa neerkom op die feit dat VSA in werklikheid ‘n Mason Industrie / besigheid is. [As ek dit reg verstaan] — Wat nou totaal bankrot is..
As ons dit toepas en vergelyk met die stigting van die Boere Republieke deur Vrymesselaars is daar geweldige ooreenkomste behalwe die bankrotskap en die Gelofte.En die Volksmoord van die ABO.!!! wat iedergeval geen gelyke het nie..
DR Dan wil julle nie tog weer daai artikel van Guest plaas nie met verduidelikende aantekeninge sodat ons die geleentheid behoorlik kan benut om vergelykings te tref met die Afrikaner volkie se selfbeskikking en ons geestelike tuiste. [sense of belonging]
Stem met jou saam oor daai een.
Kant kies? As ek moes kant kies sou ek eerder 100 Nkandla’s verkies het as die stelselmatige verwoesting van ons parlement. Die blote gedagte dat daardie rooi menere, wat nie eers hul eie name kan spel nie, hul voete in daardie wonderlike gebou sit, maak my mal! Dit is soos om die leeu tussen die osse in te span – as hy eers in is kry jy hom nie weer uit nie en hy vreet jou osse op. Nie dat daar veel waardige osse is wat ons ossewa trek nie. Die gebou – die dop waarin die wereld se bekwaamste voorheen besluite gemaak het – kyk neer op die chaos wat nou daar plaasvind. Vier agbare lede praat nog Afrikaans in die Huis. Net nog ‘n voorbeeld van iets wat ons s’n was en wat nou in die onbevoegde hande van terroriste is.