Wrakstukke is eindelik van die toneel in die ooste van die Oekraïne verwyder waar die Maleisiese Vlug MH17 neergeskiet is. Die stukke sal per vragmotor en per trein onder toesig van Nederlandse kenners vervoer word na Kharkof. Van die stukke was te groot om per trein vervoer te word, het die Nederlandse regering gesê. Die wrakstukke
Lees verder: MH17-wrak na Nederland, Duitsland blus NAVO-hoop
