Die Israelse regering het ‘n uiters omstrede voorstel goedgekeur om Christene en Arabiere van hul regte te stroop.
Dié groepe, wat 20% van die bevolking uitmaak, sal dalk binnekort met ‘n mindere status tevrede moet wees.
Dié besluit beteken dat Israel se status as ‘n nasionale tuisland vir die Joodse volk in wetgewing vervat mag word.
Die wetsontwerp, wat die Knesset se goedkeuring vereis, kom te midde van spanning tussen die Israeli’s en Palestyne wat skerp toegeneem het.
Kritici waarsku dat dié besluit veral diskriminasie teen die 1,7 miljoen Arabiese burgers sal wettig, wat spanning verder sal verhoog.
Teenstanders, insluitend ‘n paar ministers, het gesê die nuwe wetgewing definieer “nasionale regte” vir die Jode en nie vir sy minderhede nie.
Hulle het dit veroordeel as rassisties.
Die premier, Benjamin Netanyahu het ook ‘n afsonderlike inisiatief aangekondig om Arabiese inwoners van hul verblyf- en welsynsregte te stroop indien hulle aan betogings deelneem.
Die kabinet het ná ‘n moeilike vergadering die voorstel met 14 stemme teenoor 6 aanvaar.
Onder diegene wat hul teenkanting uitgespreek het, was die minister van finansies, Yair Lapid, wat gesê het hy dink aan die familie van ‘n Christen-polisieman wat verlede week vermoor is in dodelike aanval op ‘n Jerusalem-sinagoge.
“Wat sal ons sy familie vertel? Dat hy ‘n tweede-klas burger in die staat van Israel is?”
Netanyahu het aangevoer dat die wet nodig is, want die gedagte van Israel as ‘n Joodse tuisland word tans uitgedaag.
“Ek verstaan ook nie diegene wat ‘n beroep doen vir twee state nie. Hulle is bly om ‘n Palestynse nasionale staat te erken, maar sterk gekant teen ‘n Joodse nasionale staat,” het hy gesê.
Volgens berigte in die Hebreeuse media, het die Prokureur-generaal, Yehuda Weinstein, ook sy kommer uitgespreek, gedeel deur sommige godsdiensleiers, dat die nuwe wet effektief groter klem op Israel se Joodse karakter plaas ten koste van sy demokratiese aard.
Die nuwe wet sal die Joodse karakter van die staat verskans.

bevry palestina
Dit is nou gewettigde apartheid! Toe die apartheidsregering in die RSA dit gedoen het was die hele wêreld, insluitend Israel, daarteen gekant. Toe was dit ‘n sonde teen die mensdom. Nou blyk dit dat die hele wêreld se mensdom m b t die Israelregering se besluit swyg!
Nou wil ek net baie graag sien hoe die Christene wat die Jode so goedpraat hierdie ding sal rasionaliseer. Wat dink die Evangelies Gereformeerde Kerk byvoorbeeld hiervan? Die Jode is mos die volk van God volgens ons predikante, so hoe dan nou dominee? Wat is die waarde van die “Judeo-Christen” nou?
Kalium, dit hang af van hoe dit die kollekte bord gaan beinvloed,
As dit Israel is, waarom behoort die grond aan Rotschild? Waarom is die Kneset, gebou op oklutiese style gebaseer?
Waarom het die Koning van Jordanie gese:”Palestine is Jordan and Jordan is Palestine”?
Waarom is die ster van Dawid (wat eintlik die ster van Salomo is) die ster van Molech?
waarom verteenwoordig die ster die 666?
Die huidige leier is n 33 VM, so ook die leier van Hamas……
Gaan jou soontoe as n “Christen” moet jy meer ligloop vir die ortodokse sotte met die Elvis sideburns as vir die Fillistyne.
Wat doen Israel vir die “Christene” behalwe om hulle geld te neem met al die toere soontoe?
My argument is dat Israel nog nie bymekaar gekom het nie……….. ek sal by die radio luister.
Maar moet ek se, ek stem saam jou.
Obedience is the true character flaw
Dis iets geweldigs wat jy hier sê Guest;
Dat gehoorsaamheid niks anders is as manupilasie en afpersing en tronk. Maw dissipline protokol etiket ens is ook taboo.
En siedaar jy sit in Tsafendastan sonder grense en moraliteit. Logies.
Dis wat die Jode se probleem ook is. Die lewe – skeppingsorde – dwing hulle om grense te trek want vereers is hulle nie Israel nie. Ter wille van oorlewing. moet hulle primêr hulself deffinieer.
‘n Fisiese tuiste is onmoontlik sonder ‘n geestelike tuiste – Jesus die seun van God van die Joodse Bybel wat hulle so vervolg.
Laat dit maar vir die anti-christe Boere Afrikaners ook ‘n ewige les wees
Die Joodse rabbi’s lees die Talmoed.
Al ooit van Acharya S/D.M. Murdock outeur van “The Christ Conspiracy,” “Suns of God,” “Who Was Jesus?,” “Christ in Egypt,” “The Gospel According to Acharya S,” “Did Moses Exist?”, gehoor?
En vir die Boere Afrikaners is daar “Diaspora van die nuwe Christene” deur Flip Schutte, wat ongelukkig uit druk is.
Jy word aan die neus gelei deur Joodse mites wat nie histories of argeologies bevestig kan word nie.
Goeiemore Henkst, kan die teendeel bewys word? (Dat daar nie n God is nie)
ʼn God is ʼn hipotetiese bonatuurlike entiteit wat deur gelowiges beskou word as die prima causa (eerste oorsaak) van die universum, en word verantwoordelik geag vir bepaalde aspekte van die werklikheid, en vir die werklikheid as geheel. Gode kon ook op aarde geleef het, naamlik in die natuur, asook in die hemel of in die onderaardse of onderwêreld. Die geloof in gode is algemeen verspreid, maar kulture verskil in die aantal gode wat aangeneem is, die betekenis wat mense daaraan gegee het, en hulle houding ten opsigte van gode (ook uit die ander kulture). Die monoteïstiese gelowe, soos die Jodedom, Christendom, en Islam, erken in beginsel slegs één god. In die politeïstiese gelowe soos die Noorse of Germaanse mitologie en die Hindoeïsme is daar baie (klasse van) gode (in Indië word gode devas genoem, en in Wes- en Noordwes-Europa Ase, Elwe en Wane). Dit is nie wetenskaplik bewysbaar dat gode bestaan nie. Die bestaan van gode, oftewel ʼn God, is egter ook nie wetenskaplik weerlegbaar nie. Dit het veral te make met die vaagheid van die begrip. Gode word meer vir weerlegging vatbaar sodra hulle spesifiek ingekleur word met eienskappe soos algoedheid, almag, en alwetendheid. Die onweerlêbaarheid van die bestaan van ʼn god is ook geen argument vir die bestaan van ʼn god nie.
Henkst wat jy noem is so – Maaaar, om my eie denke te
bevredig moet ek eers die begrip “altyd” onder die knie kry – is dit menslik moontlik?
Dan die tweede vraag wat ek self, of vir my moet beantwoord word is: Dit is vir
my logies dat as iets ontstaan het moet dit uit “iets” wees m.a.w. hoe ontstaan
“iets” uit “niks”? en dan is n mens weer terug by “altyd” begrippe wat die
mensdom nog nooit sinvol kon antwoord nie trouens ook nie werklik kan verstaan nie. Dit is vir my waar die begrip van n Godheid ontstaan. Quantum fisika kan moontlik tot n mate begin punt wees maar selfs dit is nog net onbewese teorie.
“Ek mag verkeerd wees, maar myns insiens is die kerk se belydenis oor die Bybel die wortel van die ganse probleem waarmee ons vandag op die godsdiens en geloofsterrein sit. Lees mens die debat wat op die oomblik weer aan die gang is in die koerant oor evolusie en Piet Strausse van ons wêreld, kan mens nie anders as om ʼn verkeerde lees van die Bybel agter dit raak te sien nie. Kyk ʼn mens na die reaksies in briewekolomme oor elke stofwolkie wat opslae maak, sien ʼn mens ʼn bepaalde Skrifbeskouing en manier van omgaan met die Bybel agter die argument lê.
U moet onthou… God het nooit vir enige mens gesê dat die Bybel sy Woord is nie. God het nooit vir enige skrywer gesê om te gaan sit en dan sal Hy aan hulle dikteer wat sy wil is nie. Niemand het met ʼn notaboekie agter God aangestap toe Hy by wyse van spreke: die hemel en die aarde geskape het nie, so niemand weet presies hoe dit gebeur het dat alles ontstaan het nie. Om die waarheid te sê: Selfs die God wat sulke dinge sou kon doen, en sou kon sê, is ʼn beeld en skepping van die skrywers van die literatuur wat in die Bybel opgeneem is.” Flip Schutte
Ek wil nie oor die kergenootskappe uitwei nie – dit is n groot gesprek vir n anderdag miskien? maar die kern van geloof m.i. is gefundeer op die mens se besef van eie onvermoënde begrip tenopsigte van “altyd” en “niks”. Ons mense kan en sal maar aanhou “is”- “is nie” tot die perde horings
groei en niks nader aan begrip kom nie – nie voor ons met rede en bewyse kan bepaal dat uit “niks” wel iets” gemaak kan word en “altyd” met begrip en bewyse gepenitreer is nie – Dan het ons nog nie eens by dimensies uitgekom nie want ons is fisies vasgevang in die derde dimensie. Wat dan van die daaropvolgende dimensies wat bewys kan word maar nie fisiek aangewend of ontwikkel kan word nie. Daar word mos beweer dat die mens maar n bitter klein gedeelte van sy brein gebruik – miskien oor n paar miljoen jaar verder kan daar moontlik antwoorde kom op jou en my bewerings – in my en jou tyd egter – nie sommer nie 😉
Ek is beslis nie en, wil nie onbeleefd klink nie maar – jy bemoei jou met onderwerpe waarvan jy, eenvoudig gestel, maar géén benul van het nie.
Moet nie ooit dink of glo dat belesenheid jou intelligent kan maak, wysheid sal gee, of jou met sinvolle oorleg en insig sal seën nie.
Voorbeeld? Al besit jy al die motors in die wêreld en – jy is ‘n kwadrupleeg, kan jy nie ooit aanspraak maak daarop dat jy ‘n kranige motorbestuurder is nie.
Die toppunt van geestelike vermetelheid vir my is wanneer ‘n ateïs of agnostiese mens vir ander God probeer verklaar. Dis “flippen LAME”.
Woorde sonder insig is soos ‘n fluks-draaiende windpomp – waarvan die pompskag lank terug afgeroes het – geluidloos in die donker dieptes verdwyn het… Selfs onkruid sukkel om in daardie bar, verdorde dam te groei…
Is menslike rede volmaak?
Ag nee ou Kalium jy klink nou net soos Tsafendas.
Hoe rasionaliseer jy jouself.?
Strange how some rant endlessly about Nazi’s, but seems oblivious to the real Nazi’s supported by Jews in Ukraine, Washington, Canada https://www.youtube.com/watch?v=lrlDi9Twfyo&list=UUpwvZwUam-URkxB7g4USKpg#t=69
So, Israhell is nou die nuwe Khazaria. Miskien moet al die lande nou die khazarjode uitjaag Khazaria/Israel toe. Buitendien is die begrip Judeo/ Christen net ‘n klug, die twee is teenoorgestelde pole.
Die Joodse volkstaat sal beslis vir die Afrikaner Boerevolk deure oopmaak vir so ‘n volkstaat.
Ek sien dat Arabies as tweede taal afgeskaf gaan word.
Dit sal balladruk gaan om daai koekstruif land te ontstrengel
Die opponente reken dis ‘ondemokraties’ – .sal wil sien hoe die Knesset. daai bal speel.
Ons is vêr voor met Orania…. Hulle moet maar kom lesse vat.
Jy klink net soos daai Dokter Malan van die EGK. Die Jode is nie Israel nie ou en oor die “voorbeeld” wat “Israel” aan die ander voorhou oor minderheidsregte – as jy die artikel gelees het sal jy weet dat jou “Israel” nou nie meer so ‘n goeie voorbeeld is nie.
Ek het nie ‘n saak met die Palestyne, filistyne en Jode nie ou mater, ek het net ‘n saak met my goedgelowige misleide (deur predikante) volksgenote.
Groot verdrukking; uitwissing van 2/3 van Jode. Dit is vir my duidelik dat jy ‘n Chilias is. Gaan ondersoek die verse wat jou dominee aan jou opdis en kyk of sy uitleg daarvan sin maak. Die uitverkore volk ding is ook nie omdat Jesus uit die volk gebore is nie, maar omdat God die volk in Abraham, Isak en Jakob se tyd uitverkies het en die Verlosser toe, volgens profesie, uit die volk gebore moes word, omdat dit Hy was wat die sonde van Sy volk moes kom wegneem.
What do you mean? Acronym CHILIAS: Children in Libraries: Improving Multimedia Virtual Library Access and Information Skills
Chiliasme- ‘n siening van Bybelse profesie waarin die laaste dae van die aarde in 7 jaar verdeel word met 3.5 jaar valse vrede en 3.5 jaar verdrukking en oorlog. Hulle kon nog nie ooreenkom of Jesus ann die begin, einde of in die middel van die 7 jaar kom nie. Dit is die premis van die hele Left behind reeks flieks. Hulle glo die Jode is Israel.
Baalkultus is deur Isebel gestig – vrou van Agab. Die oorsprong van die Vrymesselaars. Hulle het sekere eienskapppe soos aanbidding van veelvuldige gode. Google gerus.
Mi is dit die prototipe anti-chris.
Ek het nie die term ‘Heer / Lord’ gebruik nie.
Hierdie is ‘n grap en uit die duim gesuig…
Vandat julle daar weg is het die projek ontplof.
Gekoop vir R1.4 miljoen en tans waardeer op R500 miljoen beleggingsrentes van 8% – net vir die wat ernstig is.
Julle is beslis baan brekers wat alles breek.
Op Orania is ons baanbouers.
Jou eie volk het huidiglik meer probleme as die Jode doer in Tel Aviv.
‘n Mens wat nie eers basiese maniere kan bemeester nie, is soos vuil parafien in ‘n donker KWV wynbottel… Beide huigel hoonlaggend…
Jaybee, ek is so sat vir dié wat glo hulle moraliteit is ‘n nuttige neweproduk van ewolusie… Hulle lees sonder dat hulle begryp – en dan trek hulle hul goddelose togas aan en paradeer soos eerlose, veerlose poue asof hulle die wysheid van pag het.
‘n Hond sal uit jou kospotte bly eet – solank as wat jy hulle toelaat om dit te doen – so-ook is stilswye, wanneer die goddelose Salomo (o.a.) se pêrels ongeërg vertrap…
“Jy het ook geen skaamte nie, want duidelik pla dit jou niks om
Afrikaner sentiment te gebruik om jou baan te “bou” nie.. hoeveel het
julle nie al oor die jare ingehark op wanvoorstellings nie? Geen wonder julle loop so agter die Jode aan nie.”
Dankie Mauser vir ‘n 100% waar kommentaar!
Watter wanvoorstellings? Die waarvoor die Putter -kader vir laster skuldig bevind is en beboet is en moes vlug? Noem my een wanvoorstelling.
En Rifrug reken sommer so-iets is 100% waar.
Mauser reken sommer elders hy is soos Jesus wat teen die Jode optree. Waarvan praat julle ?
Dan en Praag het veel groter probleme as wat mens kon raai.
Wat Dolk en Malan hieronder skryf is die ware voorstelling.
Die rasionalisasie van ons probleme.
Jan, ten spyte van jou sweephoue van vroeër wat merke gelaat het, het ons meer in gemeen, as waarvan ons verskil. Ek is ‘n Boer uit murg, been en siel.
Helaas, Rifrug het iets gesê wat sielswater raak geboor het.
Weet dat ek nie na Praag kom om vyande te maak nie – ek kom met my palms na bo – maar waaragtig – met my beginsels ALLEEN in Jesus Christus geanker.
Ja Christus is ons enigste hoop en Orania is in Christus ge-anker. Dis geen wanvoorrstelling nie.
Dan het ons beslis meer in gemeen as wat ons verskil..
Die wanvoorstellings is deur die hof gestraf as lasterlike kwaadwillige leuens van Putter Mauser et al.
Dis die ou ou Naspers psy-ops om die wit en swart kriminele op te sweep teen sagte wit Christen teikens. Daar was altyd ‘n NIA / MI agent op die vergaderings van Oranjewerkers: Aksie Eie Toekoms, TG en OBD Ek ken hulle almal – elders daaroor geskryf.
So ons sal groot vriende kan word as ons by die waarheid hou en nie ‘n sekuriteits risiko is nie. [Waarmee Steve en Dan nou mee besig is.]
……En die toekoms bou op liefde en respek vir mekaar; lojaliteit vertroue en kameraadskap en spanbou.betroubaarheid behoort weer ‘n Christelike Volks ideaal te word.
Want ‘n mens is maar net ‘n mens
Jan: “……En die toekoms bou op liefde en respek vir mekaar; lojaliteit
vertroue en kameraadskap en spanbou.betroubaarheid behoort weer ‘n
Christelike Volks ideaal te word.”
My leuse en lewensuitkyk is: Dis nie wat my vriende teenoor my is nie – dit is wat en wie ek teenoor hulle is – hulle, wie ek as my vriende beskou. As jy so lewe Jan, kan hulle jou nie teleurstel nie.
En as iemand my sy vriend noem en – my nogtans sonder enige rede in die rug steek, was ek nog nooit die persoon se vriend nie – want in my vriendekring sit daar nie ‘n verraaier – vir wie ek my vriendskap sal gee nie.
“Helaas, Rifrug het iets gesê wat sielswater raak geboor het.”
Dankie vir dié groot kompliment!
Riffels, dit is ‘n feit. Jou beskeie skroomloosheid is waaragtig nie te versmaai nie….
Opsommend oor…: Selftevredenheid is soos ‘n mens met ‘n oorvol bord sop… Net daarom, gee dit die persoon nie die reg om dit op ander uit te stort – hulle te bemors nie.
“Watter wanvoorstellings?” … jan – ek SAL jou vraag antwoord … net eers …
“Die waarvoor die Putter -kader vir laster skuldig bevind is en beboet is en moes vlug?” … ek het NIKS hiermee te doen nie, weet nie wie die Putter was nie – en stel nie belang nie!
Jy sê weer: “Noem my een wanvoorstelling.”
Die wanvoorstelling is: jou kommentaar dat “Die Joodse volkstaat sal beslis vir die Afrikaner Boerevolk deure oopmaak vir so ‘n volkstaat.” … jy praat volgens my loutere bog!
Die Joodse kabaal wat Amerika, die wêreld se massamedia en baie geheime en bedenklike organisasies beheer, gaan vir die Afrikaner nié dieselfde vryhede gun as vir die Jode nie!
Hein – nee man wat sit
jy nou so met n swartlappie op jou kop – die wat verguis is nie Afrikaners nie en hulle gaan ook net boskerk toe. Die mense wat hulle self verdedig is die Afrikaners en hulle verskil met mekaar soos dit onder beskaafde mense hoort – want n Afrikaners is individualiste – dit is juis daardie individualisme wat hulle laat land het aan die Suid Punt van Afrika.