Afrikaans kort ‘n nuwe mediamodel

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Moontlik was daar ‘n tyd in die negentiende eeu toe mense koerante gelees het bloot om ingelig te word. As deel van jou koerant het jy sommer op die koop toe die jongste aflewering van ‘n vervolgverhaal deur Charles Dickens of Honoré

Lees verder: Afrikaans kort ‘n nuwe mediamodel

Plaaswerkers geregtig op gratis aandele in plase

In ’n voorgestelde beleidsdokument oor die vrywillige toekenning van aandele aan plaaswerkers van die Dept. van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming word o.m. voorgestel dat ’n plaaswerker met 10 jaar diens op ’n kommersiële plaas geregtig moet wees op 10% aandele in die eienaarskap van die grond. Voorts word bepaal dat ná 25 jaar diens ’n werker geregtig moet

Lees verder: Plaaswerkers geregtig op gratis aandele in plase

City Power werk nasionaal saam met polisie om saboteurs aan te keer

‘n Ondersoek om vas te stel wie vir die sabotasie van substatsies in Johannesburg verantwoordelik is, is tans aan die gang. City Power werk saam met die polisie op plaaslike en nasionale vlak om die werkers vas te trek wat vir verskeie kragonderbrekings in en buite die stad verantwoordelik is, het Sol Masolo, woordvoerder, gesê.

Lees verder: City Power werk nasionaal saam met polisie om saboteurs aan te keer

Moneyweb dagvaar Fin24 vir beweerde plagiaat

Caxton se aanlynsakenuusdiens Moneyweb, dagvaar vir Fin24,d ie aanlynsakediens van Media24 vir beweerde kopieregskending, plagiaat en die wederregtelike gebruik van Moneyweb se inhoud, het Beeld Vrydag berig. Moneyweb, ‘n mededinger van Media24, argumenteer in hofstukke dat Fin24 sy eksklusiewe inhoud wederregtelik oorgeneem en as sy eie aangebied het. Sonder toestemming het Fin24 inhoud gepubliseer wat

Lees verder: Moneyweb dagvaar Fin24 vir beweerde plagiaat

Olimpiese fakkel na Tokio

Die Olimpiese fakkel sal ná die 2016 Spele in Rio de Janeiro aan Tokio oorhandig word. Die bodproses is gisteraand in Buenos Aires in Argentinië afgehandel en Tokio is tot die groot vreugde van Japanners as die wenner aangekondig. Tokio het 60 stemme teenoor Istanboel se 36 ontvang. Die ander stad wat sy finale voorlegging

Lees verder: Olimpiese fakkel na Tokio

Motorfietsryer dood in Krugersdorp

“n Motorfietsryer het gisteraand gesterf toe hy agter in ‘n bakkie vasgery het in Sterkfonteinweg, Krugersdorp, het paramediese personeel Sondag gesê. “Netcare 911-paramedici het op die toneel  aangekom en die motorfietsrywer, ‘n man in sy vyftigerjare, op die pad gevind met lewensgevaarlike beserings,” het die woordvoerder van Netcare 911, Chris Botha, gesê. “Paramedici het vir

Lees verder: Motorfietsryer dood in Krugersdorp

Word Afrikaanse media deur veiligheidsdienste gemanipuleer?

In die lig van die vreemde verskynsel dat Afrikaanse media en meningsvormers dikwels standpunt inneem téén die belange van Afrikaners of hulle daarvan probeer oortuig om van hul bates afstand te doen, het praag die volgende vrae aan ‘n kenner gevra: Is Afrikaanse media geïnfiltreer? Is daar joernaliste wat ook agente van die staat of

Lees verder: Word Afrikaanse media deur veiligheidsdienste gemanipuleer?

Die kastraatmentaliteit kry momentum

deur Leon Lemmer Die Vryheidsfront Plus het pas by monde van sy leier, Pieter Mulder, te kenne gegee dat hierdie party sy missie verbreed met die oog op diversiteit en samewerking. Die VF Plus gaan hom vorentoe nie net aan die bevordering van die belange van blankes toewy nie, maar aan dié van alle minderheidsgroepe

Lees verder: Die kastraatmentaliteit kry momentum

EFF betoog voor SAPD-hoofkantoor in Johannesburg

Agt lede van die EFF het ‘n kort betoging buite die Gauteng se SAPD-hoofkantoor in Johannesburg gehou. Lede van die EFF se provinsiale opdragspan het struggle-liedjies gesing, insluitend “Siyaya” [Ons is op die pad vorentoe] en in ‘n sirkel gedans, onder die wakende oog van ‘n handvol polisielede. Die betogers, geklee in rooi bykomstighede van

Lees verder: EFF betoog voor SAPD-hoofkantoor in Johannesburg

Swazi’s vat Cosatu-leiers vas

Cosatu beweer die Swazilandse polisie het ‘n opposisieleier in hegtenis geneem asook ‘n vergadering van vakbondleiers uit Suid-Afrika ontwrig. Cosatu se buitelandse sekretaris, Bongani Masuku, sê Mario Masuku, die leier van PUDEMO – die Swazilandse opposisieparty, is Vrydag in hegtenis geneem onderweg na ‘n betoging teen die regering van Koning Mswati III. Die Swazilandse polisie

Lees verder: Swazi’s vat Cosatu-leiers vas