
Cosatu beweer die Swazilandse polisie het ‘n opposisieleier in hegtenis geneem asook ‘n vergadering van vakbondleiers uit Suid-Afrika ontwrig.
Cosatu se buitelandse sekretaris, Bongani Masuku, sê Mario Masuku, die leier van PUDEMO – die Swazilandse opposisieparty, is Vrydag in hegtenis geneem onderweg na ‘n betoging teen die regering van Koning Mswati III.
Die Swazilandse polisie het dit as onwaar bestempel.
‘n Verteenwoordiger van Cosatu en voormalige minister in Mandela se parlement, Jay Naidoo, en Biskop Paul Verryn van die Metodistekerk is eergister ook deur die Swazilandse polisie vir ondervraging ingeneem saam met nog lede van ‘n Suid-Afrikaanse groep wat die regte van werkers in Swaziland ondersoek.
Swaziland, Afrika se laaste absolute monargie, sal op die 20ste van vandeesmaand ‘n Parlementêre verkiesing hou. – RSG

Paul Verryn. ‘n Kerkleier en ikoon in die stryd teen apartheid.
“On 29 December 1988 the Mandela United Football Club (MUFC) abducted the four boys from the Mission house.[4] The MUFC was a private force of bodyguards, who answered to and were controlled by Winnie Madikizela-Mandela, then Nelson Mandela’s wife and a leading anti-apartheid activist. Following the abduction, Madikizela-Mandela alleged that Verryn had been abusing the boys sexually.”
Aldus Wikipedia.
Was die Stompie klong, wat M. en haar sokkerspan vermoor het mos nie een van die vier abducted boys nie? Verryn is blykbaar nog bedrywig waar daar moeilikheid gemaak word. Ek gun hulle dit, albei kante toe.
Korrek. Hy was doodgemaak omdat hy as ‘n polisie-informant beskuldig is. Moord en menseroof het Mandela, Verryn en haar sokkerspan gevolg oral waar hulle gegaan het. Alhoewel die Waarheidskomissie die klag van seksuele teistering teen Verryn teruggetrek het, omdat die seuns skynbaar deur Mandela gedwing was om dit te se, het sy volgehou dat hy dit gedoen het. Volgens bewering.
Die waarheid?
Ek glo nie iemand sal daardie rotnes uitmekaar kan pluis nie. Die “Waarheidskomissie” se hooftaak was nie om die waarheid uit te vind nie, dit was om sekere mense skuldig te bevind en om ander se skuldige dade te verdoesel.
Dit kom daarvan wanneer ‘n neus in sommige Afrika lande se sake gesteek word. Malema het so amper op sy mhur gekry destyds in Botswana.
Teen sommige Afrika regerings word dit maklik en vinnig ‘n hoogverraadsaak stafbaar met die doodstraf.
Verryn is soos daardie ander pederas van die Anglikaanse kerk wat op swart kinders teer, eerwaarde Trevor Huddleston. Die is nou gelukkig ses voet onder die grond, maar ons moet in hulle Britse politieke nalatenskap probeer leef
Hulle doen nog wat die NWO base vir hulle voorskryf (sonder om dit eers te besef) Ek hoop die ander afrikalande trap hulle behoorlik vas
Was nou die dag in Swaziland om hulle wild tuine te besoek.aangenaam verras,maar ook met hulle anti-sa houding.kyk regtig neer op s.a.