Suid-Afrika se “veiligheidsgroepering”, wat die polisie, weermag, openbare werke en staatsveiligheid insluit, het Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela se bevinding oor Nkandla verwelkom. Die “bevinding” is die jongste Anglo-Amerikaanse aanslag teen BRICS se invloed in Suid-Afrika en teen Jacob Zuma wat hulle nie as ‘n betroubare bondgenoot beskou nie. Madonsela se verslag het glo bevind dat
Nkandla: Die ware skuldiges
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Die eentonige verslaggewing oor die nimmereindigende kruisondervraging van advokaat Barry Roux in die Oscar Pistorius-verhoor gaan vir ‘n dag of twee vervang word met ‘n reaksie op die Nkandla-verslag deur die Openbare Beskermer, adv Thuli Madonsela. Dié reaksie gaan voorspelbaar wees: Verontwaardiging oor
Juju loop voor in SA se eerste digitale verkiesing
Die EFF-leier Julius Malema het meer Twitter-volgelinge as die amptelike opposisie-leier, Helen Zille. Die hoof uitvoerende beampte van Apurimac Media het Dinsdag gesê die sosiale media gee politici insig oor hoe hul politieke veldtogte deur aanlyngehore voor die algemene verkiesing ontvang word. Die verkiesing van 2014 is Suid-Afrika se eerste digitale verkiesing. Die EFF van Malema
Lees verder: Juju loop voor in SA se eerste digitale verkiesing
Tshwane laat geld oor swart Pretorianers reën
Die Tshwanemetroraad in Pretoria het R19 miljoen beskikbaar gestel om 144.000 swart gesinne by te staan wat deur vloede geraak is, het RSG berig. Die munisipaliteit sê skade van sowat R124 miljoen is veral in swart gebiede soos Soshanguve, Mabopane, Ga-Rankuwa, Rethabiseng en Mamelodi aangerig. Die metro het ook vroeër meer as ‘n R100 miljoen
Krimvolkstaat: onwettig maar legitiem…
deur Johann Wingard Hierdie week het ons weer gesien hoe die internasionale reg of volkereg deur lande geplooi word om hul eie geopolitieke belange te dien. Ons het ook waargeneem hoe vinnig Oos-Europa se grense verander het. Die Krimvolkstaat het sonder slag of stoot tot stand gekom toe Wladimir Poetin gister die ooreenkoms onderteken het
Madonsela lei die grondgrypers teen Zoeloes
Die Openbare Beskermer, Thuli Mandonsela, het in die jongste skermutseling oor lukratiewe regeringsposte gesê daar is “georkestreerde pogings” om die integriteit van haar kantoor onder verdenking te bring. Madonsela, die Britte se liefling, is tans besig met ‘n suiweringsveldtog teen president Zuma se vertrouelinge in aanloop tot die verkiesing. Die verskoning wat die OB gebruik
Merkel: Rusland is steeds lid van die G8
Ná die ondertekening van ‘n ooreenkoms rakende die toetrede van die Krim tot Rusland, bly die Russiese Federasie nog ‘n lid van die G8, het die Duitse kanselier Angela Merkel Dinsdag gesê. Duitsland, Italië en Frankryk het behoorlik geskarrel om die skade van vroeëre anti-Russiese mediaverklarings oor samewerking tussen geïndustrialiseerde lande te beperk. Al wat
Kovsies nou ‘n ‘Nazi- of kommunistiese heropvoedingskamp’
Nog ‘n koshuis op die kampus, JBM Hertzog, is in Februarie gesluit en studente is van alternatiewe akkomodasie voorsien ten einde hulle in heropvoedings- en breinspoelingsprogramme te plaas. Die studentedekaan van die universiteit, Rudi Buys, ‘n radikale NG-predikant wat van Stellenbosch afkomstig is, het die rektor Jonathan Jansen met Jesus Christus vergelyk en gesê dat
Lees verder: Kovsies nou ‘n ‘Nazi- of kommunistiese heropvoedingskamp’
Venetië stemt over onafhankelijkheid van Italië, de EU en de NAVO
Vanaf vandaag tot donderdag stemmen Venetië en de Venetianen over de onafhankelijkheid van Italië. Tegelijkertijd wordt daarmee beslist over het lidmaatschap van de EU en de NAVO. “Onafhankelijkheid of de dood”, dat is het motto van de initiatiefnemers van het referendum. Naar het voorbeeld van Kosovo eisen de Catalanen, Schotten, Basken en de Venetianen hun
Lees verder: Venetië stemt over onafhankelijkheid van Italië, de EU en de NAVO
Bodem boek II, 9: Die uittog
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 8. Die Suid-Afrikaanse Verkenningsvoertuig Merk IV het met onderskeiding in Noord-Afrika gedien waar dit hoofsaaklik deur Suid-Afrikaanse plaasseuns aangewend is, en hierdie willewragtags het geweet hoe om die meeste uit die eienaardige regop kar te haal. Geen duin was te hoog
