Nampol skiet ‘struggle kid’ dood

Een van die slagoffers van die skermutseling tussen die polisie en die ‘Struggle Kids’ by Swapo se hoofkantoor in Windhoek, het dood onder ‘n goue kombers langs die pad gelê Woensdagoggend. Die jong vrou is tydens ‘n skermutseling tussen die polisie en betogers in Windhoek in Namibië doodgeskiet, waar politieke geweld nie dikwels voorkom nie.

Lees verder: Nampol skiet ‘struggle kid’ dood

VSA al nader aan lugaanvalle op Sirië

Die Amerikaanse weermag sê vegvliegtuie van Egipte en die Verenigde Arabiese Emirate het ‘n reeks lugaanvalle op ISIS-groepe in Libië uitgevoer. ‘n Woordvoerder van die Pentagon, John Kirby, wou nie nadere besonderhede gee oor hoekom dié twee lande die aanvalle uitgevoer het nie. Dié aanvalle kom nadat ‘n video vrygestel is waarin ‘n Amerikaner glo

Lees verder: VSA al nader aan lugaanvalle op Sirië

E-tol onder die loep

Die openbare konsultasie oor die e-tolstelsel sal Woensdag in Gauteng open. Die Gautengse regering het Maandag aangekondig dat die paneel vanaf 27 Augustus vir `n maand lank die stelsel met organisasies en lede van die publiek sal bespreek. Die adviserende paneel van 15 mense sal die implikasies van en die sienings oor die befondsing van

Lees verder: E-tol onder die loep

Pawlof se brakke

Die politieke gesprek in Suid-Afrika word gevoer in die Amerikaanse dialektiek of idioom, want dit is al waarvan baie Suid-Afrikaners weet.

Die politieke gesprek in Suid-Afrika word gevoer in die Amerikaanse dialektiek of idioom, want dit is al waarvan baie Suid-Afrikaners weet.

Lees verder: Pawlof se brakke

Rus gaande oor Afrikaans

‘n Rus, Ewgeny Artemof is so gaande oor Afrikaans dat hy aan ‘n Russiese-Afrikaanse woordeboek werk. Artemof woon in Stoepino, naby Moskou. Hy luister graag na RSG, skryf kortverhale vir Litnet en is tans besig om ‘n Russiese-Afrikaanse woordeboek op te stel, het Beeld berig. Artemof doen dit vir die liefde van die saak en

Lees verder: Rus gaande oor Afrikaans

Niekie: Dom besluit om by VF+ aan te sluit

Die gewese DA-LP Niekie van den Berg het uit die Vryheidsfront Plus bedank. Van den Berg het in Maart 2014, kort voor die verkiesing, by die VF Plus aangesluit omdat hy nie die DA se kandidatelys gehaal het nie. In sy bedankingsbrief aan Pieter Mulder, leier van die VF Plus, skryf hy : “Ek dink

Lees verder: Niekie: Dom besluit om by VF+ aan te sluit

Steve gaan Stem op nuwe album opneem

Steve Hofmeyr, wat verlede week verbied is om aan die Namaquafees deel te neem, gaan dele van Die Stem op sy nuwe album opneem. Toeka 3 sal in September vrygestel word. Hofmeyr, wat vandeesweek verjaar, het aangekondig dat sy splinternuwe treffer, Sit die ligte aan, ook op die album verskyn. Hofmeyr het vroeër vanjaar saam

Lees verder: Steve gaan Stem op nuwe album opneem

Kanada onttrek personeel uit Sierra Leone weens ebola

Daar is nog geen raad vir die ebolavirusinfeksie wat kan ernstige hemorragiese koors veroorsaak nie. ‘n Nuwe strategie is ontwikkel en getoets in 2011 deur ‘n internasionale span wetenskaplikes met die deelname van kundiges van die Universiteit van Landbouwetenskappe in Wene: Teenliggaampies van tabakplante. Die Weense wetenskaplikes het vir ongeveer tien jaar gewerk daaraan. Kliniese

Lees verder: Kanada onttrek personeel uit Sierra Leone weens ebola

Groot Vyf, klein vyf en mikro-sewe

Wanneer Suid-Afrika ekologies of in bv die toeristebedryf ter sake is, word daar met hoofletters na Die Groot Vyf verwys: die olifant, renoster, buffel, leeu en luiperd. Minder bekend, maar meer destruktief, is daar in die Suid-Afrikaanse politieke geskiedenis die klein vyf, ‘n benaming wat altyd met kleinletters geskryf moet word: FW de Klerk, Pik

Lees verder: Groot Vyf, klein vyf en mikro-sewe

Pallo Jordan het vir SA Joodse firma in Londen gewerk

In ‘n onlangse berig in City Press vertel Pallo Jordan (tot onlangs “doktor” Pallo Jordan) dat hy in Londen vir ‘n versekeringsmaatskappy, Abbey Life Insurance Company gewerk het wat aan ‘n Joodse Suid-Afrikaner behoort het. Die eienaar, Joel Joffe, is intussen ‘n Britse adellike gemaak en staan deesdae as “Baron Joel Joffe” bekend. Die aanhaling

Lees verder: Pallo Jordan het vir SA Joodse firma in Londen gewerk