Hoekom word Engels opgedomkrag tot dieselfde status as Afrikaans?
Verdere pogings om Afrikaans te ondermyn
Hoekom word Engels opgedomkrag tot dieselfde status as Afrikaans?
Hoekom word Engels opgedomkrag tot dieselfde status as Afrikaans?
Hoekom word Engels opgedomkrag tot dieselfde status as Afrikaans?
Volgens Finkielkraut is Westerse intellektuele in die greep van ‘n “internasionalistiese pogromisme” waardeur hulle alle groepe wat hul etniese identiteit wil behou, stigmatiseer as “die enigste ware rassiste”.
Volgens Finkielkraut is Westerse intellektuele in die greep van ‘n “internasionalistiese pogromisme” waardeur hulle alle groepe wat hul etniese identiteit wil behou, stigmatiseer as “die enigste ware rassiste”.
‘n Vreemde toneel het hom vanoggend weereens by die Randburgse Landdroshof afgespeel toe ‘n prokureur, Adelé Le Roux, ‘n betoog gevoer het dat dr. Dan Roodt vir “minagting van die hof” tronk toe gestuur moet word. Le Roux tree vir die Naspers-filiaal, Paarl Media op. In haar betooghoofde wat sy aan die hof voorgelê het,
Lees verder: Naspersprokureur pleit dat Dan Roodt tronkstraf kry
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank voorsien nie die risiko van ‘n verdere afgradering vir Afrika se mees ontwikkelde ekonomie nie het die nuwe Reserwebankgoewerneur Lesetja Kganyago gesê. Kganyago het die stelling vroeër gemaak na aanleiding van die vrystelling van die bank se Desember monetêre beleidsoorsig. Moody’s het Suid-Afrika se kredietgradering in November afwaarts aangepas, met verwysing na
‘n Prokureur van Kaapstad het Donderdag in die Mitchellsplein-landdroshof verskyn nadat sy die vorige dag in dieselfde hof in hegtenis geneem is. Eric Ntabazalila, woordoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het gesê Ursula Vreugde is Woensdag in die Mitchellsplein-landdroshof in hegtenis geneem nadat sy glo 30 pakkies tik aan haar kliënt gegee het. Ivan Jacobs,
Aanhangers van Mandela het dié week ‘n veldtog geloods ter ere van die voormalige terroris wat min belangstelling by die swart publiek gaande gemaak het. Hy is vereer vir die bomme wat hy en sy mede-terroriste geplant het en waarin onskuldige burgerlikes dood is. Die Nelson Mandela-sentrum van herinnering in Johannesburg het ‘n multi-media uitstalling
Die metaalwerkersvakbond Numsa beplan om ‘n optog na die departement van staatsveiligheid se hoofkantoor in Pretoria te hou uit protes teen wat hulle noem ‘n “vals intelligensieverslag”. Die minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo het egter die Inspekteur-Generaal van Intelligensie gevra om die bewerings te ondersoek. In dié verslag word beweer dat Numsa beplan om die regering
Lees verder: Numsa opmars na Staatsveiligheid oor ‘vals verslag’
Aanranding en seksuele teistering vier hoogty in Suid-Afrikaanse skole en slegs 3% van Gr 9 leerlinge kry 50% vir Wiskunde volgens die Jaarlikse Nasionale Asseseringsverslag, ANA. Die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoedkundiges sê 346 klagtes is sedert April vanjaar teen onderwysers gelê. Die raad het in November vergader. ‘n Woordvoerder van die raad, Thembinkosi Ndlovu sê die meeste klagtes
Lees verder: Skole: Aanranding, seksuele teistering, patetiese wiskunde
Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, het gister ‘n nuwe aanslag op Afrikaanse skole in dié provinsie aangekondig. Hy het die “weerstand” teen die samesmelting van top- Afrikaanse skole met lokasieskole verwerp en gemeen sulke weerstand word “gemobiliseer”. Lesufi dreig reeds lankal om teen Afrikaanse skole op te tree, nadat sy voorganger, Barbara Creecy,
Derek Hanekom, die minister van toerisme, moes Woensdag inderhaas die lasteraar-buikspreker Conrad Koch se mond snoer, vermoedelik om nie die ANC verder in die verleentheid te dompel oor terreur nie. Verskeie ANC-figure het Koch teen Steve Hofmeyr ondersteun wat hulle voorgehou het as ‘n apartheid-ontkenner, iets soortgelyk aan ‘n holocaust-ontkenner. Koch het weer eens die etiket
Lees verder: Derek Hanekom waarsku pop ‘om op te hou twiet aan Dan Roodt’