Derek Hanekom, die minister van toerisme, moes Woensdag inderhaas die lasteraar-buikspreker Conrad Koch se mond snoer, vermoedelik om nie die ANC verder in die verleentheid te dompel oor terreur nie.
Verskeie ANC-figure het Koch teen Steve Hofmeyr ondersteun wat hulle voorgehou het as ‘n apartheid-ontkenner, iets soortgelyk aan ‘n holocaust-ontkenner.
Koch het weer eens die etiket aan dr Dan Roodt probeer plak dat hy apartheid probeer vergoeilik. Sy regspan het dié truuk vroeër uitgehaal om Koch se teisteringsbevel en kriminele rekord ongedaan te maak.
Nadat Roodt Koch herinner het dat hy terreur regverdig, het Hanekom gou-gou ingegryp. Terreur word deur talle internasionale konvensies verbied as oorlogsmisdade.
Die minister het aan Koch gesê dat die “swaksinniges” nie sy aandag verdien nie en dat hy eerder deur sy “oorspronklike komedie” vermaak wil word.
Kennelik kan Koch nie meer onderskei tussen sy “oorspronlike komedie” en lasterlike aanvalle op Hofmeyr en Roodt nie.
@chestermissing But you DO defend Joe Slovo and Aboobaker Ismail, don’t you? And the Church Street bomb?
— Dan Roodt (@danroodt) December 3, 2014
Dan, u defending APARTHEID. “@danroodt: @chestermissing But you DO defend Joe Slovo and Aboobaker Ismail, don’t you? Church Street bomb?” — Chester Missing (@chestermissing) December 3, 2014
Ag los it man Chester – you’re just giving him a free platform…“@chestermissing: Dan, u defending APARTHEID. “@danroodt:
— Derek Hanekom (@Derek_Hanekom) December 3, 2014
@Derek_Hanekom agreed sir. Ignoring him now.
— Chester Missing (@chestermissing) December 3, 2014
Waiting to be entertained by your original comedy and commentary. And even bashed. These twits are not even worth bashing. @chestermissing
— Derek Hanekom (@Derek_Hanekom) December 3, 2014
Hanekom bemoei homself deesdae met toerisme-ooreenkomste betreffende kinderhandel, nie ‘n onderwerp wat ‘n mens sommer met toerisme verbind nie.
Kaapstad, ook ‘n gay-bestemming, gaan swaar gebuk onder seksuele uitbuiting van kinders. Sedert die ANC aan bewind is, het seksuele uitbuiting van kinders dramaties toegeneem.
Byna ‘n kwart van alle kinders in Kaapstad wat op straat is, word seksueel misbruik volgens navorsing.

Ek dink ons kan maar veilig die klag van misdaad teen die mensdom teen De Klerk aanhangig maak
Daardie nou reeds beroemde twiet van Hofmeyr oor Swartes wat apartheid uitgevind en eindig met “go figure”, hier is ‘n insiggewende stukkie inligting wat dit wil hê dat as die Swarte nie apartheid geskep het nie, hy, sedert die ANC die land namens hom regeer, apartheid geesdriftig herontwerp en toegepas het: “Wat anders as daar nou waarskynlik meer rasgedrewe wette op die wetboek is as wat daar op die hoogtepunt van apartheid was? Wetgewing wat die mens se lewe van die wieg tot die graf rig, met geen aanduiding van ’n sonsondergangklousule nie. Veral as onthou word dat die vorige regering ruim voor 1994 die laaste apartheidswet uit die wetboek verwyder het.”
Moet darem net meld dat dit ‘n aanhaling van Herman Toerien uit ‘n stukkie kommentaar van hom is, Toerien uiteraard in diens van AfriSol en Kallie Kriel, daardie Kriel wat voorgee jy breek winde in opgevoede politieke geselskap wanneer jy op sekere onomstootlike waarhede wys.
Ek weerhou my nietemin om na Derek Hanekom en die ANC-regime se bewind as ‘n apartheidsbewind te verwys want hulle het aan apartheid ‘n vieslike naam gegee. Apartheid is liefde, nie die vuil en onderduimse korrupsie en Afrikaner-uitwissing van die heersende regime nie. Nou wag ek maar op Hanekom en Zuma se verklarings waarin hulle hul van apartheid distansieer. En terselfdertyd hul apartheidswette te verduidelik
Maklik. Kallie Krul kan dit ook doen. As jy wil werk is jy te bleek en as jy wil steel en moor is jy nie-rassig. En almal wat ‘n kolostomie sak met ‘n brein rondra vir ‘n pop is Kallie en Herman se vriend
Dis ‘n moeiliker antwoord hierdie van jou as wat jy moontlik glo. Al waarby ek nietemin uitkom, is ongeregtighede van die verlede, hede en toekoms, wraak en ‘n parlementsgebou met ‘n dak wat deur Julias Malema afgeskree is. En dat wie ook al ‘n kolostomiesak het, ook ‘n goeie siekefonds moet hê, behoede hom of haar as hy of sy in ‘n hospitaal van die oorlede NSA beland. Die enigste duidelikheid vir my uit jou relaas is dat Toerien Kriel se tjester of moses is, maar moenie dat jou bekommer nie.
So Hanekom and his ANC do not have to answer their war crimes, terror, rampant sexual exploitation of children, Israeli apartheid, or corruption because only “twits” worry about that? They are heading for a rude awakening
They are. Roodt was a conscientious objecter
….. se die een twit vir die ander twit…
moet se n vriend het vanoggend Steve se hele gesprek rondom die klomp twits gestuur, Steve die taal was te hoog vir die klomp twits en ek dink dit is al waarom die opblaas pop so mal gegaan het, …..hy verstaan nie, die tor is plat gedruk teen die skedel.
Ons lag lankal nie meer nie, minister Hanekom. Dis net julle onheilspellende skrille geskater wat opklink en in julle eie ore eggo.
Vir my is kock met sy witvel n verleentheid – ek hoop regtig dat die buiteland hom nie vereenselwig met die Afrikanervolk nie. Die kock het nou op n kruin gery wat nou nie meer snaaks of nuus is nie en verder n platform veroorsaak het waardeur die ANC se howe as rassisties en onbekwaam uitgewys is en nog verder lyk dit nou my nou stagneer hy ook met geen nuwe idee nie.
Hierdie kock verleentheid moet nou asseblief net doodgeswyg word. Laat hy nou maar alleen met sy pop praat – hy beskik in elkgeval nie oor die intelligensie kapitaal om met n mens te praat nie.
bleach for “Black Like Me”
LMAA!!!
hie hie hie hie Dolk??????
Jy het strytner vergeet vir ‘Black is bountiful’
wha haha ha skies “G” wat is dit? n sambok?
So n bietjie agtergrond inligting van Deric Hanekom.
“He matriculated from Hoërskool Jan van Riebeeck in 1970.[4]
He was first arrested with his wife, Dr. Trish Hanekom, at a candlelight
demonstration at John Vorster Square in 1976, served a prison sentence for his
political activities from 1983–1986, and was exiled in Zimbabwe, where
he served as a co-ordinator of the Popular History Trust in Harare from 1988 –
1990.”
Ook nie moeilik om te verstaan hoekom hy met n matriek sertifikaat
n minister geword het in die ANC regering nie. Vir hulle het die man n
geleerdheid.
1 de algehele ‘hulp’ van dit soort linkse Louis de 15e wannabe ‘Gutmenschen’ bij het lot van kinderen die het juist door hun gesteunde schrikbewind inn massa’s oplevert, mag met Argus ogen gevolgd omdat al al te vaak gebleken is dat dat soort bepaald niet aan kinderen (of wat ook) is toe te vertrouwen.
Veel eerder zijn pedofiele visvijvers ontstaan, die door gebrek an enige controle of in feite zelfs met stilzwijgende goedkeuring van verlinkste rechterlijke en politieke macht, jarenlang hun vunzige partijen kunnen bedrijven. Om elke keer weer bij ontmaskering van quasi ontsteltenis te worden vergezeld.
So wie so wordt er teveel ‘(down the drain) geholpen’ door een geraffineerde egoïstische sociale linkse industrie als men zo om zich heen kijkt in deze wereld.
2 Kan die sterloze Kok niet een job krijgen in de Oekraïnse bestuurderskringen om daar zijn wensen in te vullen een Holodomor II te bewerkstelligen. Kan die net als zijn illustere moorddadige ‘intellectuele’ voorbeeld Bronstein, die op school als knaap ook al niet deugde omdat afbreken hem liever was, waarschijnlijk ook nog meer financiële steun krijgen vanuit de bancaire Wall Street rabbi’s.
3 Is bijv. wijzen op de sterke Rand en economische groei tot 1990 ook ‘apartheidontkenning ? En wanneer volgt de formele doodstraf ervoor, naast de constatering dat deze min of meer informeel al wordt toegepast in de gefaalde anc sakp staat
Riaan, he he he dis te ver vir my maar kan ek n dr@l vir jou stuur om namens my te gooi?
Ek stuur vir Malema, hy lyk soos een en ruik soos een.
Eintlik moet jy net onder die Vaaldriehoekers verkondig dat Tjsetir dink hulle is dof…..
Nie dat ek van enigsins van rou kru hou nie maar ek dink “Witbeer se slap “dral”” of die “Witbeer die “dralslinger”” sou as ‘n gepaste naam met daardie kwinkslag van jou afgegaan het… (LMAA!)
NS Skuus.
Ek kan net lag vir Witbeer, en telkens as hy sy naam so aanpas – hy is ‘n “tonic”.
Terloops, ek verneem Malema gaan in die huwelik tree. Witbeer moet hom spoedig aanwend om die gooiwerk te doen, of beter, gooi vir Kots met Malema – daardie stank grrrrrr.
NOOOOOOOOOOOOOOOOOOO!! hy gaan trou??!! met wie? Klein Kock?
Hier is die merrim wat sy “hart” gesteel het. Vind plaas op 27 en 28 Desember. Wonder so by myself watse lebola gaan hy betaal. Geen plaas, geen bees, geen kool, ehhh.
Die belastingbetalers betaal sy lobola.
Sy Nkandla’s poppekas herstelwerk…
… en ek dog Koch vs Roodt was die “match” vir 2014 …
RR, jy laat my alweer met ‘n glimlag op die gesig, BB groete.
Sy lyk vir my maar baie “bleek”. Mmmmm , seker baie roompies gebruik, Jaaaa.
isch, isch, isch, but why these piepels, they can not lief me in ptvate, I , JuliAss aloun?
Thees life of mine, she ees private.
Thees gel, she ees the siesta of my bratha, but soonest of soonest she wheel be my repossessions.
The weddien dress, shee wheel be red, yas, yas, yas, red laaike the overeverything of my kadres, that we are whearring in parly, to make scared for Jakop.
Thees gel, she is my primary sckool swiethart from grade 6, because why, I was there by grade 6 for maniengie times.
Thees gel she wheel be my tjikon bone, my KFC, my njamma. I am sendieng her to the finnishieng school like you whaities they make, You call finess. Me, I, JuliAss I send her to soekie Jakkie school, because why? we gonna donner that parly, togetha.
Hey wenna, you weeth fannee name “Van Yken” what eet ees?, You can wear the wood shoes? isch, isch, isch. stoepad I theenk eet means stoepad, cause why? you rasaast whaaities caal me woodhead, why, I do not know, but you stupaad piepels from the kantree of Chees (mmm I like cezenJamma) you have note lenned from letha shoes? where your progress?
My weddieng sermoney wheel have menu of nakied shoeshie, of coss on naked whaait gel, and for the mainkorse whee have special KFC and for poeding we have tjikon likkon, then we drienk Johnny Crawle, weeth bleck label not whait label.
I wheel say fank you to yous tax payers later on
Viva wedding Viva maninegie tjildron ( I have already)
zeg Juliass, hieronder een idee voor een trouwkostuum
Hau, Hey wenna, Where you from, Ostraylia? your language she make me laf all the time, the language she sounds like the mothers tongue of Verewoed.
I do not knouw your “pap bendictos” but me, I like Pap njamma more, she tastes like my fingas.
You have Effers, there by Ostraylia?, I send some overs.
Briljant!
Dolk, Dolk, Dolk, jy stook wha ha ha ha
Terwyl Steve dan nou so met die opneem en bemarking van “CD’S ” vertroud is, waarom nie ook ‘n pop vertoning lewer nie?
Steve kan sy Pop mos noem wat hy wil. Dit kan Conrad ( Comrade) of Derek wees.
Steve is ‘n baie beter ‘Akteur’ as enige van die twee.
Dan Roodt kan die draaiboek skrywer wees.
Beide hierdie twee here sal ‘n fortuin hieruit maak met CD verkope.
Nie eers ‘n gratis kaartjie na hierdie gemors en vermorsing van ‘n wit vel sal my daar kry nie.
Snoet pas die vark goed… Foto trek nogal na ‘n karakter van Haas daas se nuuskas… 😉
Leer eerder iets by die Jode soos hierby geplak: Hoe om Con Kach te hanteer
The Best Gift
Written by To the Point News
Friday, 12 September 2014
During the recent cease-fire, the leader of the Palestinian terrorist
organization Hamas, Khaled Mashal, sent a gift to the Prime Minister of Israel, Benjamin Netanyahu, in an elaborate box with a note.
After having the box checked for safety reasons, Prime Minister Benjamin Netanyahu opened the box and saw that the content was human faeces.
He opened the note, handwritten in Arabic by Mr. Mashal, which said, “For you and the proud people of the Zionist Entity.”
Mr. Netanyahu, literate in Arabic, pondered the note and decided how best to reciprocate.He quickly did so by sending the Hamas leader a very pretty package with a personal note.
Mr. Mashal and the other leaders of Hamas were very surprised to receive the parcel and opened it very carefully suspecting that it might contain a bomb.
But to their surprise they saw that it contained a tiny computer
chip
The chip was rechargeable with solar energy, had a 1.8 terabyte memory and could output a 3D hologram display capable of functioning in any type of cellular phone, tablet or laptop.
It was one of the world’s most advanced technologies, with a tiny label, “Invented and produced in Israel .”
Mr.Netanyahu’s note, personally handwritten in Arabic, Hebrew, French, and English, stated very courteously…
“Every leader can only give the best his people can produce.”
————————————————–
Moet tog nie julle kosbare energie so mors met drek nie Dr Dan en Steve en die span en die sommer die hele Afrikaner volk.
“Every leader can only give the best his people can produce.”
Ek sal maar dubbel seker maak van bg. aanspraak. Dalk vals soos aansprake dat Einstein die baanbrekerswerk vir die relatiwiteitsteorie gedoen het, terwyl dit eintlik sy vrou was. Die Jode is groter “leners” van tegnologie as skeppers/ontwerpers, dis maar ‘n afleiding van my, daar is weinig in die Jode se wapenarsenaal (ek lees hulle maak daarop aanspraak dat hulle die uzi ontwerp het), wat oorspronklik Joods is. Miskien en om aan die waarheid getrou te bly, moes Netanjahoe sy Palestynse eweknie se geskenk maar op gelyke vlak ontmoet het, dit sal minder van ‘n onwelriekendheid afgegee het as hierdie bedenklike aanspraak op die ontwerp van ‘n stukkie tegnologie.
Ja Gas en dan is jou siening nog ‘n groter les vir die Afrikaner Volk.en vir Praag. verseker. Ja mens word geken aan jou vriende.
Want ons sal moet ontsnap uit Naspers se 40 jaar volksmoord met Afrikaans as taalwapen van massavernietiging.
Afrikaans is die mees suksesvolle Psy-ops wapen ooit.
– dit word uitsluitlikt aangewend om te laster en te lieg en te skel. = die boks kuttels van wit ateiste.en anti-christe.
Daarom stem ek met ander skrywers saam dat Afrikaans ook ons volk sal bevry en herdefinieer. Ons sal ons vryheid herwin soos wat ons dit verloor het met die moord op ‘n Christen demokraat.
Deesdae bid ons nie eers meer in ons moedertaal nie.in Tsafendastan.
Wat is in jou boks Gas?
In jou kommentaar op Praag het ek jou leer ken as Afrikaner ernstig besorgd oor ons volk en taal, en dis die belangrikste hoek waaruit ek jou reaksie deurgaans beoordeel. Net gevoel dis nodig om die leisels effens in te trek sover dit onverdiende Joodse bewondering betref. En ja, die krinkelpapier om Netwerk24 se “geskenke” (skielike loflikhede oor dr. Roodt en Hofmeyr), sal ek nie eens deur ‘n gesoute bomruimkundige laat afhaal nie.
Dankie Gas
besef asb dat ek nie die Jode aanbid nie maar net Jesus wie hulle vervolg – maar ek .leer uit hul sondes ja.
Maar Naspers en die NP het van afrikaans ‘n selfmoordwapen vervolmaak en skat – skat ryk geword daarmee.. De goudstandaard van moderne IT Psy-ops
Dit het die hele wêreld verstom en is beloon met ‘n Nobelprys synde die kernwapen van selfvernietiging.
mag er aansluitend in medelijden Jan, verwezen naar onderstaand artikel in Die Welt van gisteren waarin de vrije Duitse Duitser (jawel, blank en christelijk, hard werkend, spaarzaam, doordacht en conservatief) nou de schuld krijgt van de Euro malaise.
U weet dat Francois Mitterand destijds de Mark de Duitse atoombom noemde en op door derden uitgedeelde schulden levend Duitsland de € en daarmee onverantwoordelijkheid en overspoeling door achterlijke culturen moest en moet slikken. U kent het principe wel.
http://www.welt.de/wirtschaft/article134983664/Deutschland-ist-schuld-an-Europas-Desaster.html
hele archieven in de USA die maar gesloten blijven en ook aan die archieven zelf geknutseld wordt. Patton, die om het Jonastal moest trekken zodat derden technologisch waardevolle buit konden zekeren.
Hans Kammler (Skoda etc.)mag ook pas in 2046 boven water komen voor de ‘goed geïnformeerde vrije burger/mensheid ‘, die het zoals met ‘mainstream media’ etc. moet doen met een ‘heersende mainstream historische geschiedschrijving’ gevoed uit Oost en West.
Maar wat wil je als bijv. zelfs de ‘uitvinder’ van de microscoop een ‘meerkeuze vraag’ is kunnen worden omdat ‘anderen’ graag met andermans veren pronken(wat een industrie op zich is)
Dankzij de chip (van Jan 😉 ) kan de zoekende mens bij veel informatie komen maar waarschijnlijk valt er door hem, bezijden de geur, meer op te maken uit de drol ?
Dief Einstein ‘kwam uit Duitsland’ en E=mc2 inderdaad ook. En daar is o.m. volgens onderstaand boek, maar tevens wijder bekend, alles mee gezegd.
(kijk hoe discipel Robbert Dijkgraaf ongestoord half wetenschappelijk Nederland leeg plunderde voor zijn huidige job als hoofd van Princeton)
Dankie vir die inligting, Hans. Hierdie oor en weer gestuur van geskenke tussen de Jode en Palestyne is maar ‘n gekletter van swaarde (of bedpanne).