Tim, Arrie en die Trump-offensief

As ons die media dophou van die afgelope paar dae, sien ons dat dit nie net Tim du Plessis is met sy skimprede oor die vermoorde Amerikaanse oorlogsveteraan Ashli Babbitt in die Capitolgebou in Washington nie. Ek ontdek toevallig hierdie … Lees verder

Elma Potgieter: Ekskuus, vryheid van spraak?

Vryheid van spraak is `n mite.

Waarom? Ek weet nie.

Wat ek wel weet. Daar bestaan `n stille verstandhouding1 onder “ingeligtes” dat alle uitsprake sal voldoen aan die ongeskrewe reëls van die aanvaarde algemene politiek-sosiale tendens van die tyd.… Lees verder

Suidpunt: Afrikaanse wetenskapsfiksie (onderhoud met Machiel Viljoen)

Welkom in die toekoms!

Meneer Machiel Viljoen is die webmeester van Afrifiksie.com, ‘n webwerf, ook ‘n kuierwerf, wat hul beywer vir die uitbou van die Afrikaanse wetenskapsfiksie en fantasie.

Ek het in 2020 aan hom ‘n paar vrae gestuur, … Lees verder

Leon Lemmer: ‘n ‘Slokkie’ met NP van Wyk Louw

Die volgende boek is onlangs gepubliseer, Vuur in sy vingers: Die verreikende invloed van NP van Wyk Louw (Hermanus: Hemel & See Boeke, 2020, 288p, R250), met Ampie Muller en Beverley Roos-Muller as bydraende redakteurs. Beverley was 22 jaar lank … Lees verder

Karel Combrinck: Ontwaak jy wat slaap

Ons Westerse beskawing is oor die eeue aan talle bedreigings blootgestel. Bedreigings van buite, maar dan veral, die ergste van almal: die bedreigings van binne. En as ons sê bedreigings van binne, dan bedoel ons daarmee die verskynsel dat mense … Lees verder

Sydney Gregan: Word jy nog begeester deur 16 Desember?

Op 16 Desember sal die Afrikanervolk weer die Gelofte herdenk. Dit wil somtyds voorkom of baie volksgenote die dag herdenk asof hulle blomme op ‘n geliefde se graf gaan plaas. Of dalk om hulle gewete te sus. Want wat na … Lees verder

Leon Lemmer: The New York Times se proslawe- en proswart-projek (Deel 2)

Ek het reeds ‘n algemene karakterisering van The New York Times (hierna die Times) se 1619-projek verskaf, asook Phillip Magness se kommentaar daarop (Praag 5.12.2020). Hierdie rubriek handel oor Peter W Wood (gebore in 1953) se beter … Lees verder

Sydney Gregan: Die aanslag op volkere se soewereiniteit

Die Europese Unie probeer nou sy begroting van 1,8 triljoen euro goedkeur, maar met die politieke slenter daarin opgesluit dat lidstate ‘n minimum aantal vlugtelinge moet aanvaar. Net Pole en Hongarye weier om daardie voorwaarde te aanvaar en word nou … Lees verder

Leon Lemmer: The New York Times se proslawe- en proswart-projek (Deel 1)

Watter historiese jaartalle is vir Afrikaners van belang? Ek sou sê onder meer: 1652 (die aankoms van Jan van Riebeeck en sy geselskap in Tafelbaai, dus ons volksplanting), 1838 (die Groot Trek en die Slag van Bloedrivier), 1881 (die Slag … Lees verder

Suidpunt: En sê nou Suid-Afrika was ‘n Franse kolonie?

Stel jou voor: Engeland en Holland word albei in die laat-1700’s en vroeë-1800’s tussen die akkers geskop. Kaapstad word herdoop tot Le Cap en die stadsbeplanning met ‘n Franse hand dienooreenkomstig met sorg uitgelê. Die sogenaamde “Kleine Parys”, van minder … Lees verder

Leon Lemmer: Die blankes se omsingelde laer

By ‘n vorige geleentheid het ek genoem dat ek ‘n leemte in my opvoeding reggestel het toe ek verlede jaar uiteindelik Hettie Smit se biegroman, Sy kom met die sekelmaan (1937), gelees het (Praag 14.09.2019). Ek het pas … Lees verder

Sydney Gregan: Is die afstigting van die Wes-Kaap werklik ‘n haalbare opsie?

Dr Corné Mulder van die VF Plus het onlangs in ‘n toespraak by die Kaapstadse Persklub gestel dat “ons” toekoms in ‘n onafhanklike Wes-Kaap lê. Meer bepaald dan dat daardie provinsie selfbeskikking deur middel van sesessie (afstigting) moet oorweeg en … Lees verder

Karel Combrinck: De Klerk doen dit weer

Êrens op die internet sien ek in ‘n koerantberig ‘n foto van FW de Klerk met die opskrif:  “Ek sal dit weer doen .” Ek het nie die berig gelees nie, want ek was bang vir naar word. Om te … Lees verder

Leon Lemmer: Plakkers verswelg die eens beloofde land

FA Venter* (1916-1997) was ‘n skrywer van onder meer historiese romans, soos die volgende vier oor die Groot Trek: Geknelde land (1960), Offerland (1963), Gelofteland (1966) en Bedoelde land (1968). Samevattend kan Suid-Afrika, ten minste in historiese Afrikanerperspektief, op Bybelse … Lees verder