Om die Waarheidskommissie te vergeet, deur Dan Roodt

Die Waarheidskommissie was niks minder as propagandistiese geskiedskrywing wat met staatsfondse bedryf is nie, dit is nou afgesien van die magte daarvan om amnestie aan oortreders te verleen. Gaan ons 'n soort Sowjet-geskiedenis erf wat deur die staat aan ons opgedis word as die heilige waarheid, en waaruit alles wat nie daarmee saamgaan nie, eenvoudig geweer is soos die foto in die verhaal van Milan Kundera wat so gedokter is dat net die ongewenste historiese figuur se hoed oorbly?

Aan die einde van my ontleding van die WVK-verslag, lewer ek die pleidooi dat ons die Waarheidskommissie behoort te vergeet, in ons eie onskuld te glo en daarna behoort oor te gaan tot 'n nuwe en kreatiewe herskrywing van ons geskiedenis sonder die invloed van 'n party of 'n ideologie. - Dan Roodt

Bestel hier onder of kontak ons by inlig@praag.org. Kies die R22,80-opsie wat aflewering per pos in Suid-Afrika betref.

Quantity

Price: ZAR100.00

Shipping: ZAR22.80

Loading Updating cart...

People who bought this item also bought