Moord op Rietvlei, deur A.J. du Plessis

As Bessie van Niekerk se broer Jannie skielik vermoor word, bevind sy haar op die ouderdom van twintig die erfgename van haar pa se aansienlik boedel. By die begrafnis moet sy egter wonder watter van die hande wat hare uit meegevoel kom skud, dalk aan die moordenaar behoort? Daar is Karel Olivier, die rykmanseun wat hop haar verlief is, maar ook haar kêrel, Wynand Visser wat allerei geheimsinnige geheime met hom saamdra. Ook Oom Hendrik Kriel, die prokureur op die dorp, wat so danig met haar ma is. Die nuwe voorman, wat op Oom Hendrik se aanbeveling aangestel word, Johan Brink, blyk nie veel van boerdery te weet nie, al gee hy voor om al jare lank te boer. Word haar eie lewe, as die erfgename van oorlede Jan van Niekerk se fortuin, bedreig?

Quantity

Price: ZAR80.00

Shipping: ZAR0.00

Loading Updating cart...