Potgooi: Sondagaktueel 14 Julie 2019

In hierdie derde aflewering van Sondagaktueel, gesels Dan & Karin Roodt ter inleiding oor die nuwe 007 van James Bond-faam wat blykbaar ‘n swart vrou gaan wees. Daarna lewer hulle kommentaar oor grondbesettings en die beoogde grondonteiening sonder vergoeding in … Lees verder

Leon Lemmer: Die werklikheid van die hedendaagse Suid-Afrika in fiksie

KM Breakey, ‘n Kanadees, het ‘n kwarteeu lank as rekenaarprogrammeerder gewerk voordat hy in 2016 voltyds begin skryf het. Hy het vyf romans gepubliseer, waaronder: Never, never and never again (2018, 563p; Amazon Kindle $5,74). Die titel is ontleen aan … Lees verder

Dan Roodt: Boikot alle Britse goedere en maatskappye!

Die gedrag van die Britse ambassadeur, Sir Kim Darroch, wat president Donald Trump van die VSA beledig het, is ‘n klap in die gesig van alle Westerlinge. ‘n Mens hoef nie met alles wat mnr. Trump sê saam te stem … Lees verder

Potgooi: Sondagaktueel 7 Julie 2019

In hierdie tweede aflewering van hul weeklikse potgooi oor aktuele sake hier en in die buiteland, gesels Dan en Karin Roodt oor die mosie van die Nederlandse parlement waarin teenkanting teen grondonteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika uitgespreek word. Korrupsie in … Lees verder

Dan Roodt: Gestel ons herower Suid-Afrika?

Annette Kennealy, in memoriam

Hoe later, hoe kwater, soos hulle sê. As ek daagliks waarneem hoe die radikalisering van Suid-Afrika sedert die De Klerk-Meyer-oorgawe van 1994 verloop, dan wonder ‘n mens waar dit alles gaan eindig (of juis nie). Want … Lees verder

Leon Lemmer: Kerry Bolton oor regse kunstenaars

Ons leef in ‘n tyd waarin kunstenaars wat nie links genoeg is nie, geteiken word. Plaaslik is daar eintlik net ‘n enkele ideologie of narratief wat geduld word. Daaraan word uitdrukking gegee met woorde soos regstelling, transformasie, integrasie, assimilasie, nasiebou … Lees verder

PRAAG betuig dank aan Nederlandse parlement ná mosie teen SA grondgryp

PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) spreek sy dank uit teenoor die Nederlandse Tweede Kamer wat ‘n mosie aangeneem het waarin die ANC se rassistiese grondgrypplan teen blanke boere gekritiseer word.

Die regerende VVD, asook die Forum voor Democratie van mnr. Thierry … Lees verder

Potgooi: Sondagaktueel 30 Junie 2019

In hierdie potgooi van net oor  ‘n halfuur bespreek Dan en Karin Roodt die nuusgebeure van die week, sowel plaaslik as internasionaal. Dit wissel vanaf die haatspraakklag teen Steve Hofmeyr tot die Russiese president Wladimir Poetin se onderhoud met die … Lees verder

Leon Lemmer: Angola en Mosambiek herbesoek

Marthie Prinsloo-Voigt (gebore in 1931) het ‘n aangrypende boek geskryf: ‘n Leeftyd later: Herinneringe aan Angola (Pretoria: Protea Boekhuis, 2017, 231p, R250). Dit handel onder meer oor haar verblyf in Angola (1940-1967). Ek het die boek destyds geresenseer (Praag Lees verder

MasterCard onder verlinkse druk om konserwatiewe betalings te weier

‘n Koalisie van verlinkse politieke aktivisteorganisasies wat oor bande met die miljardêr George Soros beskik, het ‘n betoging gehou by die algemene jaarvergadering van Mastercard om te eis dat konserwatiewes finansieel op ‘n swartlys geplaas word.

Die eise van die … Lees verder

Leon Lemmer: ‘n Kaapse Amerikaner oor blanke gewelddadigheid

Soos tydens apartheid onderskei die ANC-regering vier rasgroepe. Al wat verander het, is die volgorde van voorkeur. Die ANC se hiërargie is: swart, bruin, Asiër, blank. Tydens apartheid was die volgorde: blank, bruin, Asiër, swart. In die huidige politieke bedeling … Lees verder

Sanger Steve Hofmeyr aangekla van ‘haatspraak’ ná twiet oor Zindzi Mandela

Toe die dogter van Nelson Mandela en Suid-Afrika se ambassadrise in Denemarke twiet dat wit boere in Suid-Afrika “bewe” omdat hul grond binnekort deur haar party gekonfiskeer sou word, het die gewilde sanger Steve Hofmeyr op Zindzi Mandela gereageer deur … Lees verder

Leon Lemmer: Inkommers uit die Derde Wêreld in Finland

Koloniale moondhede het reeds lank gelede ‘n besef ontwikkel van die kulturele gaping wat daar tussen (blanke) Westerlinge en mense uit die Derde Wêreld bestaan. Sedert die Tweede Wêreldoorlog het talle eens gekoloniseerdes hulle as immigrante in bv Brittanje en … Lees verder

Motors: Nissan Micra is ‘n geheel nuwe motor

Nissan se Micra was nog altyd die kleinste Nissan wat jy in Suid-Afrika kon koop. Die motortjie was beknop en werklik nie een van die mooiste motortjies op die pad nie. Die nuwe Micra lyk nou heeltemal anders, is heelwat … Lees verder