Leon Lemmer: Die ANC as oorlogsugtige instansie

“KZN [KwaZulu-Natal] is a province awash with violence. It is no longer the violence of the late 1980s and early 1990s, when the ANC and IFP fought a bitter battle for supremacy in the province. That contest has been decided, … Lees verder

Joost van der Westhuizen se broer skiet 2 swart rowers dood, 3de ontsnap

Volgens Twitter-berigte het Pieter van der Westhuizen, broer van die ontslape rugbyspeler Joost van der Westhuizen vandag drie swart rowers doodgeskiet, maar agterna is bevestig dat dit net twee was met die derde rower wat saam met ‘n vierde in … Lees verder

‘Covidpreneurs’: ANC-kaders skep R2,2 miljard

ANC-kaders het soos hiënas op die Covid-19-noodfondse toegesak. Net wat persoonlike beskermingstoerusting betref, is daar sprake van R2,2 miljard wat na twyfelagtige transaksies en ondernemings gevloei het. Dié onthullings kom op die vooraand van ‘n verdere R70 miljard wat moontlik … Lees verder

Leon Lemmer: Die wysbegeerte as ‘n tuiskoms

David Benatar (gebore in 1966) is ‘n dosent in die wysbegeerte/filosofie aan die Universiteit Kaapstad. Hy het bekendheid verwerf veral vanweë sy boek, Better never to have been: The harm of coming into existence (2006, Kindle $31,04). Volgens hom is … Lees verder

Brief: Enkele opmerkings oor Jakes Gerwel se nalatenskap

Op 13 deser het ek op die ondergenoemde artikel van Melt Myburgh gereageer deur my opmerkings na LitNet te stuur. Hierdie teks is egter nie gepubliseer nie. Ek stuur dit dus hiermee na Praag vir moontlike publikasie. Ek het die … Lees verder

Leon Lemmer: Frans Cronje oor Suid-Afrika se vooruitsigte

Frans Cronje is die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasse-aangeleenthede (IRA). Hy het onlangs ‘n boek gepubliseer: The rise or fall of South Africa: Latest scenarios (Cape Town: Tafelberg, 2020, 256p, R290; Amazon Kindle $13,34). Die IRA is … Lees verder

Sydney Gregan: Gaan die Internasionale Strafhof die knie buig voor Amerika?

Die Internasionale Strafhof (ICC) in Den Haag het op 1 Julie 2002 begin funksioneer kragtens die Statuut van Rome, ‘n multilaterale verdrag. 123 state het hulle tot dusver aan die gesag van die hof onderwerp waarvan Suid-Afrika een is. Die … Lees verder

Leon Lemmer: J A Froude oor Britse kolonialisme

Na my bespreking van twee biografieë oor James Anthony Froude (1818-1894) (Praag 13.06.2020 en 27.06.2020) kom Froude in hierdie rubriek en ten slotte self aan die woord in twee van sy boeke. Die een boek handel onder meer oor … Lees verder

Pensioenfondse moet nou Eskom-‘bates’ koop, sê ANC

Die regerende African National Congress se Ekonomiese Transformasiekomitee het voorgestel dat pensioenfondse sommige bates van die bankrot kragopwekker in staatsbesit oorneem.

Die voorstel om dele van Eskom Holdings SOC Bpk in nie-staatshande oor te plaas, is gemaak in ‘n besprekingsdokument … Lees verder

Leon Lemmer: Peter Hitchens oor die ontaarding van die Britte

Christopher Hitchens (1949-2011) was ‘n radikale, konfronterende, marxistiese joernalis wat baie polemieke met sy omtrede uitlatings ontketen het. Saam met Richard Dawkins, Daniel Dennett en Sam Harris was hy een van die grondleggers van die militante Nuwe Ateïsme. In sy … Lees verder

Karel Combrinck: Skoorsoek

Die ou aardbol van ons word by die dag ‘n gevaarliker plekkie om op te leef. Pas het pres. Trump die geleentheid van ‘n staatsbesoek aan die VSA deur die Poolse president, Andrzej Duda, gebruik om aan te kondig dat … Lees verder

Sydney Gregan: Die oorlog om jou siel

Alle oorloë begin en eindig in jou denke. Geen oorlog word net deur fisieke kragte bepaal nie. Dink maar aan die nederlae van Amerika in Viëtnam en nou in Siriē. Die groot Amerikaanse oorlogsmasjien se kop was nooit reg vir … Lees verder

Lesufi wil dat Grondwethof Orania ‘nietig verklaar’

Panyza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het Saterdag gesê hy sal die Grondwethof nader om Orania se regstatus as die enigste Afrikaanse dorp te beëindig.

Lesufi het gevra dat Orania se bestaan hersien moet word en gesê dat dit … Lees verder

82% van Noordwes-munisipaliteite benodig dringende ingryping

Die Ouditeur Generaal (OG) se verslag oor die prestasie van munisipaliteite rakende die Munisipale Finansiële Bestuurswet, lewer verdoemende getuienis van agteruitgang en wanbestuur in die munisipaliteite van die Noordwes-provinsie.

Volgens die OG het die prestasie van munisipaliteite in Noordwes agteruitgegaan … Lees verder