deur Leon Lemmer Dit is bekend dat baie Jode sterk oor hulle identiteit voel; dat hulle hulle geskiedenis ken en eer en hulle kultuur, bv godsdiens, bly aanhang al woon hulle seker meer verspreid oor die aarde as enige ander etniese groep. Toe Jode met die vorige Suid-Afrikaanse politieke bedeling gekonfronteer is, het sommige apartheid
Antjie Krog, die femelende filistyn in Frankryk
deur Skoppensboer [followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Dit word allerweë erken dat kommunisme nie bevorderlik vir letterkunde is nie, veral in voormalige kommunistiese lande soos die eertydse Oos-Duitsland en Sowjetunie. Skoppensboer wonder nog oor die Suid-Afrikaanse ekonomie, maar dis vir hom glashelder dat die Afrikaanse kultuur tans feitlik geheel en al in ‘n kommunistiese dwangbuis
Lees verder: Antjie Krog, die femelende filistyn in Frankryk
Tweede Malawiër met miljoene se dwelms betrap
‘n Malawiër sal Vrydag in Musina se landdroshof om borgtog aansoek doen nadat hy na bewering in die besit van kokaien ter waarde van R19 miljoen betrap is. Hy is verlede week by die Beitbrug-grenspos in hegtenis geneem. Die dwelms is deur ‘n snuffelhond op die bus waarin hy gery het, uitgeruik. Borgtog is verlede
Leiers van Oos-Afrika byeen om Suid-Soedan te bespreek
Leiers van Oos-Afrika sal vandag in Nairobi, Kenia byeenkom om die dreigende burgeroorlog en voortslepende geweld in Suid-Soedan te bespreek. Dié vergadering volg na Donderdag se samesprekings tussen die president van Kenia, Uhuru Kenyatta, die Ethiopiese premier Hailemariam Desaleg asook president Salva Kiir van Suid-Soedan. Op die sakelys was die onmiddelike beëindiging van gevegte, onderhandelinge
Lees verder: Leiers van Oos-Afrika byeen om Suid-Soedan te bespreek
Russiese nuusagentskap sê dat Arafat aan natuurlike oorsake dood is
Die Russiese forensiese agentskap sê die voormalige Palestynse leier, Yasser Arafat is aan natuurlike oorsake dood en nie aan vergiftiging deur bestraling nie. Aangehaal deur die staat se RIA Novosti-nuusagentskap, het die hoof van Rusland se Federale Mediese Biologiese Agentskap ( FMBA ), Vladimir Uiba , aangekondig dat die studie tot die gevolgtrekking gekom het
Lees verder: Russiese nuusagentskap sê dat Arafat aan natuurlike oorsake dood is
Plakkers in opstand oor Kaapstad se karige hulp
Die Stad Kaapstad het besluit om behuising vir dakloses tydelik te laat vaar nadat betogings uitgebreek het oor die karige bystand. Planne is nou van die baan geskuif om blyplekke vir inwoners van Agstelaan in Valhallapark op te rig nadat brande honderde plakkers dakloos gelaat het. Oproer en chaos het Donderdag in die gebied uitgebreek met
Lees verder: Plakkers in opstand oor Kaapstad se karige hulp
Egpaar oorweeg regstappe na rassistiese Mandela-boodskap
‘n Egpaar van Durban se name is glo sonder hul medewete gebruik om rassistiese kommentaar op die ANC-webwerf aan te bring, het RSG berig. Die bladsy op die internet onder boodskappe van medelye vir Mandela op die ANC-webwerf is egter leeg. Dit is nie bekend of daar voorheen enige boodskappe in 2013 verskyn het nie.
Lees verder: Egpaar oorweeg regstappe na rassistiese Mandela-boodskap
Geseënde Kersfees
‘n Geseënde Kersfees word alle Praaglesers toegewens! Praag sal weer 27 Desember terug wees met nuus en menings.
Stalinistiese afgodbeelde
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Die mensdom is nou maar eenmaal lief vir sy standbeelde. Die volk Israel het vir Moses ernstig beswaard gehad toe hulle ‘n standbeeld van ‘n goue kalf gemaak het, toe Moses vir veertig dae op die berg Sinaï verdwyn het. Die volk en die
Inisiasieskole eis byna 30
In die jongste omstredenheid rondom inisiasieskole het dit aan die lig gekom dat sewe jong mans in die Oos-Kaap geslaan en met ‘n warm ysterstaaf gebrand is. Hulle is gered en na die St Patrick’s hospitaal in Bizana geneem. Minstens 29 jong mans is reeds tydens dié somer by inisasieskole in die Oos-Kaap dood. Die
