Die Stad Kaapstad het besluit om behuising vir dakloses tydelik te laat vaar nadat betogings uitgebreek het oor die karige bystand.
Planne is nou van die baan geskuif om blyplekke vir inwoners van Agstelaan in Valhallapark op te rig nadat brande honderde plakkers dakloos gelaat het.
Oproer en chaos het Donderdag in die gebied uitgebreek met inwoners wat buitebande aan die brand gesteek het toe die Stad Kaapstad “net vier sinkplate” aan Maandag se brandslagoffers gegee het.
Die Stad het met voorheen beloftes gemaak oor hoe hulle die lewens van mense gaan verbeter met die nuwe wonings.
Brandende bande en versperrings is op die Robert Sobukwe-pad aangebring.
Van die mense bly tans in die Nooitgedacht-gemeenskapsaal.
Inwoners het gesê dat hulle eintlik ou skeepshouers verkies. Hulle sê die sinkplate sal maar net een of ander tyd weer afbrand.
Die woordvoerder van die Kaapstadse rampbestuur, Wilfred Solomons-Johannes sê die moeilikheidmakers is ‘n klein minderheid.
Die meerderheid dakloses is bereid om die stad se hulp te aanvaar. Samesprekings word tans met die gemeenskap gevoer om die probleem te besleg.
Aanvanklik is besluit om die ramp as ‘n “geleentheid” te sien om 580 nuwe sinkkaias te bou. Dit sou deel uitmaak van ‘n twee-jaar plan om munisipale opknappings in die woongebied te bespoedig.
Dit is alles egter voorlopig van die baan geskuif nadat die besluit tot oproer gelei het met plakkers wat paaie in die gebied afgesper het en aandring op beter behuising of baksteenhuise.

… en daar skiet hulle hulself in die voet. Nou hoe nou ANC en ANC-Lite ? Zuma het belowe om behuising te voorsien … en die ANC-Lite trek ook nou kleinkoppie.
ANC – julle het hierdie swart stemvee ingevoer na die Kaaptoe (en in die NSA in) – met die goedkeuring van die DA – julle moet nou maar julle soustrein stop voordie stoom heeltemal opraak en begin julle beloftes begin nakom. Jullebaanrekord lyk nie so rooskleurig nie – met die verniel van die land en met dieongekende armoede en werkloosheid en ellende onder wit en swart wat duisendvoudig onder julle bestuur ge-eskaleer het – sal julle nou moet beginplan sien………of julle het groooot moeilikheid.
Hulle het die volk van die ooskaap na die weskaap aangery om die weskaap ook te destabiliseer en onder die DA se beheer uit neem. Nou is dit terugbetaaltyd.
Hierdie kleiner insidente is juis wat gebruik word om die groot vure van verset en oorname aan te steek.
En met die hulp van oorle’ masipa ( ‘skuus ek bedoel madiba!) val die DA se laaste kanton in sy kanon in!!!
🙂
Dis die resultaat wanneer daar onwettige kragtappery plaasvind. Wie nie ore het nie, moet maar voel !