‘n Geseënde Kersfees word alle Praaglesers toegewens! Praag sal weer 27 Desember terug wees met nuus en menings.
Geseënde Kersfees

Comments
8 responses to “Geseënde Kersfees”
-
Baie dankie aan Praag bestuur vir julle goeie wense en van my kant af mag een en almal n baie geseende en vreugdevolle feesdag ervaar met kosbare familie en vriende en aan die wat hierdie Kersfees n lee plekkie het – vir julle n spesiale wens van vrede.
-
Baie dankie Dr Roodt, die Regters, elke admin-beampte, en nogmaals, laaste maar nie die minste, al die kommentators.
Kosbare vriendskappe is gesmee, ek gaan nie puntsgewys name noem nie.
Aan ieder en elk,
‘n geseënde Kersfees !
‘n Dag vol God’s liefde!
‘n Dag so spesiaal …Kersfees kom,
en Kersfees gaan,
maar tog bly dit spesiaal!Dis anders as enige ander dag,
dis die herdenking
van Jesus se geboorte,
Sy verjaardag,
so kom ons vier dit !
Kom ons leef vir Hom !Jesus kinders,
laat ons gelukkig wees,
laat ons lag,
en laat ons opnuut besef
presies waaroor Kersfees gaan!Geseënd sal elkeen wees !
Geseënd deur ons grote God !NS: Aan diegene wat op reis gaan, wees bedagsaam en geduldig, reis veilig !
-
Geseënde Kersfees vir almal hier – Mag ons om hemels naam die jaan 2014 ingaan sonder duisende Mandela berigte … Ek is so moeg vir die wêreld wat die terroris ophemel tot ‘n god figuur ek kan dit nie meer hou nie !
-
Ook van my kant, vir die wat van my hou en die wat nie van my hou nie. Mag Christus waarlik Christus wees elke dag van jou lewe, mag jy Hom ervaar op ‘n baie besondere wyse, wetende dat Hy wat in jou woon groter as enige mag daar buite. Geseënde kersfees aan ieder en elk, aan die bestuur van Praag, maar in besonder aan Dr Dan en sy gesin. daar lê ‘n rowwe jaar vir ons voor, maar ons weet, As God vir ons is, wie kan teen ons wees.
-
Hoekom plaas julle nie my bydrae nie? Julle kan nie NASPERS kritiseer as julle net soos hulle is!
-
Ook van my kant af seenwense en bede vir ‘n beter toekoms en uitkoms.
Mag God nooit Sy rug op ons draai nie.
Groot dank en waardering vir die afgelope jaar se voorreg om ons harte skoon te skryf op Praag.-
Amen Jan !!
-
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.