SAL (die Suid-Afrikaanse Lugdiens) betaal drie keer te veel vir die huur van vliegtuie omdat die ekstra geld in die sakke van die bestuur se vriende en SEB-begunstigdes verdwyn. Die miljoen liter branstof wat die lugdiens daagliks verbruik, word ook nie teen ‘n markverwante prys aangekoop nie omdat ‘n verskaffer sy “kommissie” daarby voeg. PRAAG
Plaasaanval op Ceres-boer ontlok geen reaksie van owerheid
Die voorval Maandagaand toe ‘n boer in die Koue Bokkeveld, Wilhelm van der Merwe, 52, wreedaardig met ‘n mes aangeval is, het tot dusver geen reaksie van die owerheid ontlok nie. Landbou-organisasies, asook die VF Plus, het egter die aanval veroordeel en soos soveel maal tevore ‘n beroep op beter polisiëring gedoen. Van der Merwe
Lees verder: Plaasaanval op Ceres-boer ontlok geen reaksie van owerheid
Suidpunt: Skryf vandag nog jou lewensverhaal!
Soos ek deur mnr. Leon Lemmer se weeklikse rubriek lees, raak dit vir my gans te duidelik wie die geskiedenis skryf. Of, wie ‘n platform gegee word om geskiedenis te skrywe. Baie van ons lesers dink miskien: “Mastig, net mense met ‘n hoë dunk van hulself skryf ‘n boek oor hulself”. Ek stem nie saam
Dan Roodt: Afrikaneridentiteit tydens die identitêre tydvak
In ‘n vorige rubriek het genoem hoe ek Frederik van Zyl Slabbert verafsku het, juis omdat hy so by Engelse gekruip het. Ek sou selfs verder gaan en verklaar dat enige Afrikaner se aantreklikheid negatief met Engelsheid korreleer. Daar is natuurlik uitsonderings: nie-Afrikaners met ‘n Engelse agtergrond wat hulle toenemend met ons vereenselwig, maar hulle
Lees verder: Dan Roodt: Afrikaneridentiteit tydens die identitêre tydvak
Leon Lemmer: Milo Yiannopoulos as ‘n problematiese regse verskynsel
Milo Yiannopoulos (gebore in 1984) se boek, Dangerous (Boca Raton, Florida: Dangerous Books, 2017, 288p; Amazon Kindle $11,39) sou aanvanklik, volgens ‘n aankondiging op Amazon se webwerf, op 14 Maart vrygestel word. Dit is eers op 4 Julie gedoen. Die uitgewer was nie meer Simon & Schuster nie, maar Dangerous Books. In plaas daarvan dat
Lees verder: Leon Lemmer: Milo Yiannopoulos as ‘n problematiese regse verskynsel
Katalonië wil onafhanklikheid van Spanje verklaar
Katalonië gaan “binne dae onafhanklikheid van Spanje veklaar”, het die leier van die outonome gebied aan die BBC gesê. Tydens sy eerste onderhoud sedert Sondag se referendum, het Carles Puigdemont verklaar dat sy regering “aan die einde van dié week of die begin van aanstaande week gaan optree”. Die streek het tot stilstand gekom nadat
Lees verder: Katalonië wil onafhanklikheid van Spanje verklaar
Isis aanvaar verantwoordelikheid vir Las Vegas maar FBI ontken verbintenis
Volgens ‘n ISIS-webblad het die Las Vegas-skieter, wat 58 mense gedood en honderde meer beseer het, as hul verteenwoordiger opgetree, maar die FBI sê die aanvaller had geen verbintenisse met internasionale terreurgroepe nie. ‘n FBI-reddingspan het egter Antifa-literatuur in sy hotelkamer gevind, volgens ‘n bron wat bande met die span het. Die span het ook
Lees verder: Isis aanvaar verantwoordelikheid vir Las Vegas maar FBI ontken verbintenis
Afrikaans kry die doodstraf in howe
In nog ‘n klugtige voorbeeld van Afrikaners se “grondwetlike regte” wat nie die papier werd is waarop dit geskryf is nie, het die land se hoofregter, Mogoeng Mogoeng, verlede Donderdag afgekondig dat Afrikaans voortaan in die howe verbied word en dat slegs Engels as registrasietaal toegelaat word. In strafsake sal aangeklaagdes van tolke gebruik kan
Regse betoging in Swede maak internasionaal opslae
‘n Optog deur die Nordiska motstandsrörelsen (NMR), oftewel die Nordiese Weerstandsbeweging, het Saterdag in Gotenburg, die land se tweede grootste stad na Stockholm, wye mediadekking van regoor die wêreld ontvang, waaronder die BBC, Associated Press en die Israelse koerant Haaretz wat dikwels berigte met die New York Times deel. Die NMR het al voorheen betogings
Lees verder: Regse betoging in Swede maak internasionaal opslae
Dan Roodt: Afrikaner en Hollander: Dis tyd dat ons mekaar vind
Elke Afrikaner is trots op Jan van Riebeeck. Toe Zuma iets neerhalends oor ons volksvader sê, het daar spontaan op sosiale media die slagspreuk “Je suis Jan”, verskyn, tesame met ou randnote waarop sy afbeelding trots gepryk het. Die ou rand, die sterk rand, toe die Kaap nog spreekwoordelik Hollands was… Maar soms vergeet Afrikaners
Lees verder: Dan Roodt: Afrikaner en Hollander: Dis tyd dat ons mekaar vind