Ook de Nederlandse regering ziet al jaren brood in de Russische militaire wederopstanding. ‘Parallel met de krimp in de wapenexport geven de twee kabinetten Rutte vol gas om de Nederlandse militaire industrie te ondersteunen. Soms gebeurt dat door marineschepen uit te lenen ter promotie van de Nederlandse defensieindustrie,’ zo schrijft Frank Slijper in zijn rapport
Totale verwarring heers in ANC oor Palestyne
Maite Nkoane-Mashabane, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, sal Dinsdag ’n mediakonferensie hou oor Israel se dodelikste aanval die afgelope vyf jaar op Gasa. Daar heers tans totale verwarring in die ANC se geledere oor die regering se houding jeens die Palestyne. Arthur Lenk, die Israelse ambassadeur, het aan Beeld gesê dat die Suid-Afrikaanse regering
Hospitaal se water besmet
‘n Saak van poging tot moord is geopen nadat die Jane Furse-hospitaal in Limpopo se water besmet is. Die hospitaal is Maandag heropen nadat dit vir drie dae gesluit was, het die provinsiale gesondheidsdepartement gesê. “Ons het weer die hospitaalbedrywighede hervat en die pasiënte is terug,” het Macks Lesufi, woordvoerder, gesê. Vrydagoggend is 72 pasiënte
Jongste inligting oor vlug MH17 wys Beeld se misleiding
Deur Rutger Hoell. Dit sal interessant wees om te verneem wat Leopold Scholtz en Erica Gibson te sê het oor die jongste inligting dat vlug MH17 uit Amsterdam deur die Oekraïne afgeskiet is, veral nadat Scholtz enkele dae gelede in Beeld die volgende beweer het: Alles dui daarop dat die pro-Russiese rebelle in die Oos-Oekraïne
Lees verder: Jongste inligting oor vlug MH17 wys Beeld se misleiding
Die Stem: Ons moet eie kultuur en tradisies beja
Pleks van klasseloosheid, verteenwoordig ‘n ongedifferensieerde samesyn die nuwe utopie wat aan ons voorgehou word.
Pleks van klasseloosheid, verteenwoordig ‘n ongedifferensieerde samesyn die nuwe utopie wat aan ons voorgehou word.
Lees verder: Die Stem: Ons moet eie kultuur en tradisies beja
DRK se ‘boeremag’ verskyn
Die hofsaak van twintig Kongolese burgers wat daarvan beskuldig word dat hulle beplan het om die president van die Demokratiese Republiek van die Kongo, Joseph Kabila se bewind omver te werp, begin Maandag in Pretoria. Die groep, wat glo 7000 sterk is met internasionale steun, wou Kabila vang en verhoor. Een het glo na bewering
Dis sinloos om kant tussen Jode en Moslems te kies
deur Koos van Antwerpen N.a.v. wat al reeds in 2008 gebeur het en dít wat nou in Gasa gebeur, waar die Arabiese Moslems vuurpyle na die Jode skiet en die Jode hulle terugbombardeer, behoort die volgende in ag geneem te word. 1. Agtergrondskennis Sedert 1948 verjaag die Jode sistematies die Arabiere uit Palestina waar hulle
Lees verder: Dis sinloos om kant tussen Jode en Moslems te kies
Vermeende stroper gewond na skietery
Vyf vermeende renosterstropers is vasgevat na ‘n skietery tussen die stropers en polisie in die Phinda-wildreservaat by Hluhluwe in KwaZulu-Natal uitgebreek het. ‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane sê hulle het op ‘n wenk gereageer dat daar moontlik stropers in die reservaat bedrywig is. Hy sê toe die polisie die verdagtes betrap, waarna ‘n skietery gevolg het,
Christelike vrywilligers sterf nadat Israel offensief verskerp
Van die dertien “Israelse soldate” wat Sondag dood is in Gasa, is glo Amerikaanse Christelike vrywilligers wat aan die kant van die Jode veg. Die internasionale gemeenskap het Israel veroordeel vir die disproporsionele geweld wat die land teen die Palestynse minderheid monster en wêreldwyd het duisende mense Sondag teen die aggressie betoog. Die dodetal het
Lees verder: Christelike vrywilligers sterf nadat Israel offensief verskerp
Onderbroekvlag by elke skool kos R34 miljoen
Die ANC-bewind gaan 22 193 landsvlae by elke skool laat aanbring teen ‘n koste van R34 miljoen. Skoolkinders gaan ook gedwing word om Nkosi Sikelel’ iAfrika te sing en om “patriotiese gevoelens” teenoor die ANC te ontwikkel. Dit het verlede week aan die lig gekom tydens die begrotingsrede van die departemant van kuns en kultuur
