Maite Nkoane-Mashabane, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, sal Dinsdag ’n mediakonferensie hou oor Israel se dodelikste aanval die afgelope vyf jaar op Gasa.
Daar heers tans totale verwarring in die ANC se geledere oor die regering se houding jeens die Palestyne.
Arthur Lenk, die Israelse ambassadeur, het aan Beeld gesê dat die Suid-Afrikaanse regering geen druk op hom plaas nie, in weerwil van talle ANC-lede wat ontevrede is oor Israel se aanvalle.
Lenk het selfs openlik namens die ANC gepraat.
Die huidige regering het, in navolging van Mandela, Israel veroordeel maar nog geen tugstappe geneem teen dié land nie. Dit is duidelik uit Zuma se toespraak in Bloemfontein Sondag dat Suid-Afrika nie beoog om teen Israel op te tree nie, ten spyte van allerlei heftige verklarings.
Meer as 500 Palestyne het reeds omgekom in wat beskryf kan word as ‘n disproporsionele vergeldingsaanval op Gasa waarin veral burgerlikes en kinders die spit afbyt.
Palestina het die ANC versoek om ‘n “onapologetiese” houding en “ferm standpunt” in te neem teen voortgesette Israelse aggressie.
Die Palestynse ambassade in Pretoria het Maandag weer eens in ‘n verklaring die bloedbad aan Israel toegeskryf en oorlogsmisdade teen die Palestyne veroordeel.
Die internasionale gemeenskap is geskok oor oproepe uit die Knesset wat vir die uitdelging van die Palestynse moeders vra.
In antwoord daarop het die kantoor van Stone Sizane, ANC-hoofsweep, vroeër in ’n verklaring gesê die party glo sterk dat die regering die Suid-Afrikaanse ambassadeur aan Israel moet onttrek en dat die Israelse ambassadeur in Suid-Afrika die land “onmiddellik moet verlaat”.
Die Palestynse ambassade het die posisie van die ANC-koukus verwelkom.
Lenk, die Israelse ambassadeur, is egter nie deur Sizane se oproep verontrief nie. Hy is glo in daaglikse kontak met die departement van internasionale betrekkinge en daar is volgens Lenk “geen aanduiding dat enigiemand iets anders wil hê nie”.
“Suid-Afrika wil, soos Israel, ’n einde aan die geweld sien en die vredesproses weer aanwakker,” het Lenk namens die ANC-regime gesê.
Pres. Jacob Zuma het Sondag in Bloemfontein in ’n toespraak die aanvalle op Gasa as “skokkend” bestempel, maar ook die vuurpylaanvalle deur Hamas op Israel veroordeel wat onskuldige burgerlikes se lewens bedreig.

Wat kan mens van malende beeste verwag – wanneer leeus om die kraal brul?
Dit is nie vir my duidelik hoe Zuma kan praat van die “SKOKKENDE” aanvalle op Gasa, terwyl daar in ons land, rondom hom vir die afgelope 20 jaar SKOKKENDE VERGUISING van suid afrikaanse burgers, en veral onder die blankes plaasvind nie.
Hy is n valse tweeg..t jakkals. n Slang der slange, met n hoof van die SAUK wat die mees moorddadigste kyk in sy oë het wat ek lanklaas in n man gesien het.
Die aanvalle in Gasa is n vullietjie in vergelyking met wat in ons land aan die gang is. Asof die Israelies nou vreeslik bekommerd gaan wees oor TUGSTAPPE wat Zuma nou sodanig sal kan instel.
Nog n grap. HA HA HA
Hulle bek.ak hulleself oor tugstappe want op die skaal wat hulle steel en ons weermag in die DRK gebruik sal dit nie werk vir hulle nie. Hoekom dink jy praat die ambassadeur namens die ANC?
Ek het dit opgelet, en dit was nogal vir my baie snaaks dat n buitelandse ambassadeur namens n land se regering praat waar hy diensdoen. Dit is mos nie normale werkswyse nie. Dit werp beslis n swak lig op die groot menere.
Ek dink jy verstaan my verkeerd. “hulle” is nie die ANC nie
Is die “hulle” die JODE. Help my reg as ek ook die spoor byster is.
die opskrif kan ook lees:”Totale verwarring heers in ANC”
… oor baie dinge.
My liewe Andy dink jy vir een oomblik dat Zuma en sy hele
kabinet verstaan (al word hulle ook verduidelik) wat met die wereld politiek
aangaan? As hulle verstaan het sou hulle mos al lankal hierdie land beter
bestuur het. Al wat hulle verstaan en glo is dat blankes vir hulle n bedreiging
inhou en dat hulle daarom moet uitgemoor word – dat hulle gebruik word het
hulle nie n beginsel begrip nie en dat hulle self hulle eie ondergang bewerkstellig
sal hulle nooit begryp nie want dit is net die hier en nou wat hulle verstaan.
Geen begrip of insig van die groter prentjie nie.
Ja ek sien juis hulle het die spoor byster geraak , want Mal . ema se broers het die stawe gesteel.
Hulle is PRESIES soos hulle van meet af was – en hulle sal so bly – tot die einde van tyd.
Hulle het ons voorouers as “towenaars en gode” beskou – ons sal dit vir hulle bly – tot aan die einde van tyd.
Presies!
Zeker, Andrea.
Maar of deze door en door slechte racistische bolsjewistische bende nou verward is of helemaal bij de les: altijd en overal hetzelfde resultaat van dood en verderf.
De tactiek der verschroeide aarde kleeft als fosfor/napalm ook onder hun voetzolen…
Vervolgens raakt menig lezer inderdaad ook verward doordat linke Lenk nou OPENLIJK als ambassadeur voor de anc sakp begint op te treden.
Saviour Mandela might rise from the ashes. Barring that… http://www.rense.com/general87/destroy.htm
Net op die sigwaarde van jou eerste sin het die volgende by my “opgekom”… 😉 – Ek glo nie eers dat sampioene sal op kroese sal opkom nie… Laat staan nog hy… Selfs onkruid sal maar sukkel…
Hulle beweeg so stadig soos Sloths, mos groei vrylik