praag.co.za

Dis sinloos om kant tussen Jode en Moslems te kies

Written by

in

,

deur Koos van Antwerpen

N.a.v. wat al reeds in 2008 gebeur het en dít wat nou in Gasa gebeur, waar die Arabiese Moslems vuurpyle na die Jode skiet en die Jode hulle terugbombardeer, behoort die volgende in ag geneem te word.

1. Agtergrondskennis

Sedert 1948 verjaag die Jode sistematies die Arabiere uit Palestina waar hulle al langer bly as wat die werklike Jode ooit tevore daar gebly het, en dit alles sonder ‘n sent vergoeding. Vandag se moderne “Jode” het geen aanspraak op Palestina nie, want hulle is self nie Joodse nageslag nie. Hulle is die nageslag van Kasare wat ‘n aantal eeue terug die Joodse godsdiens hulle eie gemaak het.

Die oorspronklike Jode is weens hulle afvalligheid van God deur Hom so verstrooi en vermeng oor die hele wêreld dat daar vandag nie een rasegte Jood oor is nie.

Die feit dat Amerika gebruik word om Israel en die Jode te steun, is ‘n bewys van Joodse invloed, nie van Amerikaanse volkswil of die aanvaarbaarheid van Joodse aansprake nie.

2. Jode en Moslems het dinge in gemeen

Albei groepe se denkpartone en waardes word bepaal deur ‘n grondliggende dokument wat tierend anti-Westers en anti-Christelik is. In die geval van die Jode is dit die Talmoed en by die Moslems die Koran.

Albei groepe haat Christus en die Christendom met ‘n passie en vervolg Christene waar hulle kan.

Albei sien neer en verfoei mense wat nie aan hulle geloof behoort nie, in welke mate dat die nie-gelowiges selfs beskou word as slagvee wat mag gedood word soos wat hulle wil, wanneer hulle wil.

Albei groepe hou daarvan om hul merk op kos te sit om nie-gelowiges o.a. te dwing om hulle gelowe te erken. Die Jode met hulle B-D-merk en die Moslems met hulle Halaalmerk. Interessant dat die twee merke saam op dieselfde kosverpakking kan voorkom.

Albei groepe wil graag die wêreld oorheers om ‘n totalitêre godsdiensstaat te vestig en werk elkeen op sy eie manier daaraan.

Albei groepe het direk of indirek al groot getalle Christene vermoor.

Albei die groepe verbied of beveg die Chistendom aktief in lande waar hulle invloed verkry of regeer. In Moslemlande soos Saoedi-Arabië is die Bybel en die Christelike geloof verbode. In Amerika waar die Jode groot invloed het, is dit onwettig vir Christene om in staatskole te bid en in Frankryk mag ‘n kruis nie in staatskole vertoon word nie.

Albei groepe probeer om deur media wat hulle beheer simpatie vir hulle saak op te wek. Hierin is die Jode waarskynlik meer suksesvol want hulle beheer o.a. 97% van alle tipes Amerikaanse media. Dit sluit in elektronies en gedruk. Hoe effektief die Moslems se simpatieke media is, is nie duidelik nie, maar dit sluit o.a. Al Jazeera in.

Beide Jode en Moslems assimileer nie met die bevolkings van Westerse lande waar hulle toegelaat word nie. Hulle bly aparte groepe wat op alle moontlike maniere hul bes doen om die lande van binne af oor te neem of te ondergrawe en in die kortste moontlike tyd die grootste mag in die hande te kry – tot nadeel van die gasheerlande.

3. Gevolgtrekking

Vir nie-Jode en nie-Moslems sal dit net nadelig wees as enige van die twee groepe die absolute botoon in die wêreld begin voer of selfs enige mag verkry. Daarom is dit vir nie-Jode en nie-Moslems sinloos om kant te kies in die stryd tussen die Jode en die Arabiere.

Comments

24 responses to “Dis sinloos om kant tussen Jode en Moslems te kies”

  1. Ou_Man Avatar
    Ou_Man

    Hierdie is ‘n belangrike debat en ‘n ding waaroor ons volk se mense mooi moet dink. Bevraagteken selfs jou heilige boek as dit moet. Die heel grootste fout wat ‘n volk kan maak is om hulle vyande vir vriende aan te sien en hulle dan te vertrou…

    1. Dolk Avatar
      Dolk

      “die heilige boek”? Watse boek is dit ou Man? Asb.? (‘n By wyse van spreke – “uit beginsel” een?)

  2. krisjan lemmer Avatar
    krisjan lemmer

    Dankie Koos , ek dink jy slaan die spyker op die kop met 80% van jou skrywe. Ek haat nie die Israelis nie maar hulle dra nie noodwendig ons belange op die hart nie. Die Afrikaner / Boer vereenselwig ons dalk in n mate met die Israelis oor ons onlangese verlede net voor die einde van die vorige bedeling tot nou toe maar dit is gevaarlike ,oppervlakkige raakpunte en meesal die resultaat van die Zionistiese beheer van die massamedia en die Zioniste invloed in veral Amerika se binnekamers.

  3. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Hierdie hele geveg herinner my aan Asterix & the Black Gold: “We are the Israelites, we are at war with the Canaanites”, “We are the Canaanites, we are at war with the Ammonites”, “We are the Ammonites, we are at war with the Hettites” en so karring dit aan.

    Maar grappies op ‘n stokkie – elke volk het die reg om homself te beskerm teen vyande.

    1. Rifrug Avatar
      Rifrug

      Hierdie lyk ook vir my nogal na Asterix

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Watse spykerpylties is daardie Rifrug?

        1. Dolk Avatar
          Dolk

          Doodmaak goed. 😉

        2. Guest Avatar
          Guest

          http://www.theguardian.com/world/2014/jul/20/israel-using-flechette-shells-in-gaza flechettes can retain quantity of bioagent to deliver through a ballistic wound.

          1. Rooikop Avatar
            Rooikop

            Dankie

  4. Marthinus Avatar
    Marthinus

    Hierdie saak in die middeooste gaan nie oor kant kies vir my nie, hierdie gaan oor die Sioniste uitwys vir wat hulle waarlik is. Ek hoor wat jy se Koos; die Jood, die Moslem net soos die ateïs is anti-christelik van aard, maar dit maak wat huidiglik in Gasa aangaan nie moreel reg nie. Israel en Amerika(indirek) is besig met oorlogsmisdade wat baie lyk soos die misdade wat hulle die Duitsers van beskuldig het in 1945 en op dieselfde tyd is hulle besig met apartheid waaroor ons volk veroordeel word. Hulle skynheiligheid ken geen einde nie, hulle media is die einstes wat seker maak Amerika en die res van die weste is “divers” en dat “rassime” uitgeroei word maar dan kyk jy wat in Israel aangaan…

    Gasa se puin is die fisiese aanslag wat die Sionis kan voer, maar hulle geestelike propaganda aanslag is 100 maal erger en het die Weste op sy knee en aan sy strot beet! So nee ons kan seker nie direk kant kies as Christene nie, maar die waarheid moet wyd en Suid verkondig word oor die boosheid wat ons hiermee te doen het want dit raak ons en ons sit vandag met die gevolge hier in SA.

  5. Deon Avatar
    Deon

    Koos 100% my opinie ook.

  6. eduard Avatar
    eduard

    Waar in die Skrif staan dit geskrywe? Kan u die verse verskaf?

  7. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Wel gedaan Koos. Dit is so selde dat iemand die moed het om die situasie daar in detail te ontleed en die waarheid onomwonde te stel.

  8. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Die belofte was aan Isra-el, nie aan die Jode nie. Ek sal graag saam met Eduard die verse wil sien wat jou stelling staaf. Ek wonder ook wanneer die Jode na Egipte afgevoer was. In Jeremia se tyd het Judeërs daarheen gevlug teen die raad van Jeremia en nadat hulle teëspoed daar te veel geword het, het hulle terug na hul land gegaan.

  9. Dawid Avatar
    Dawid

    Mooi gestel Koos. Net een korreksie. … Jy skryf : “Die oorspronklike Jode is weens hulle afvalligheid van God deur Hom so verstrooi en vermeng oor die hele wêreld dat daar vandag nie een rasegte Jood oor is nie.” … Ek wil graag hierop reageer.
    /
    Om die term “Jode” te gebruik is nie 100% akkuraat nie. Die term Israel is wel korrek. Die Bybel verklaar en defeniëer wie en wat die volk Israel is, naamlik :
    /
    1) ‘n Heilige Ras : Ezra 9: 2 : “For they have taken some of their daughters to be wives for themselves and for their sons, so that the holy race (Israel) has mixed itself with the peoples of the lands. And in this faithlessness the hand of the officials and chief men has been foremost.” (ESV)
    /
    2) ‘n Uitverkore Ras : 1Peter. 2: 9 : “But you (Israel) are a chosen race, a royal priesthood, a holy nation, a people for his own possession…” (ESV)
    /
    3) ‘n Blanke Volk : Klaagliedere 4: 7 : “Haar (Israel se) vorste was helderder as sneeu, witter as melk, rooier van liggaam as korale, hulle gestalte ‘n saffier.” (AOV) … + … Hooglied 5: 10 : “My beminde is skitterend wit en rooi, uitnemender as tien duisend.” (AOV)
    /
    4) ‘n Volk wat kan Bloos : Psalms 34:5 : “Hulle het Hom aangesien en gestraal van vreugde, en hulle aangesig hoef nie rooi van skaamte te word nie.” (AOV) … + … Esegiël 36: 32 : “Ek doen dit nie om julle ontwil nie, spreek die Here HERE ; laat dit julle bekend wees ! Skaam julle en bloos oor jul weë, o huis van Israel.” (AOV)
    /
    5) ‘n Volk wat kan bleek word : Jesaja 29: 22 : “Daarom, so sê die HERE tot die huis van Jakob, Hy wat Abraham verlos het : Jakob (Israel) sal nou nie meer beskaamd staan nie, en nou sal sy aangesig nie meer bleek word nie…” (AOV)
    /
    6) ‘n Volk wat tot en met die wederkoms sal bestaan : Dan. 12: 1 : “En in dié tyd (net voor die wederkoms) sal Mígael, die groot vors wat oor die kinders van jou volk staan, optree ; en dit sal ‘n tyd van benoudheid wees soos daar nie gewees het vandat ‘n volk bestaan het tot op dié tyd nie ; maar in dié tyd sal jou volk gered word, elkeen wat in die boek opgeskrywe staan.” (AOV) … + … Matt. 10: 23 : “En wanneer hulle julle vervolg in die een stad, vlug na die ander toe. Want voorwaar Ek sê vir julle, julle sal met die stede van Israel sekerlik nie klaar kry voordat die Seun van die mens kom nie.” (AOV)
    /
    7) Israel is baie nasies – die (verstrooide) Blanke Israel-nasies : Gen. 35: 10-11 : “…en God sê vir hom : Jou naam is Jakob ; jy sal verder nie Jakob genoem word nie, maar Israel sal jou naam wees. En Hy het hom Israel genoem. Verder sê God vir hom : Ek is God, die Almagtige. Wees vrugbaar en vermeerder. ‘n Nasie, ja, ‘n menigte van nasies, sal van jou afstam, en konings sal uit jou lendene voortkom.” (AOV)
    /

    1. eduard Avatar
      eduard

      Jy stel dit so fyn, en daar kan bygevoeg word dat, na aanleiding van punt 7 dat die sg “jode” het nog nooit ‘n koning gehad nie.

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        Eduan – Wie is diè wie God Haat tot in die duisendste geslag?
        Dit is waarin die antwoord le – want – nie almal wat Here Here roep sal die
        ewige lewe beerwe nie. Dit is hoe die werklike geneties suiwer volk van God, Israel uitgeken kan/gaan word. Net hierin en
        op geen ander manier nie. Dit het niks te doen met Israel of die Israeliete of
        persy enige ander volk op aarde nie. Dit verklaar ook die regverdigheid van die uitverkiesingsleer.

        1. Dolk Avatar
          Dolk

          Goeie more aan u. Dis die DIEPSTE skrywe (Insig en onderskeiding-gesproke ) wat ek nog van u gelees het.

          So min woorde – so baie Woorde daarin – ‘n lywige boek – in ‘n skamele, skamele paragraaf vervat.

        2. eduard Avatar
          eduard

          Het God dan nie gese dat Hy Jakob liefgehad het en Esau haat? Is die stryd dan nie tussen Jakob en Esau nie? Jakob is Israel en Esau is Edom, dus die stryd is tussen Israel en Edom.

          1. Dolk Avatar
            Dolk

            Eduard – gaan lees Openbaring biddende. Daarin is die Antwoord van God Self – op al jou vrae.

  10. Hanno Avatar
    Hanno

    Die magsopbou wat tans in die wêreld aan die gang is, gaan in die afsienbare toekoms na ’n antichristelike nuwe wêreldorde lei waarin Israel se grondgebied verder gaan krimp totdat hierdie land deur ondergang in die gesig gestaar sal word. Jerusalem sal waarskynlik onder internasionale beheer kom en ’n multigodsdienstige karakter aanneem. Liberale, ekumeniesgesinde Jode sal met die valse messias saamwerk om hierdie transformasie te laat slaag (Dan. 11:32). Die uiteinde hiervan sal ’n ten volle ontplooide wêreldregering en alliansie van wêreldgodsdienste onder die beheer van die Antichris wees. Eers wanneer die ware Messias kom, sal ’n Christelike nuwe wêreldorde ingestel word met Jerusalem as hoofstad. Die grense van Israel sal dan aansienlik uitgebrei word, terwyl die kunsmatig geskepte Palestynse staat sal ophou bestaan. Sy inwoners sal of as “vreemdelinge” in Israel aanbly of terugkeer na die lande van hulle herkoms, naamlik Egipte, Jordanië, Libanon, Saoedi-Arabië en Sirië.

  11. Dawid Avatar
    Dawid

    Dwaling, nê ? Ag moeder, ou Hanno’tjie… jou koppie moet seker in ‘n vreeslike dwaling verkeer wanneer jy suggereer dat gekwoteerde verse uit die Bybel (soos hierbo) ‘n “dwaling” genoem behoort te word, nê. Wanneer gaan jy en jou vervloekte kerk ooit wakker word ? Of is jy ‘n Moslem ? Ja ?

  12. jan Avatar
    jan

    Ek dink ook ernstig om nie kant te kies nie…. maar as die Jode verloor en Islam kry die oorhand is dit baie erger as wat ons ooit kan verbeel – veral vir die vroue – terug na die donker eeue.
    Ironies dat die Staat Israel se probleme met vreemdes vergelyk kan word met die Duitsers.

    [maar dis natuurlik ‘n unversele ‘Uitlanderkwessie’ soos die valse oorsaak van die ABO.]
    Verder sien ek ‘Jode’ as alle anti-Christe met of sonder voorvelle en tulbane en kamele en Vesies en baarde en rysogies of aartappelogies.

    Maar die Jode [ Juda en Benjamin] en Israel het met die vervloekte Baalkultus van Isebel steeds ‘n helse vloek oor hulle/ons.

    En Israel is al die Europese blanke volke.Kaukasiers [van daai lot van die Oekraiene!!}
    Palestyne is natuurlik die Filistyne van ouds –

    Die punt is dat Die Bybel suiwer Joods en Israeli is – alle karakters en die hele skeppingsfabrieks handboek van my God Jesus is Joods.- nie Islam nie.

    Alle karakters in die Bybel is eenvoudige sondige Joodse Israeli mense met alle gebreke…en persoonlikheidsafwykings ens BEHALWE EEN naamlik Jesus Christus die V erlosser van die ganse skepping seun van God
    Hy was ‘n Jood
    Lees gerus Robert Johnson die groot kenner van Carl Jung se werk: Balancing Heaven and Earth.
    En dit is alte seker NIE Islam nie

  13. Gert Kruger Avatar
    Gert Kruger

    Dis weer een van daardie gesprekke wat ‘n onverkwiklike debat ad infinitum aan die gang gaan sit.

    Ek het dieselfde kommentaar van Koos van Antwerpen per e-pos ontvang maar nou sien ek hierbo in die aanhef dat dit deur Koos van der Merwe geskryf is?

Leave a Reply