Boendoeregter pak Steve Hofmeyr by KKNK

Steve Hofmeyr word verbied om in Oudtshoorn op te tree, maar sy handelsmerknaam word uitgebuit om kaartjies te verkoop vir ‘n boendoehof wat tans in sy afwesigheid plaasvind by die KKNK. Prof. Pierre de Vos, ‘n giftige anti-wit aktivis wat homself voordoen as ‘n grondwetkenner, het onder meer sonder ironie verklaar dat dit nie op

Lees verder: Boendoeregter pak Steve Hofmeyr by KKNK

VSA lewer rekordmielie-oes

Die volhoubare produksie van witmielieverbouing in Suid-Afrika noodsaak bogemiddelde opbrengste en ‘n witmielieprys wat die totale produksiekoste dek. Hiermee saam is dit noodsaaklik dat uitvoerpryse nie onder die gelykbreekproduksiekoste per ton daal nie. Wêreldvoedselpryse sal egter vanjaar tot die laagste vlak sedert 2010 daal omdat die VSA se mielievoorraad aan die begin van Maart die

Lees verder: VSA lewer rekordmielie-oes

Sasol staar siviele eis in die gesig

Die siviele geding teen Sasol, vir skade wat verband hou met longsiektes, beloop R80 miljoen en moet glo as ‘n waarskuwing vir die hele steenkoolbedryf dien. Dit is volgens menseregteprokureur Richard Spoor wat die 22 huidige en voormalige Sasol steenkoolmynwerkers by Secunda in Mpumalanga verdedig. Volgens Sake24 het Spoor ‘n klasaksie-eis in die Suid-Gautengse hooggeregshof

Lees verder: Sasol staar siviele eis in die gesig

Tergende vrae rondom ISIS-werwing

Hoe bespreek en betaal ‘n skoolmeisie van 15 plek op ‘n buitelandse vlug om by ISIS te gaan aansluit? Dié en ander tergende vrae is geopper nadat ‘n vyftienjarige gereed was om ‘n British Airways-vlug in Kaapstad na haar bestemming te neem. Yusuf Abramjee, die hoof van Crime Line, het gesê die meisie het ‘n

Lees verder: Tergende vrae rondom ISIS-werwing

Godslastering is toelaatbaar by KKNK, maar nie Steve Hofmeyr & Die Stem

Hiermee wil ek graag my misnoeë te kenne gee met SA Kunstefeeste soos KKNK, Innibos en die Vryfees wat my kollega, Steve Hofmeyr, boikot oor die sing van die Stem en hom sy reg op vryheid van spraak ontneem. KKNK beweer dat hulle Steve nie daar sou toelaat nie al het hy nie aansoek gedoen

Lees verder: Godslastering is toelaatbaar by KKNK, maar nie Steve Hofmeyr & Die Stem

Waar trek ons die streep oor monumente?

Indien dít wat in PRAAG se 1 April-berig beskryf word sou gebeur, is my vraag: Waar trek ons die streep? In alle erns gesproke, is die verwydering van monumente seker nie die ergste wat met ons kan gebeur in ons benarde situasie nie. Wat doen ons as dit vererger en meer tasbare aksies, wat blankes

Lees verder: Waar trek ons die streep oor monumente?

Ebola steek weer kop uit

Sowat 100 dae nadat die laaste geval van Ebola in Sierra Leone aangemeld is, is ’n nege maande oue seun van die Kailahun-distrik aan die virus dood. Die distrik is geleë aan die grens tussen Guinee en Liberië wat ook deur die epidemie geraak is. Die epidemie het meer as ’n jaar gelede in Sierra

Lees verder: Ebola steek weer kop uit

Geskiedkundige kernooreenkoms met Iran bereik

‘n Geskiedkundige raamwerkooreenkoms is tussen die sogenaamde P5-moondhede en Iran in Lausanne, Switserland bereik oor ‘n vreedsame kernprogram. Die voorlopige ooreenkoms tussen die VSA, China, Brittanje, Frank­ryk, Duitsland, Rusland en Iran is teen Israel se wense. Die herverkose Israelse premier het die raamwerkooreekoms as ‘n “baie slegte ooreenkoms” gekritiseer. Benjamin Netanyahu het tot dusver alles

Lees verder: Geskiedkundige kernooreenkoms met Iran bereik

Wit egpaar by Namibiese oord aangeval

“Dis die mees vreesaanjaende geluid om te hoor hoe ’n deur afgebreek word en jy is binne vasgekeer.” Ida Ryan (66) en haar man, Larry (67), het albei ernstige be­serings opgedoen toe hulle Woensdag in die middernagtelike ure deur drie swart mans in hul kamer oorval is. Die egpaar van Bethal, Mpumulanga, het saam met

Lees verder: Wit egpaar by Namibiese oord aangeval

Krugerbeeld op Kerkplein beskadig

Die afgelope naweek het lede van die EFF groen verf uitgestort oor die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria. Die party sê dit is deel van sy veldtog om alle koloniale standbeelde en simbole te verwyder. Die tweede standbeeld is Maandag in die Nelson Mandelabaai-gebied beskadig. Vermeende EFF-lede het ‘n standbeeld van ‘n

Lees verder: Krugerbeeld op Kerkplein beskadig