Front Nasionaal verwerp DA se pseudo-taalpatriotisme

“Afrikaners in die DA verteenwoordig gedekultureerde jingo’s wat deelneem aan die etniese reiniging van Afrikaanse straat- en plekname, veral in die Wes-Kaap. Die party is volledig tot anglosentriese idees verbind en kyk na ons land se geskiedenis deur die oë van Britse neomarxiste.” Só sê dr. Dan Roodt, onderleier van die Front Nasionaal, in reaksie

Lees verder: Front Nasionaal verwerp DA se pseudo-taalpatriotisme

‘Rue des Boers’ in Luxemburg verander na Nelson Mandelaweg

Luxemburg se tweede grootste stad, Esch-sur-Alzette, gaan ‘n bekende pad wat in 1923 na die Boere-soldate in die Tweede Vryheidsoorlog vernoem is, verander na Nelson Mandela-weg. Dié aankondiging het hewige reaksie onder die land se konserwatiewe en selfs verregse groepe uitgelok. Die Nasionale Museum vir Weerstandsbewegings het die stadsvaders van Esch-sur-Alzette naby die Belgiese grens

Lees verder: ‘Rue des Boers’ in Luxemburg verander na Nelson Mandelaweg

FN-lede dreig om kommunistiese vlag voor DKD te verbrand

Front Nasionaal het sy wanhoop uitgespreek oor die departement van korrektiewe dienste se gesloer met Clive Derby-Lewis se mediese parool. “Ons kom nou naby aan die 21-dae-ultimatum wat aan die departement van korrektiewe dienste gestel is tydens ons betoging op 12 April. Tot op hede het mnr. Clive Derby-Lewis nog nie enige mediese ondersoek deur

Lees verder: FN-lede dreig om kommunistiese vlag voor DKD te verbrand

SADOU veroordeel lede wat poste koop

City Press het vroeër berig dat SADOU-amptenare senior onderwysposte in KwaZulu-Natal, Noordwes en Limpopo aan onderwysers verkoop. Dié koerant beweer dat sommige van lede van die onderwysvakbond betrokke is by ‘n geldmaakskandaal rakende poste. Die onderwysersvakbond SADOU het gevra dat enigeen wat oor inligting na vore kom. Hulle het die korrupsie sterk veroordeel. Blykbaar word

Lees verder: SADOU veroordeel lede wat poste koop

Polisie onderdruk geweld suid van Johannesburg

Die polisie het oproeriges in Finetown naby Ennerdale, suid van Johannesburg, met rubberkoeëls uiteengejaag. Motoriste is gevra om die gebied te vermy weens die geweld, veral by Jamesweg en Provincialweg. Die polisie het op oproermakers naby die Indiërwoonbuurt Lenasia geskiet nadat hulle paaie versper en motoriste met klippe bestook het. Gewelddadige swart inwoners het polisiebeamptes

Lees verder: Polisie onderdruk geweld suid van Johannesburg

Dokters Sonder Grense in SAR aangeval, drie gedood

MSF, oftewel Dokters Sonder Grense, se hoof Stefano Argenziano sê sy organisasie sal hul teenwoordigheid in die Sentraal-Afrikaanse Republiek heroorweeg nadat drie van hul personeellede doodgemaak is. Argenziano het gepraat na aanleiding van die aanval in Boguila waarin minstens 22 mense, onder wie drie lede van die organisasie MSF, in ‘n aanval deur gewapende mans op

Lees verder: Dokters Sonder Grense in SAR aangeval, drie gedood

Zuma vra dat godsdiensleiers uit politiek bly

President Jacob Zuma het godsdiensleiers gevra om hulle te weerhou van politieke aangeleenthede. Zuma het Suid-Afrikaners gevra om te bid vir ‘n vreedsame verkiesing op 7 Mei by ‘n interkerklike diens by die Goeie Hoop-sentrum in Kaapstad. Die EFF-leier Julius Malema het op sy beurt by ‘n verkiesingsaamtrek by Kwaggafontein in Mpumalanga swartes aangehits om grond

Lees verder: Zuma vra dat godsdiensleiers uit politiek bly

20 jaar van onvryheid

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vandag “vier” ons 20 jaar van Afrikaneroorgawe- en verraad. Gisteraand ry ek laataand deur die strate van Johannesburg en daar sien ek die mees groteske Beeld-plakkaat nóg: Bylae oor 20 jaar van vryheid. Vandaar dus my titel. Dit is selfs irriterend

Lees verder: 20 jaar van onvryheid

Oor krieket en kwotas

deur Leon Lemmer Tydens apartheid het die Indiese regering jaarliks in die Verenigde Nasies oor Suid-Afrika se rassebeleid gekla en strafmaatreëls voorgestel. Later het onafhanklike Afrika-lande saam in dié koortjie gesing. Plaaslik was die verweer dat Indië met sy kastestelsel nie die vinger na ons moet wys nie, want hier is geen onaanraakbares nie. Verder

Lees verder: Oor krieket en kwotas

Infrarooi by lughawens teen ebola, voëlgriep

Die Gautengse departement van Gesondheid gaan lughawens voortdurend monitor om te voorkom dat passasiers met aansteeklike siektes die land binnekom, het RSG berig. Die LUR van Gesondheid, Hope Papo sê klinieke is geopen op die O R Tambo Internasionale Lughawe en die Lanseria Lughawe om gevaarlike virusinfeksies te voorkom. Dit sluit alle hemorragiese virussiektes asook

Lees verder: Infrarooi by lughawens teen ebola, voëlgriep