Die ondraaglike stank van ontbindende lyke van 71 onwettige immigrante in ’n verlate vragmotor in Oostenryk het gelei tot die inhegtenisname van vyf mense. Die lyke was die van 59 mans, agt vroue en vier kinders wat in die vragruim toegesluit was. Die vragmotor is Donderdag verlate langs die hoofweg tussen Boedapest en Wene gevind,
Lees verder: Vragmotor vol ontbindende lyke verhoog migrante-krisis
