In die goeie ou dae het mense geweet waaraan hulle glo, wat hulle waardes is en dit uitgeleef. Daar was ‘n vastigheid in die lewe wat nie deur relativering ondergrawe is nie. Afrikaners het geweet waarvandaan hulle kom, wat hulle bereik het en was met reg trots daarop. Afrikaans was ‘n kleinood wat vertroetel is.
Dan Roodt: Finne en Afrikaners: gemaal tussen twee groot klippe
‘n Mexikaanse president uit die negentiende eeu, José de la Cruz Porfirio Díaz Mori, het op ‘n keer die beroemde woorde gespreek: “Arme Meksiko, so ver van God en so naby aan die Verenigde State!” Net so kan ‘n mens seker uitroep: “Die arme Afrikaner, so ver van God en so naby aan die Engelse
Lees verder: Dan Roodt: Finne en Afrikaners: gemaal tussen twee groot klippe
Leon Lemmer: Wannie Carstens oor Die storie van Afrikaans
‘Afrikaans is nie ‘n kreoolse taal nie. Dit is onbetwisbaar ‘n Indo-Europese taal. Dit is wesenlik anders as die Afrikatale van die swartes. In daardie sin is dit opportunisties en valse propaganda om dit as ‘n Afrikataal te loof,’ sê Leon Lemmer. JC (Jaap) Steyn (gebore in 1938) is moontlik die verdienstelikste taalyweraar vir Afrikaans.
Lees verder: Leon Lemmer: Wannie Carstens oor Die storie van Afrikaans
Leon Lemmer: Heimat, ontheemding, nostalgie en Afrikaans as ‘n tuiste
Namate ‘n mens bejaard word, is jy geneig om eerder terug as vorentoe te kyk. Dit is so omdat die verlede oor meer jare strek as wat die toekoms inhou. In die verlede was daar goeie tye waarna jy verlang, terwyl die toekoms vir jou rampspoedig gaan wees. Jou gedagtes word al hoe meer eerder
Lees verder: Leon Lemmer: Heimat, ontheemding, nostalgie en Afrikaans as ‘n tuiste
Leon Lemmer: Oor imperialisme en kolonialisme
Volgens die ANC/SAKP se siening het kolonialisme nie in 1910 plaaslik tot ‘n einde gekom nie. Omdat hierdie kamerade kolonialisme met blanke heerskappy assosieer, was Suid-Afrika van 1910 tot 1994 na bewering onder die juk van ‘n spesiale soort kolonialisme. Dit is, soos so baie van die ANC/SAKP-ideologie, rasgebaseerd; indien nie rassisties nie. Anders as
Sydney Gregan: Ons woon in ‘n marxisties-kommunistiese staat. Besef u dit?
Volgens oorlewering (onder meer uit Homerus se Ilias) het die inwoners van Troje gedink dat die Griekse houtperd in hulle midde die gode se seën op Troje beteken. Die waarheid was gans anders, dit het Troje se ondergang bewerk. Toe die tyd geleë is, in die nag, het die vyand letterlik uit die houtperd gestroom
Lees verder: Sydney Gregan: Ons woon in ‘n marxisties-kommunistiese staat. Besef u dit?
Leon Lemmer: Om verskoning te vra en lewendig begrawe te word
Amy Biehl (1967-1993) was ‘n Amerikaanse anti-apartheidsaktivis en ‘n student aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Op 25 Augustus 1993 het sy ‘n aantal van haar mede-UWK-studente in haar motor na hulle tuiste in Gugulethu geneem. Omdat sy die enigste blanke in die motor was, is sy in Gugulethu met messe aangeval en gestenig. Sommige besittings
Lees verder: Leon Lemmer: Om verskoning te vra en lewendig begrawe te word
Karel Combrinck: Sowetokoors
In een van haar eerste amptelike optredes het die nuut aangewese president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, onlangs ‘n portefeulje (agentskap of ministerie) geskep “om die Europese lewenswyse te beskerm”, ‘n maatreël wat plaasvind binne die raamwerk van immigrasiebestuur. In die eerste plek is dit duidelik dat as sy haar hiervoor beywer,
Leon Lemmer: Marlene le Roux van ArtsCape-faam as toonbeeld van aktivisme
Johannes Nicholas (Nico) Malan (1903-1981) was ‘n dekade lank (1960-1970) die administrateur van Kaapland. In 1971 is die Nico Malan-teater in Kaapstad geopen as teenhanger vir soortgelyke instansies in die ander provinsies, bv die Staatsteater in Pretoria. Die aanbiedings in hierdie teaters was van hoogstaande gehalte, bv klassieke musiek, opera, ballet en drama. Die Europese
Lees verder: Leon Lemmer: Marlene le Roux van ArtsCape-faam as toonbeeld van aktivisme
Leon Lemmer: Die verpolitisering van universiteite
Die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) was ‘n baanbreker op die gebied van afstandsonderrig. In 1946 het Unisa begin oorskakel van bloot ‘n eksaminerende instansie na die verskaffing van tersiêre onderrig oor die pos, waarmee in 1947 begin is. Aanvanklik was daar groot skeptisisme oor of so ‘n onderneming genoeg studente sou trek en in hoeverre
Lees verder: Leon Lemmer: Die verpolitisering van universiteite