‘n Herrie broei oor ‘n versoek om Barbie om te tower op ‘n manier wat strydig is met die ikoniese beeld van ‘n baie gewilde pop. Versoeke is aan Mattel gerig om ‘n plus-grootte Barbie te maak. Terwyl sommige sê die meer realistiese vet pop sal ‘n beter rolmodel vir meisies wees, het ander gesê
Selfmoordbomaanval verskerp vrese oor Winterspele
Tien mense is dood in ‘n ontploffing op ‘n trolliebus in die Russiese stad Wolgograd in die tweede dodelike terreuraanval. Volgens berigte is tien mense dood en tien is beseer in die jongste aanval. ‘n Selfmoordbomaanval het die stad se hooftreinstasie ‘n dag vantevore geruk waarin minstens 17 mense omgekom het. Dit het vrese laat
Lees verder: Selfmoordbomaanval verskerp vrese oor Winterspele
Tembustam maan Mandelas tot kalmte
Die AbaThembu koninklike familie het die Mandela-familie tot kalmte gemaan. ‘n Woordvoerder van die familie, Daludumo Mtirara, het ‘n verklaring uitgereik na ‘n vergadering in Qunu tussen die AbaThembu koninklikes en verteenwoordigers van die Mandela-familie. Nelson Mandela se boedel sal eersdaags ter sprake kom. Mtirara sê die familielede gevra om kalm te bly en die
Forensiese ondersoek na polisie-skeidingspakette
‘n Forensiese ondersoek is gelas na die Suid-Afrikaanse polisiediens se afdeling wat gemoeid is met skeidingspakette. Die minister van polisie, Nathi Mthethwa, het gesê ‘n omvattende ondersoek sal geloods word nadat vier polisielede ivm korrupte uitbetalings vasgetrek is. Die afdeling is verantwoordelik vir die verwerking van betalings en voordele aan voormalige SAPD-werknemers. Die vier mense
Lees verder: Forensiese ondersoek na polisie-skeidingspakette
Michael Schumacher ernstig beseer in ski-ongeluk
Michael Schumacher, die voormalige Grand Prix-wêreldkampioen en een van die suksesvolste in die geskiedenis van motorsport, verkeer tans in ‘n koma in die hospitaal ná ‘n ski-ongeluk in die Franse Alpe wat gister plaasgevind het. Die Duitse renjaer, wat 44 jaar oud is en verlede jaar vir die tweede keer uitgetree het, het met sy
Lees verder: Michael Schumacher ernstig beseer in ski-ongeluk
Steve vandag voor vir roekelose bestuur
Die gewildste Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr gaan na verwagting vandag in die landdroshof op Bronkhorstspruit verskyn op aanklagte van roekelose bestuur. Die media het vroeër die datum van sy verskyning verkeerd aangekondig. Hofmeyr is twee weke gelede in hegtenis geneem in verband met ‘n spoedoortreding op dieselfde dag as wat Julius Malema ook vir ‘n
Petrolprysskok op 1 Januarie
Volgens die departement van energie, styg die petrolprys vanaf 1 Januarie 2014 met 39 sent per liter en die dieselprys met 32 sent per liter. Die paraffienprys word met tussen 39 en 52 sent per liter verhoog. Die departement blameer hoë ru-oliepryse en die swak rand vir die groot styging in brandstofpryse. Die rand het
Gesteelde Europese motors in Afrika verkoop
Westerse joernaliste popel deesdae aanmekaar oor die “nuutgevonde welvaart in Afrika”. Maar nie al daardie tekens van voorspoed soos selfone en luuksevoertuie word wettig bekom nie. Volgens Interpol word luuksemotors, veral viertrekvoertuie, wat in Suid-Europa en in Brittanje gesteel word hoofsaaklik in Afrika van die hand gesit. Tesame met Rusland, waarheen Noord-Europese gesteelde motors uitgevoer
Is Afrikaans ‘n blote toevalligheid? – ope brief aan Palesa Morudu
deur Willem de Jager Mooi woorde, Palesa, in vandag se Rapport, waarin jy skryf: Sedert Nelson Mandela se dood deur sy geheel en al onwaardige opvolger aangekondig is, het wit en swart, jonk en oud gesing, gedans, geboe, gestry en gebid oor wat sy nalatenskap beteken. Die eg Suid-Afrikaanse viering van sy lewe weerspieël dit
Lees verder: Is Afrikaans ‘n blote toevalligheid? – ope brief aan Palesa Morudu
Wat is die liberalisme? Met ’n kort verwysing na Steve Hofmeyr
deur Danie Goosen Daar word dikwels gesê dat die liberalisme een van die grootste ideologiese gevare vir Afrikaners inhou. Maar wat word hiermee bedoel? Nou, alvorens misverstand alles beduiwel, wil ek dit hier reg aan die begin so duidelik as moontlik stel. Ek stem met hierdie uitspraak saam. Trouens, dit kan nog sterker verwoord word:
Lees verder: Wat is die liberalisme? Met ’n kort verwysing na Steve Hofmeyr
