Voormalige Baywatch-ster Pamela Anderson het gevra dat Zimbabwe se omgewingsminister homself ontferm oor die uitvoer van olifantkalfies van Hwange Nasionale Park. Sy is “diep ontsteld” oor hul lot, ‘n koerant gister berig. Die Britse Zimbabwiese koerant beweer dat Anderson, 47, ‘n brief namens diereregte-organisasie aan die minister gerig het. “Hierdie vreesbevange babas is na
Steve Hofmeyr op Kerkplein om oom Paul te beskerm
Steve Hofmeyr sal vandag by Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria ter beskerming van die anti-koloniale vegter se bronsbeeld opdaag saam met ander bekende sangers. Hofmeyr sê hy wil verdere vandalisme by erfenisgebiede verhoed. Die sanger het op Twitter bevestig dat hy die protes sal bywoon. Protesoptrede word na wat berig word ook
Lees verder: Steve Hofmeyr op Kerkplein om oom Paul te beskerm
Vrese oor grootskaalse grondbesetting in Kaapstad
Die wapenmaatskappy Denel het ‘n dringende interdik bekom teen verdere onwettige besettings van sy grond in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte. Plakkers sê egter hulle sal bly omdat hulle nêrens anders het om te gaan nie. Die EFF het die grondbesettings vanaf Maandag 6 April aangemoedig, want dit word histories erken as die dag waarop
Lees verder: Vrese oor grootskaalse grondbesetting in Kaapstad
Boendoeregter pak Steve Hofmeyr by KKNK
Steve Hofmeyr word verbied om in Oudtshoorn op te tree, maar sy handelsmerknaam word uitgebuit om kaartjies te verkoop vir ‘n boendoehof wat tans in sy afwesigheid plaasvind by die KKNK. Prof. Pierre de Vos, ‘n giftige anti-wit aktivis wat homself voordoen as ‘n grondwetkenner, het onder meer sonder ironie verklaar dat dit nie op
VSA lewer rekordmielie-oes
Die volhoubare produksie van witmielieverbouing in Suid-Afrika noodsaak bogemiddelde opbrengste en ‘n witmielieprys wat die totale produksiekoste dek. Hiermee saam is dit noodsaaklik dat uitvoerpryse nie onder die gelykbreekproduksiekoste per ton daal nie. Wêreldvoedselpryse sal egter vanjaar tot die laagste vlak sedert 2010 daal omdat die VSA se mielievoorraad aan die begin van Maart die
Sasol staar siviele eis in die gesig
Die siviele geding teen Sasol, vir skade wat verband hou met longsiektes, beloop R80 miljoen en moet glo as ‘n waarskuwing vir die hele steenkoolbedryf dien. Dit is volgens menseregteprokureur Richard Spoor wat die 22 huidige en voormalige Sasol steenkoolmynwerkers by Secunda in Mpumalanga verdedig. Volgens Sake24 het Spoor ‘n klasaksie-eis in die Suid-Gautengse hooggeregshof
Tergende vrae rondom ISIS-werwing
Hoe bespreek en betaal ‘n skoolmeisie van 15 plek op ‘n buitelandse vlug om by ISIS te gaan aansluit? Dié en ander tergende vrae is geopper nadat ‘n vyftienjarige gereed was om ‘n British Airways-vlug in Kaapstad na haar bestemming te neem. Yusuf Abramjee, die hoof van Crime Line, het gesê die meisie het ‘n
Godslastering is toelaatbaar by KKNK, maar nie Steve Hofmeyr & Die Stem
Hiermee wil ek graag my misnoeë te kenne gee met SA Kunstefeeste soos KKNK, Innibos en die Vryfees wat my kollega, Steve Hofmeyr, boikot oor die sing van die Stem en hom sy reg op vryheid van spraak ontneem. KKNK beweer dat hulle Steve nie daar sou toelaat nie al het hy nie aansoek gedoen
Lees verder: Godslastering is toelaatbaar by KKNK, maar nie Steve Hofmeyr & Die Stem
Waar trek ons die streep oor monumente?
Indien dít wat in PRAAG se 1 April-berig beskryf word sou gebeur, is my vraag: Waar trek ons die streep? In alle erns gesproke, is die verwydering van monumente seker nie die ergste wat met ons kan gebeur in ons benarde situasie nie. Wat doen ons as dit vererger en meer tasbare aksies, wat blankes
Ebola steek weer kop uit
Sowat 100 dae nadat die laaste geval van Ebola in Sierra Leone aangemeld is, is ’n nege maande oue seun van die Kailahun-distrik aan die virus dood. Die distrik is geleë aan die grens tussen Guinee en Liberië wat ook deur die epidemie geraak is. Die epidemie het meer as ’n jaar gelede in Sierra
