Die voormalige president en leier van die Nasionale Party, mnr. F.W. de Klerk, het bekendgemaak dat hy hom tot die Moslemgeloof bekeer het. “Ek het eers in Boeddhisme belanggestel, maar het nou my ware tuitste gevind,” sê De Klerk. Hy gaan ook persoonlik R30 miljoen skenk om ‘n moskee op Potchefstroom op te rig. Die
Lees verder: FW de Klerk bekeer hom tot Islam, skenk geld vir moskee
