Moetiemoord laat gemoedere opvlam in Pongola

Swart inwoners het die plaaslike landdroshof in die Ncotshane-lokasie by Pongola in die noorde van KwaZulu-Natal aan die brand gesteek. ‘n Kerkleier sou binnekort in die landdroshof verskyn wat Woensdagaand in ligte laaie gelaat is. Die onrus het vroeër uitgebreek nadat ‘n vier-jarige seun vermoor en vermink is, waarskynlik vir moetie. Dele van sy verminkte

Lees verder: Moetiemoord laat gemoedere opvlam in Pongola

Gaan hulle tenks stuur om ons te keer om ‘Die Stem’ te sing?

Die polemiek rondom die sing van “Die Stem” is besig om wyer uit te kring en intussen het die EFF ook te kenne gegee dat die dele van ons volkslied wat tans nog by rugbywedstryde gesing word, uit die amptelike nasionale lied verwyder moet word. Op Daily Maverick het prof. Pierre de Vos van die

Lees verder: Gaan hulle tenks stuur om ons te keer om ‘Die Stem’ te sing?

Beeld haal betaalmuur af om Afrikaners aan te val

Beeld is klaarblyklik vasberade om die gewese alkoholis en vermaakpersoonlikheid, Elzabé Zietsman se tanende openbare beeld heeltemal te vernietig. Die koerant het hulle elektroniese betaalmuur afgehaal om aan Zietsman ruimte te gun om ‘n volskaalse aanval teen Afrikaners te loods waarin sy ons as “dwase”, “dom dose” en “stupid idiote” uitskel. Media24 het dié week ‘n openbare

Lees verder: Beeld haal betaalmuur af om Afrikaners aan te val

Steve Hofmeyr, Dan Roodt en Sunette is die nuwe Voëlvry-beweging

Die keer is dit nie op die strate van Hillbrow nie, maar die strate van Bothaville, Ventersdorp en Pretoria waar jy dit hoor

Die keer is dit nie op die strate van Hillbrow nie, maar die strate van Bothaville, Ventersdorp en Pretoria waar jy dit hoor

Lees verder: Steve Hofmeyr, Dan Roodt en Sunette is die nuwe Voëlvry-beweging

Vakbonde sê vir Ford, BMW: ‘Julle kan maar waai!’

Ford Suid-Afrika is gister onthul as die Amerikaanse motormaatskappye wat dreig om sy fabrieke te sluit weens die onstabiele arbeidsomgewing in die land.Dié onthulling kom net enkele ure nadat die nasionale tesourier van Numsa, Mphumzi Maqungo in die Nangoza Jebe-saal in New Brighton, Port Elizabeth, gesê het dat die vakbond aan BMW, die Duitse motorvervaardiger,

Lees verder: Vakbonde sê vir Ford, BMW: ‘Julle kan maar waai!’

Boer se lammertjies teen muur doodgeslaan in massaslagting

‘n Boer van Bloemfontein het 27 Merino-skape op ‘n gru-wyse in ‘n massaslagting verloor. Die ooie was byna almal dragtig. Die oorblyfsels van die ooie se fetusse is net so agtergelaat. Swart veediewe het vermoedelik die naweek die skape van Richard Mudge keelaf gesny en vermink. Mudge sê van sy skape is al in die verlede gesteel, maar dié

Lees verder: Boer se lammertjies teen muur doodgeslaan in massaslagting

Vyftig Numsa-stakers vir openbare geweld vas in Gauteng

Die polisie in Gauteng het meer as vyftig stakende werkers van die metaalwerkersvakbond Numsa in hegtenis geneem vir openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging. Volgens die polisie is 40 mense in Germiston in hegtenis geneem nadat die perseel van ‘n staalmaatskappy onder klippe gesteek is. Een staker is ook in hegtenis geneem vir die besit van ‘n wapen. Dertien

Lees verder: Vyftig Numsa-stakers vir openbare geweld vas in Gauteng

Geweld in Gaza neem toe

’n Israelse operasie teen Gaza-inwoners het 28 mense dood en meer as 150 gewond gelaat, het mediese personeel Woensdag gesê. Dit was die dodelikste dag van geweld in die Gaza-gebied sedert 2012. Israel se bevelvoerders sê die operasie sal langer as ‘n paar dae neem om af te handel. Lugaanvalle wat Dinsdag begin het, het 24 mense

Lees verder: Geweld in Gaza neem toe

Duitsland, VSA byeen oor jongste VSA spioenasie-aanslag

Duitsland en die VSA se verteenwoordigers vergader om spioenasie deur ‘n Duitse dubbelagent te bespreek. Die kwessie maak oplsae in Duitsland. Die BND-agent het dokumente rakende die ondersoek na NSA-meeluistering aan Amerikaanse spioene verkoop. Die Duitse agent het toegang tot die Bundestag gehad waar hy die dokumente gesteel het deur hulle op ‘n geheuestokkie oor te

Lees verder: Duitsland, VSA byeen oor jongste VSA spioenasie-aanslag