praag.co.za

Boer se lammertjies teen muur doodgeslaan in massaslagting

Written by

in

,

‘n Boer van Bloemfontein het 27 Merino-skape op ‘n gru-wyse in ‘n massaslagting verloor. Die ooie was byna almal dragtig.

Die oorblyfsels van die ooie se fetusse is net so agtergelaat.

Swart veediewe het vermoedelik die naweek die skape van Richard Mudge keelaf gesny en vermink.

Mudge sê van sy skape is al in die verlede gesteel, maar dié slagting was skokkend.

Lammetjies van ’n paar dae oud is teen ’n muur doodgeslaan. Die benoude lammertjies se geblêr moes die aanvallers gesteur het, vermoed Mudge.

“Die skape se karkasse is met vel en al verwyder en die binnegoed was al wat agtergebly het,” het hy aan Beeld gesê.

“Sowat 13 van die skape was swaar dragtig en sou later die week of teen vroeg volgende week lam.”

Mudge het op ’n geknipte heining tussen sy plaas en sy buurplaas afgekom nadat hy die 27 vermiste skape gaan soek het.

Hy het op die skape teen heining by die N1 op die buurplaas op die slagting afgekom.

“Die heining is opgelig en ’n mens kon die sleepmerke sien soos wat die skape onder die draad deur getrek is.”

Tussen die twee plase is 180 skape net die jaar reeds gesteel, nadat ‘n 100 van die bure se Damara-skape onder sulke wrede slagters deurgeloop het.

Veediewe maak die lammertjies sonder genade dood en verjaag die skape so erg dat hulle aan uitputting ly en beserings opdoen.

Die boere ly tienduisende rande se verliese hierdeur en dit lyk nie asof die misdadigers vasgevat word nie.

Comments

19 responses to “Boer se lammertjies teen muur doodgeslaan in massaslagting”

  1. Trippie Avatar
    Trippie

    Hoekom, hoekom so WREEDAARDIG … hierdie SNOODAARDS (dankie Rifrug) is en kan ONMOONTLIK MENS wees nie !

    Ek is so ontsteld (ALWEER) – sit skoon met hartkloppings. Alles, net mooi alles, mens, dier, natuur word VERKRAG, VERMOOR EN GEMARTEL !

    Die Woord leer ons mag nie haat nie … maar …

    1. Eric Bornman Avatar
      Eric Bornman

      “….. haat dit wat Ek haat…..”
      Gaan kyk na die konteks van haat, gaan kyk of hulle jou naaste is…….. Moses het n songod aanbidder doodgeslaan en die leier van Israel geword…

      ek se maar net

      1. Trippie Avatar
        Trippie

        Nee, geen swarte was ooit my naaste nie, en sal nooit wees nie. Inteendeel, daar is maar min wat ek met trots my naaste kan noem. Bloedfamilie en Boerevolk – DIS HULLE, DIS MY NAASTE.

      2. Dolk Avatar

        Daardie skape sou dit uitroep – wou jy swyg!

    2. Dolk Avatar

      Die Woord leer ons om nie mekaar te haat nie Trippie. Daardie barbare is ‘n VERVLOEKTE GRUWEL! ‘n Gruwel behoort verseker gehaat en verag te word. Dis ook verseker geen “haatspraak” nie.

  2. Gas Avatar
    Gas

    My wêreld, dit was seker die “empatiese” Pit Gatkramp se vriende gewees

    1. Trippie Avatar
      Trippie

      Vriende ? BROERS, swart broers.

  3. Eric Bornman Avatar
    Eric Bornman

    ek het nie woorde nie, hulle doen dit met babas ook
    waar is lib, sot Basson se komentaar?

    1. Andy Avatar
      Andy

      Ek voel hier moet groot fotos van hierdie insident geneem word, ook waar hulle by die N1 deur die draad is, en dit moet wyd en suid verspry word, en teen die mure in die parlement opgeplak word. Demmit.

      1. Eric Bornman Avatar
        Eric Bornman

        in basson se gat opgeskop word

  4. Andy Avatar
    Andy

    Iets pla my nou hewig. Ek wil nou ook weet waarom word Beeld nie gestuur na hierdie vergrype toe ,om verslag te doen vir die man op die straat nie.
    Nou neuk hulle Potch toe en maak n helse stofwolk oor niks .
    Ek stem saam, Bassoin moet nou uitgedaag word om hierdoor verslag te doen, en hy moet sommer gaan kyk hoe lyk dit daar waar die slagting plaasgevind het.
    Hier gaan nie n haan kraai na hierdie insident nie.

    1. Etienne Prinsloo Avatar
      Etienne Prinsloo

      Beeld is tans die amptelike spreekbuis van die liberale, ek is skaam dat ek wit is, Afrikaner en die regering. Hierdie barbaarse, primitiewe, eg swart gedrag pas nie binne hulle swart god aanbiddings paradigma nie en daarom word dit, in hulle patetiese wereld, as ‘n versinsel afgemaak. Daarom sal dit nooit publiseer word nie.

      1. Andy Avatar
        Andy

        Sies, dit is n ve…m….e skande. Dat mens jou eersgeboortereg so vir die honde gooi.
        “Daar sal n geween en gekners van tande wees.”

  5. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    ‘n K is ‘n K is ‘n K en bly ‘n K

  6. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Dit is soos hulle maak – slag die dragtige diere en laat die lammers vrek. Dit is nou werklik die gans wat die goue eiers lê slag en eet en op die ou end niks oor hê nie – die weste en/of sjina sal mos sorg dat hulle oorleef en veder aanteel.

  7. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Dit is geneties in ons in geteel. Ons voorouers het nie die luukse gehad om net buite die hut iets te gaan vrekmaak vir die pot nie.

    1. Dolk Avatar

      Ons is so geskape – dis in ons siel om so te wees.

  8. Dolk Avatar

    “Bid vir hulle siele”: preek die siellose liberale honde… “Hoe durf julle hulle barbare noem?!”; Sis hulle…

    Waarvoor?! Dis ‘n GRUWEL om vir hulle te bid!

    Hoe kan mens vir ‘n DING bid wat as ‘n vervloekte verwoester, moordenaar en verkragter, sy pad deur ‘n groteske, bebloede baarmoeder oop gevreet het. Hoe durf mens?!

    Wat dit in hulle het om MENSE wat hulle nie ken, wie nie ooit iets aan hulle gedoen het te martel, te verkrag, te vermink en te vermoor – en dan maar weer hul pad gaan? Selfs stomme diere se lammertjies lewend te verbrysel? Gewetes soos krokodille wat stilweg terug in bloed-swart waters ingly… Net om weer en weer te moor?! Veragtelike barbaarse gemors – mag die kraaie julle oë uitpik en die wildehonde aan julle vingers vreet… – terwyl jul harte nog opgewonde klop.

    Laat ek eerder swyg…

  9. william Avatar
    william

    Ek wil se dat dit dra die goedkeuring van die regering weg. Vir hulle is dit dood normaal. Hulle kan nie gerehabiliteer word nie. So gemaak en so laat staan. Ek haat hulle met n passie.

Leave a Reply