’n Israelse operasie teen Gaza-inwoners het 28 mense dood en meer as 150 gewond gelaat, het mediese personeel Woensdag gesê.
Dit was die dodelikste dag van geweld in die Gaza-gebied sedert 2012.
Israel se bevelvoerders sê die operasie sal langer as ‘n paar dae neem om af te handel.
Lugaanvalle wat Dinsdag begin het, het 24 mense se lewens gekos.
Burgerlikes waaronder twee vroue en vyf kinders is ook in die aanval dood.
Die aanvalle het vrese laat ontstaan dat die geweld verder kan uitbrei.
Israel het intussen ‘n Hamas-bevelvoerder onthoof dmv ‘n vuurpylaanval op sy motor, het die Washington Post berig.
Israelse magte het ook vier Hamas-militantes doodgeskiet wat glo ‘n aanval van ’n strand op ’n weermagbasis noord van die Gaza-strook wou loods.
In die mees dodelike enkele aanval het ’n missiel ’n huis in die suidelike stad Khan Yunis getref nadat mense glo ’n menslike skild gevorm het om dit te beskerm. Sewe mense is in dié aanval dood.
Ashraf al-Qudra het aan AFP gesê twee tieners en ’n agtjarige kind tel onder dié wat gesterf het.
Hamas het in reaksie op die aanvalle gesê dat hulle Israel se voorbeeld sal volg waar burgerlikes potensiële teikens in weerwraakaanvalle is.
Intussen het Irak se regering gesê die ISIS-militante het hul hande op ‘n chemiese wapenarsenaal gelê en volle beheer daaoor geneem.

Israel het 40 000 reserwes opgeroep, ISIS gaan binnekort Sirie aanval en daartoe lei dat Iran betrokke raak, Saud is besig om troepe te ontplooi en Turkye gaan sy stem dik maak.
Rusland gaan beslis help met Sirie, en dit is wat die malkop in die withuis wil he, hy sukkel al lank om Rusland te betrek by n WW3.
Israel gaan dan die kopdoeke nuke, dis wat hulle soek
Interesting times ahead…..kyk hoe klim die petrol prys deur die dak
“TOEVALLIG” het die CIA en VSA nie geweet van ISIS nie…….. en Julius Malemma is eintlik wit en besit n huis in Orania.
Moet seker my jerry kanne gaan vol maak
Daar is verskeie scenarios waarvan die vergelyking met die WO2 een is wat opval want dis hierdie keer ook drie. Voorheen was die 3: Angelsaksers/Duitsland/Rusland. Bolsjewiste, lees Jode, het Rusland oorgeneem en ‘n duiwelspakt teen Duitsland gemaak deur die VonRibbentrop ooreenkoms te breek,2 fronte te open, buit te verdeel.Hitler is daar ingelok. Russe het Oos-Europa daarvoor ontvang,gewillig aan die Koue Oorlog deelgeneem. Hierdie keer sal dit Angelsaksers/China/Rusland wees. Angelsaksers bestaan uit 3 naamlik VSA/VK/Israel waarvan die laaste soos ‘n seerowereiland funsksioneer om die ander twee se misdaad/dwelminkomste te absorbeer/sirkuleer en internasionale konvensier/reg vernietig om WO3 te bring. Angelsaksers wil Rusland soos Duitsland gebruik met China se medewete ‘n nuwe Koue Oorlog tussen oos en wes en sal Rusland se strategiese bates verdeel tussen hulleself en China