Die Europese Unie kan die moontlikheid van die opheffing van sy sanksies teen Rusland oorweeg as die Oekraïne se territoriale integriteit behoue bly, het die Duitse kanselier Angela Merkel Vrydag gesê. “Ons sal sien of daar enige vordering in hierdie rigting is. Dan kan ons in die rigting die opheffing van die sanksies beweeg,” het
Boer in lokval doodgeskiet
‘n Boer, Freddie Tolman, 52, is Woensdag in die jongste plaasaanval buite Hartenbos in die Wes-Kaap doodgeskiet. Kapt. Malcolm Pojie, woordvoerder van die polisie, het gesê Tolman het Woensdagoggend sy werkers gaan haal toe hy in ‘n lokval gery het. Die aanvallers het ‘n stomp in die pad gerol, en ‘n groep van vermoedelik ses mans het op hom losgebrand
Vermoor by onklaar motor op snelweg
‘n Man is Donderdag vermoor langs sy motor op die M2-snelweg naby Denver in die suide van Johannesburg gevind. “Dit is nog nie seker wat gebeur het nie, maar dit lyk asof sy motor gaan staan het en dat hy stilgehou het,” het inspekteur Edna Mamonyane, woordvoerder van die metropolisie, gesê. “Hy het uitgeklim en mense langs die snelweg
Trop buffels soek skuiling in dorp
Wildbewaarders moes ‘n groot trop buffels uit die Zimbabwiese toeristedorpie, Victoria Falls verjaag, het RSG berig. Plaaslike inwoners sê die buffels is deur ‘n trop leeus in die dorp ingejaag. Die buffels het skuiling naby een van die hotelle in die middel van die dorp gesoek. Inwoners op die rand van die dorp kom baie met
Israel se diplomatieke krisis verdiep
Verskeie diplomatieke krisisse het Woensdag saamgevloei om Israel se penarie te verdiep. ‘n Vergadering van die Geneefse Konvensie se ondertekenaars, ‘n beslissing van die EU se Hof van Justisie oor Hamas, ‘n EU-parlementsbesluit om Palestynse volkskap te erken, asook die Palestynse druk met ‘n VN-Veiligheidsraad konsepvoorstel om die Israeliese besetting van die Wesoewer binne twee jaar te beëindig. Israel het
Bloed aan Carina de Vries Papenfus se hande
Een ding wat my telkens opval van die vyandigheid teenoor Afrikaners en Boere wat deesdae hoogty in Suid-Afrika vier, is dat dit juis nié swartmense is wat ons so vyandiggesind is nie. President Zuma het byvoorbeeld op Geloftedag, tydens die opening van ‘n brug naby Bloedrivier, gepraat van hoe daar ‘n brug tussen die Boere
Brandstofpryse kan skerp daal
Motoriste kan volgende maand ‘n rekorddaling in brandstofpryse verwag weens internasionale oliepryse wat skerp gedaal het, het die Outomobiel Assosiasie (AA) het Woensdag gesê. “Dit is ondanks ‘n geleidelike verswakking van die rand-dollar-wisselkoers oor die afgelope twee weke,” het die AA luidens ‘n verklaring gesê. Na verwagting sal petrol met tussen R1,05 en R1,07 per liter daal
Gaye Derby-Lewis waarsku SAKP oor samesweringsteorie
Clive Derby-Lewis se vrou, Gaye, het die SAKP en Chris Hani se weduwee gewaarsku teen bewerings van ‘n wyer sameswering oor Hani se moord in ‘n ope brief aan die party. Die SAKP en Limpho Hani sal na verwagting op 9 Januarie voorleggings aan die minister van justisie, Michael Masutha maak. Hulle moet redes gee oor
Lees verder: Gaye Derby-Lewis waarsku SAKP oor samesweringsteorie
Organisasie wat kragkrisis help skep, vaar uit teen kernkrag
Die organisasie, Earthlife Africa, ‘n versameling ekstremiste wat omgewingskwessies vir politiek aanwend, het die regering se planne om nuwe kernkragaanlegte te bou skerp veroordeel. Dié organisasie is direk verantwoordelik vir die huidige kragkrisis in Suid-Afrika nadat hulle gesorg het dat die korrelbedkernreaktor vir Eskom gesink word in 2003. Alhoewel byna niks oor ELA se eie struktuur
Lees verder: Organisasie wat kragkrisis help skep, vaar uit teen kernkrag
Zille wil nie in ‘n wit buurt woon nie
Helen Zille, 63, premier van die Wes-Kaap en leier van die DA, se tuiste moet Leeuwenhof, die premier se woning in Oranjezicht, wees. “Maar gewoonlik ons leef in Rosebank,” het Zille aan timeslive gesê. Rosebank is ‘n voorstad van Kaapstad. Sy en haar man noem die premierswoning “Nkandla Lite”. Sy is egter nie gelukkig in die “lite” weergawe
