Suid-Afrikaanse skerpskutters wat deur die Verenigde Nasies in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo ontplooi is, het ses M23-rebelle doodgeskiet. “Skerpskutters het teikens op minstens ses geleenthede raakgeskiet,” het adv. Pikkie Greeff van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagunie (Sanwu), gesê. “In een geval was die teiken 2,2 km weg.” Brig. genl. Xolani Mabanga,
Bibberweer vir Gauteng die naweek
Gauteng kan die naweek snerpende koue verwag. Saterdag, die laaste amptelike wintersdag voor lente aanbreek, gaan ‘n behoorlike wintersdag wees en Sondag, wat lentedag is, gaan dit oor groot dele van die land steeds bitter koud wees. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het gesê ’n bielie van kouefront wat die laaste twee dae swaar reëns in
Petrolprysskok vir Oktober verwag
Die verswakkende rand en die stygende olieprys het gelei tot baie bespiegelings dat die Suid-Afrikaanse motoris ‘n massiewe brandstofprysstyging in die gesig staar. Die ekonoom Mike Schüssler sê die toename in September sal ‘n paar sent wees, maar het gewaarsku dat ‘n massiewe toename vir Oktober te wagte is. “Dit is baie donker op die
SA vra dat VN tyd gegun word met Sirië
Die Suid-Afrikaanse regering sê die Verenigde Nasies se wapeninspekteurs moet meer tyd gegun word om hulle ondersoek na bewerings dat chemiese wapens in Sirië gebruik is, te voltooi. Die regering sê hy is bekommerd oor wat hy noem die gevaarlike retoriek deur Westerse regerings soos Amerika en Brittanje oor die moontlikheid van militêre ingryping in
Beeld kry nuwe redakteur
Die assistant-redakteur van City Press, Adriaan Basson, is as die nuwe redakteur van Beeld aangestel, het Sapa Woensdag berig. “Ek is baie opgewonde om by Beeld aan te sluit. Die koerante is ‘n bedryf wat deur reuse-uitdagings in die gesig gestaar word wat betref die sakemodel,” het Basson gesê. “Ongeag in watter taal jy skryf,
Duisende vlug na SAR-hoofstad se lughawe-aanloopbane
Die Sentraal-Afrika president moes Woensdag krygshere van sy voormalige rebellie dreig om hul gebiede in die hoofstad Bangui te ontruim om weerspannige gewapende groepe te onderdruk . In een van die grootste pogings nog om orde te herstel na Maart se staatsgreep kom ‘n dag nadat die Franse president François Hollande gesê het dringende optrede
Lees verder: Duisende vlug na SAR-hoofstad se lughawe-aanloopbane
SANDF maak berigte van sterftes af as propaganda
Die Suid-Afrikaanse weermag sê geen Suid-Afrikaanse soldate is dood in gevegte in die Demokratiese Republiek van die Kongo nie. ‘n Woordvoerder, brigadier-generaal Xolani Mabanga het berigte dat Suid-Afrikaanse soldate dood is, as propaganda afgemaak. Mabangu sê die weermag sal binnekort ‘n mediakonferensie hou om die publiek op datum te bring met Suid-Afrika se deelname aan
Lees verder: SANDF maak berigte van sterftes af as propaganda
Verkragte baba bestendig
Die vier maande oue baba wat vroeër vandeesmaand in Ceres verkrag is, is steeds in die Rooikruis-kinderhospitaal en dokters weet nie wanneer sy ontslaan sal word nie. Die baba en ‘n sewejarige seun is uit ‘n huis ontvoer en verkrag. Sedertdien is ‘n 25-jarige plaaswerker in hegtenis geneem en hy het verlede week vir die
Dodelike aanvalle eis 80 lewens in Irak
‘n Aantal gekoördineerde bomontploffings in die Irakkese hoofstad, Bagdad, het die lewe van minstens 80 mense geëis en duisende mense beseer. Die ontploffings wat tydens spitsverkeer plaasgevind het, het glo Sjia-woonbuurte geteiken. In die noordelike omgewing van Kadhimiyah, die tuiste van ‘n prominente, goudkoepel Sjia–heiligdom, is die ergste getref. Twee bomme het afgegaan in ‘n parkeerterrein, gevolg
Kaapse koue eis een
Die snerpende koue in die Wes-Kaap het sy eerste lewe geëis. Paramedici van ER24 sê hulle het Dinsdag van ‘n ongeluk in Kuilsrivier teruggekeer toe die polisie die beamptes versoek het om stil te hou. Polisiebeamptes het op twee mans afgekom wat bewegingloos in ysige toestande onder kartonhouers gelê het. Een van hulle het reeds
