
Die assistant-redakteur van City Press, Adriaan Basson, is as die nuwe redakteur van Beeld aangestel, het Sapa Woensdag berig.
“Ek is baie opgewonde om by Beeld aan te sluit. Die koerante is ‘n bedryf wat deur reuse-uitdagings in die gesig gestaar word wat betref die sakemodel,” het Basson gesê.
“Ongeag in watter taal jy skryf, jy moet die beste wees in wat jy doen en my enigste doelwit is om Beeld die beste in die land te maak,” het hy gesê.
Basson het bygevoeg dat hy op 1 Oktober die leisels by Peet Kruger, die uitgaande redakteur, sal oorneem.
Vroeër vanjaar het die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) Basson as voorsitter van sy mediavryheidskomitee aangestel.
Hy is ‘n ondersoekende joernalis en die skrywer van die boek Finish & Klaar: Selebi’s Fall from Interpol to the Underworld oor die ondergang van Jackie Selebi, eertydse Suid-Afrikaanse polisiehoof en president van Interpol. – Sapa

“CRY ME A RIVER”
Boikot Naspers in elkgeval.
Trippie hiermee verdien jy nie n lepel suiker nie maar n goot lepel fynbos heuning !
100%
nog dieper in die afgrond…
“…reuse-uitdagings in die gesig gestaar word wat betref die sakemodel…”
Sê liewer mense wil nie meer betaal vir gister se nuus wat op papier gedruk is terwyl hulle vandag se nuus gratis op die internet kan kry nie. Ons weet dit reeds. Dis nie nodig om dit met mooi praatjies te probeer verdoesel nie. Aan die ander kant is dit hoe ons Naspers ken – altyd reg om die onaangename realiteite te verdoesel.
Die ou is kaptein gemaak van ‘n sinkende skip. Kyk hoe jammer voel ek vir hom.
Sien ook Froneman se skrywe op Maroela Media oor Koos Bekker. Alles gaan vir Naspers oor “sake” en ware ondersoekende joernalistiek is by die venster uit. Veral in die Afrikaanse Pers.
Afrikaner sakeondernemings was ‘n groot hap aan advertensie inkomste.
Het Naspes gedink dit is net die “kommin” mense wat hulle gedrukte toilet papier gekoop het.
Peet Kruger het “gevra om te skuif”
Dis loutere pot ekskresie… g’n redakteur wat die posisise met die meeste prestige vir enige joernalis beklee vra om iets anders te doen nie… dis snert.
En die vervang met Basson… wys die dwaasheid.
Beeld sink…. en toe kry hulle iemand wat dink hy kan die hout toe swys om die koerant te red…
Die swart lesers by City Press dink miskien Adriaan Basson is hulle held omdat hy Dirk herman beskuldig het van rassisme omdat Dirk teen Julius Malema litigeer het oor “Kill the Boer”… maar die deursnee Afrikaner sien Basson vir wat hy is… dit wit weergawe van Uncle Tom… ‘n Oreo… nie een van ons nie…
Dankie Beeld
Al wat julle nou bewys het is
1. De boikot werk
2. Julle is heeltemaal uit voeling met julle lesers om so dwaas aan te stel by Beeld…
Enigste Basson wat vir my sin maak is … WOUTER BASSON !
Jem vir dai bek!! Nou praat jy
So op die manier van desperate situasies vereis desperate skuiwe.
Verraai sy eie mense vir die geld afgod!
Kom nogal van City press. Dit spreek boekdele. Gelukkig geen NASPERS by menigte as ek die oorskot oggendkoerante in die middae sien nie.
Nog ‘n liberale dweper aan die stuur van ‘n liberaal verknogte koerant. Drog-Beeld, Volksverraaier-Blad en die Buiger kan in die niet verdwyn sover dit my aangaan. Wanneer hulle weer leer om joernaliste te wees en ophou om ideologiese lakeie vir die regerende partye te wees kan hulle weer kom aanklop. Tot en met dan geniet ek kraakvars feitlik korrekte nuus van regoor die wêreld op die internet
Welkom hier by Praag Götterdammerung – nog ‘n bekende.
Lankal al hier – was net baie in die buiteland gewees. Lekker dag Trip
Dink julle nie dat hulle probeer om the boot weer vlot te maak nie? Ek meen, met die dat Afrikaners alles van Naspers begin vermy?
Soos met ‘n SA vloot duikboot???
Nee man! die ding is gemaak om te sink.
Nou is die conspiracy theories weer aan die loop!
Trek ‘n slaggie jou kop uit, Richard. Die skrif is aan die muur my broer. Julle liberals se booitjie is besig om te sink. Die rotte is besig om af te spring, en ek stel voor jy doen dit dieselfde. ‘n Ou wil nooit die laaste Rot wees nie. Julle is net besig om die “deckchairs” te “rearrange” terwyl daar een of ander treurige deuntjie saggies in die agtergrond speel.
Dis wat jy hoop en glo – as jy op ‘n wêreldskaal praat dan kan ek vir jou sê dat die centre right en centre left die septer swaai. Die breër populasie sal nie toelaat dat ver regs en links die oorhand kry nie. Droom voort – julle praat en praat net.
Daar is ‘n geweldige hoeveelheid burger-oorloë aan die gang wat deur die bastions van jou ‘centre-ness’ gestook word. Die meeste mense wat sterf is gewone mense wat maar net ‘n eerlike bestaan probeer voer het. Ons beweeg elke dag bietjie nader aan WO3.
Die ”breë populasie” is om die bos gelei deur ‘n klompie magshebbers – m.a.w. die ”breë populasie” het klaaglik misluk om vir hulleself te dink en al die miljoene mense wat besig is om te sterf en wat nog binnekort gaan sterf – die septer wat julle swaai is seker ‘n ‘machete’?
Richard,do you always speak such garbage?
Garbage? Did you know garbage is a rock band?
Never heard of them….I heard of you.
Do you walk with tissue to wipe your mouth?
Skielik verskuif dinge nou left right en nou centre.
En wie is nou kwansuis die mense wat so “ver” is??
Ons???
Man maar jy is ingelig! So wie beheer die dinge?
My Pa het altyd vir my gesê dat ek te groot word vir my skoene. Ons het dan nie dadlik in die kar gespring en nuwe skoene by “Pep stores” gaan koop nie. Die nuwe skoene het gewag in die badkamer. My skoene het my na die badkamer weer volkome gepas. Was net die regte “Size”.
Op ‘n vraag aan my Pa waar sit ‘n mens se siel – het hy so rukkie nagedink. Sy antwoord was – jy raak te groot vir jou skoene. Tog was sy woorde ook dat dit in jou hart sit.
Eendag lees ek van ‘n operasie wat gedoen was op ‘n persoon – sy hart is oorgeplant met die van ‘n ander.
Terug na my Pa met nog ‘n vraag – beteken dit dat die persoon nou twee siele het Pa? My skoene het weer klein geword terwyl ek so staan en groei. Badkamer het my duidelik laat verstaan dat ek nie God se plan mag bevraagteken nie.
Tog het hierdie verkleining van skoene my gehelp op die pad. Soos ook met die geval toe ek die geveg verloor het agter die paviljoen. My skoene het gegroei en ek het te klein geword word vir my groot skoene.
So maak mens maar besluite – nommer pas vir jouself.
Maar die nommer pas besluite om in te pas by God se planne vir ons, is maar moeilik. Elke persoon se sienswyse verander van persoon na persoon. Volksbelange besluite word ook geneem sonder om die groote van die skoen in ag te neem.
Jy is reg, en die grootsteeen is…… Die DA gaan ons probleme oplos…. en??…… ons Top Cop se:”Souf Efrica ees Safe..”
Dan en wan is jy nogal reg.
Wonder watter “Nuwe” Boeremag manne gaan nou weer aangekeer word.
Mooi man Richard !! Ek het nogal hoop vir jou.
Nee wat, dis ‘n feit dat die een ook so skeef soos ‘n drierandnoot is. Nou het Rapport en Beeld gay redakteurs. Dis nie ‘n conspiracy nie, dis ‘n feit
Die nuusmedia is alreeds oorgevat deur die NWO en 90% nuusgebeure is valse vlae nuus om die mense tot paniek te lei vir hulle base. Vandat ek nie meer nuus lees of kyk op SABC nie het ek vrede gekry. Hulle wil juis ons aandag op feeverhale hou om ons aandag af te lei van die volksmoord.
Veraaier.
Ja, Adriaan Basson.. “Ongeag in watter taal jy skryf…” So tipies van Naspers redakteurs wat pro onverantwoordelike transformasie aan Universiteit Stellenbosch was. Niemand glo of vertrou julle meer nie. Julle nuusberigte lok ook geen robuuste debat meer uit nie. Beeld se dae is getel.
Wag nou Rebel !!!
‘n Nuwe besem vee skoon word daar beweer. Beeld was seker hopeloos te regsgesind.
Gee die vent ‘n billike kans tog.
Sien die guest is bedrywig, waarom lewer hulle nie kommentaar nie. Rare verskynsel sal ek seg.
Beeld is die eiendom van die Afrikaner en is met Afrikaner belasting geld gestig. Ek wonder nou wie eet die winste daar.
Hoekom wonder jy?
Ek het in elk geval jare terug opgehou om die koerant te lees of te koop ons plaaslike koerant het meer nuus wat my intereseer en ons koerant het net drie bladsye.
Iets aan die vent lyk vir my erg Bushie-rig.
Kan dit net nie plaas nie.
Hy lyk vit my na n tailgunner!
Die Boerevolk bevind homself weer in die pioniersera. Die Afrikaner is geplant en is die wingerstok van die Heer. Weldra het hulle ontwikkel tot ‘n goed gevestigde volk wat die land ingeneem het. Die klein en en geringe volk het weldra, deur bewonderenswaardige groeikrag in alle aspekte en vrugbaarheid, sy merk in Afrika gelaat.
Wat deur God geplant is, is egter uitgeruk, afgebreek en verbrand, selfs verbygangers het van die volkslede geplunder, geroof en vermoor. Die eens vrugbare en aansienlike volk is deur die wildevarke en ander vernielsugtiges afgevreet.
Noudat die Boerevolk in die politieke hoofstroom geen invloed meer het nie, aangesien die groepering wat vir die Afrikaner sy vryheid moes beding ander pad kyk, en veiligheid en sekuriteit landswyd aan skerwe le, en misdaad buite beheer is, terwyl die Afrikaner ook doodgemaak word in werksverband het die tyd oorgekom om die werklikheid in aanskou te neem.
Die Boerevolk het ‘n tree gestap in die rypheid wat die Afrikaner ontwikkel het. Hulle het ‘n vervullende taak om een bestaan te maak in Afrika. Die flitse van waarheid wat die fisieke bestaan van mense onder moeilike bestaan en rampspoedige omstandighede ontsluit en waar hulle weer die vyand in die oge moet kyk. Tot hiertoe en nie verder nie. Die Boerevolk is nie hier om mee gemors te word nie. Alle Afrikaners sal weer saam opstaan om die saad wat God geplant het, nat te lei, en te sien groei. Om dit te omarm, kom die pioniers etos weer sterk na vore.
Ons sal geen Jingo, Verraaiers en ander vreemde elemente toelaat tussen ons meer nie. Die Boerevolk word eerste geplaas, en geen ander volk of nasie nie. Die Volk het deur sy louter gestap. Het in die vuur beland, was in die oorlog, was al deur natuurrampe geslaan, maar het altyd sterker anderkant uit gekom. Die Afrikaner verruil niks vir hulle vryheid nie. Die VF+ se leiers sal nie in hulle pad staan na die vryheid wat God geplant het in Afrika nie. Die wingerdstokke sal weer groei, die son sal weer skyn op die Afrikaner. Ek verklaar myself as een REBEL vir die VRYHEID van die Boerevolk.
Die geboorte vind plaas sodra die sielkragte van alle bindinge en knellinge bevry raak. Wanneer die intellek volkome passief is, kan die geboorte van die ware opstand teen onderdrukking en kennis in die grond van die siel plaasvind.
Ek plaas weer ‘n mosie van wantroue in teen die Jingo leiers van die Vryheidsfront party. Verlaat julle stoele en handig dit oor aan die ware Afrikanervryheids vegters. Vegters wat die wingerdstok van God met liefde en deurnis sal laat groei.
Eish en so vervolg die sepie dag vir dag. Skakel more dieselfde tyd in vir nog ‘n vervolging van: Die ridder op die wit perd wat die Afrikaner volk kom red. Geskryf en opgevoer deur : Johan van Wyk.
Tye het verander – in ons geskiedenis was daar slegs en leier wat op een wit hings vir die vryheid van die Boerevolk geveg het – sy naam was Genl. Koos de la Rey. Aan sy sy het hy een profeet gehad wat met behulp van God die paaie vir hom en sy kommando oopgemaak het – die se naam was Oom Niklaas van Rensburg. Hy het een vos merrie gebruik in die oorlog – nadat sy dood geskiet is het hy gebruik gemaak van een skimmel ryperd.
In ons tyd gebruik ons die pen om die genade skoot toe te dien. Een pen slaan harder as baie houe.
Een so pen het betrekking om die Vryheidsfront weer op die regte pad te sit. Dit terwyl daar baie redes kan bestaan dat Kontant Viljoen in die eerste plek die Afrikaner op een dwaal spoor wou plaas om betrokke te raak by een verkiesing in 1994. Die verraad het sy kop uitgesteek, en die wit hings van Genl. Koos de la Rey was nie teenwoordig nie. Sy doodskoot voor die uitbreek van die 1914 rebellie deur Smuts regimente het gesorg dat hy nie Potchefstroom haal nie.
Maar soos ek melding gemaak het – tye het verander – die Afrikaner se intelektuele toestand het verander – hy kan nou terugkyk in die tonnel en die waarheid ontbloot vir wat dit is. Die leiers van die VF+ staan geen Afrikanervryheid voor nie. Mosie van wantroue bestaan nog steeds.
Jy het natuurllik die reg om een pen te gebruik en my van die teenoorgestelde te laat insien.
Ek wag vir jou kommentaar en bewyse dat die VF+ leiers werklik werk doen aan Boerevryheid.
Vryheidslied
Vrome vad’re fier en groot!
Deur vervolging, ramp en nood,
was hul leuse, tot die dood:
Vryheid! Vryheid!
Erfnis van hul moed en trou
is die grond waar ons op bou.
Juigend tot die hemelblou:
Vryheid! Vryheid!
Ere wie die dood mag lei
om te rus aan hulle sy,
met die sterwenswoord te skei:
Vryheid! Vryheid!
Op dan, broers en druk hul spoor,
voorwaarts, broers, die vaandel voor,
laat die veld ons krygsroep hoor:
Vryheid! Vryheid!
Woes geweld mag hoogty hou,
kettings mag ons lede knou,
maar die leuse bly ons trou:
Vryheid! Vryheid!
Jukke mag vir slawe wees,
manneharte ken geen vrees,
duld geen boei vir lyf of gees:
Vryheid! Vryheid!
Johan, en so gaan die selfgesprek voort. Is hier nie nog so ‘n persoon op die forum wat ook so met homself praat nie? Mad Matt ? Is jy verwant van hom?
Ek het natuurlik agter gelaat dat President Steyn ook een wit hings gebruik het gedurende die Oorlog.
Steyn het ongelukkig siek geword voor die vredes ooreenkoms. Mens wou sidder om te dink wat sou plaasvind as hy by die onderhandling tafel met die Britte sou opdaag.
Jy laat my baie dink aan een Rooibontbosluis wat die hartwater siekte dra. Gelukkig kan jy nie op my bene klim nie – en ook nie enige gevoelens wek nie. Jou redenasie vermoë laat dit nie toe nie.
Maar ons sal weer praat.
Kies een onderwerp waarvan jy nogal ingelig is oor – dan kyk ons hoe jou redenasie vermoë opskerp. Selfs die Boere in balingskap in St Helena se redenasie vermoë het jou oortref – maar jy mag ontwikkel in een aansienlikke politikus my vriend.
Johan jy raak eerlikwaar ‘n pyn in die g@t. Al waarop jy hamer is FV+ en die geskiedenis van die Voortrekkers. Geen ander algemene kennis nie. Haal af daardie donkie oogklappe.
Net soos jou houding jeens Praag gebruikers waarop jy my nog steeds ‘n antwoord skuld.
‘n Jong Boere guerrilla vegter, Deneys Reitz, beskryf die jong Boere
kommando vegters soos honger manne met gelapte kleure, liggame betrek
met sere as gevolg van die te kort aan sout en kos gedurende die oorlog.
Die Boere het voorgekom as heeltemal verslaan. Meer as 27 000 Boer
vrouens en kinders is vermoor in konsentrasie kampe. Maar snaaks – die
Boere het gelag, maak nie saak of hy by sy afgebrande huis sit teen die
swart gebrande mure of deur sy landerye loop wat heeltemal vernietig is
nie.
Selfs Emily Hobhouse beskryf hoe die Van Graan Broers wat enorme skade
gely het gedurende die Anglo-Boereoolog – (een van die broers het sewe
monde om te voer) – nog steeds gelag het. Waar gaan hy osse kry om die
landerye weer te bewerk – nie eens te praat van saad nie? Dan nog om die
saad te plant en te wag vir dit om te ontkiem en te groei. Beide die
broers het gelag.
Die eenigstes wat nie gelag het nie was die vrouens wat in die konsentrasie kampe was.
In die mans se lag was daar trane, maar die vrouens se trane het nooit
gewys nie – hulle was klaar droog gehuil. Hulle het gelag van
verontmoedigging – van frustrasies.
Maar nog steeds was die geld wat gekry is na Louis Botha, Christiaan de
Wet en Koos de La Rey se bedel tyd, gebruik om koerante te stig. Om die
Hanskakies, Bittereinders nader aan mekaar te sleep. Die geld is nie
gebruik vir Volksgerigte help nie. Maar om die loopbaan van Louis Botha
en Jan Smuts te bevorder. Die £100 000 wat ingevorder is het koerante
begin of oorgeneem.
Twee van die koerante wat hulle gekoop het was De Volksstem (Pretoria),
wat eers begin is in 1873 en later weer oopgemaak is in 1905 onder die
ouditeur genaamd Dr F.V. Engelenburg, en Het Westen (Potchefstroom), wat
vir die eerste keer gedruk is in November 1904. Louis Botha en Jan
Smuts het ook probeur om die koerant Land en Volk (Pretoria), by
ouditeur genaamd Eugène Marais te koop.
Vandag word hierdie koerante wat met Boerebloed betaal is teen die Boerevolk ingespan.
In ons tyd lag ons ook – terwyl daar werklik niks is om oor te lag nie.
Ons staan spreukwoordelik met ons rue teen die muur – maar onthou Siener se woorde – Veg al veg jy met jou rug teen die muur.
Maar hoe veg jy as beloftes nie nagekom word nie?
Veg jy as een persoon teen ‘n oormag?
Veg jy gesamentlik na ‘n spesifieke doel toe?
Draai die kaptein die stuur elke keer terwyl die ander nie weet in watter rigting die man instuur nie?
Is die eie ek meer belangrik as die Volk?
Gaan dit oor reputasies?
Wie wys die rigting aan?
Wie wys die stappe aan om die rigting te bepaal?
Wie gee die opdragte?
Is dit waar dat jy nie ‘n Boer kan lei nie maar slegs kan verlei?
Waar staan ons vandag?
Nog verder van ons mikpunt af?
Het ons vergeet van Vryheid?
Het ons die reg om te lag?
“My landgenote, julle weet hul het in Kaapland, vroeg en laat, ‘n valse vryheidsleer verkondig; jul weet die Kafferbendes het met roof en moord en skelmery, die grensbewoners daar versondig.
“Ons het getrek, eers na Natal, tot aan die see wat vir ons was ‘n tweede en wilder Onbekende; maar nooit het trekkers moed of lus gehad om na die wildernis hul dapper trekkersvoet te wende.
“Hul het daar deur die duinsand heen hul waens gedryf, en tot vandag staan daar die boerenaam geskrywe.
Ons vyande ‘t ons daar gevind, ons uit-oorlê of aangeval, en uit dié Kanan weer verdrywe.
“Ons laat aan Kaffervolk en Brit die mooiste deel van Afrika wat slinger langs die strande.
Ons het gekies, om vrede vir ons voet te vind, die wildernis en altyd skraler binnelande.
“God het ons eers gelouter en laat wraak neem op Dingaan se duisternis van Zoeloe-horde, dat ons daar in die nuwe land, nes uit ‘n smeltkroes voortgekom, ‘n Gode-dankbaar volk sou worde.
“En later toe die Engelsman ons weer gedreig het en gedruk, het ons die steenhoop dáár vergader.
Hier van Transvaal se hoogaltaar het ons ons harte opgehef tot God Almagtig, onse Vader.
“Jul weet hoe God gered het. Dink aan Laingsnek, aan Ingogo en aan Amajuba’s hoë kranse.
Wee ons as ons weer God vergeet, soos Israel by Sinaï, met wilde afgodsdanse!
“Dan sal die steenhoop ons verkla.
Ek roep tot my getuie aan die hemel en die heuwelrande!
Dan sal ons hiér moet kerm en klaag, en rondom hiérdie heil’ge plek die tekens sien van al ons skande!”
Here red ons Volk dat ons weer trots kan staan,
Dat almal in die wêreld, kan sê dat God bestaan.
Maak eerder vir Johan v Wyk die redakteur – hy skryf absoluut uiniek – gee my hoendervleis.
As hy en Dr Dan kan saamspan……
Naspers sal deur die regering toegemaak word as hulle begin vyandige waarhede skryf – anti-ANC sukses behaal
Want Naspers is ‘n monopolie. Die Mugabe- triek wag op Naspers as hulle teen die ANC draai en ‘n bedreiging word vir hul eie braaksel.
Johan van Wyk se perspektief is die korrekte strategie.
Jan, hierdie Johan vent sal beter vervolgverhale skryf.
Ek het hierdie Praag webblad ontdek nalv die Louise Mallibe debakel, en wat ‘n vermaaklike plek! So klomp rassiste bymekaar is altyd snaaks. Laat my dink aan ‘n KKK bazaar. Ek wonder of daar iewers ‘n lys is van Praag vyande. Soos wat ek kan aflei is ‘n paar: Swartmense, Englese, Amerika, Engeland, ANC, “verloopte Afrikaners”, NASPERS, KykNET. Kan iemand op hierdie forum dalk die lys voltooi?
Koos nou wies jou vriende en wies jou vyande Hmm? Die Isuzu bakkievervaardigers hmm? Die windmeul?
MI het ons Volkie nog altyd net een soort vyand gehad naamlik die nie-rassisige griekse kleurling Tsafend**ste en Tsafendr**e van die Tsafendaskultus.
Die lot wat hulle hele lewe wei aan hofnarrery sonder enige toerekenvatbaarheid en dus geen aanspreeklikheid nie.
Rampgedrewe lewens van een f-op na die volgende f-op tot f-all
Dis nogal lekker nê?