deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. ‘n Engelse woord vir ‘n seerower, “buccaneer”, is van die Franse term “boucanier” afgelei. Laasgenoemde verwys na die gewoonte van Franse jagters op Karibbiese eilande soos Haïti om vleis van wildevarke te rook op ‘n houtraam, en is ook die stam van die Engelse
Chinese belê in historiese wynlandgoed
Perfect China, wat ’n belang van 51% in Perfect Wines of South Africa besit, het pas die Val de Vie-wynlandgoed tussen die Paarl en Franschhoek, gekoop. Dit is die eerste Chinese belegging in die plaaslike wynbedryf. Dit sluit die wynplaas van 25 ha en die historiese herehuis in en is bekend vir sy Rhône-styl wyne
Bennet doen oproep om weerstand teen Zanu-PF
Roy Bennet, tesourier van Zimbabwe se opposisieparty, het ‘n oproep om weerstand teen Robert Mugabe se bewind gedoen. “Ek praat van passiewe weerstand. Ek praat van mense wat die land tot stilstand bring – moenie julle rekeninge betaal nie, moenie gaan werk nie.” Hy het dié oproep gedoen vir ‘n veldtog om die land tot
Nuwe SAUK-kanaal nog ‘n nasiebouslenter
President Jacob Zuma het Donderdag die SAUK aangemoedig om Afrika se suksesvarhale wat die vasteland se vordering weerspieël, te vertel. Die 24-uur nuuskanaal moet nie net fokus op misdaad en korrupsie nie, maar die land se goeie eienskappe weergee, het hy gesê by die nuwe kanaal se bekendstelling, in Auckland Park, Johannesburg. “Ek hoop dat
Zuma belowe werk en wetenskap
President Jacob Zuma sê die regering het nog nie sy planne laat vaar om vyf miljoen nuwe werksgeleenthde teen 2020 te skep nie. Statistiek Suid-Afrika het vroeër die week bekendgemaak dat die getal werklose mense in die tweede kwartaal van die jaar tot vier komma sewe miljoen toegeneem het – die grootste nog. Tussen die
Wit boere het ‘geen rede tot paniek nie’
Die voorsitter van Vrystaat Landbou (VL), het boere Woensdag op dié organisasie se jaarlikse kongres in Bloemfontein gerusgestel dat blanke in die Vrystaat geen rede tot paniek het oor grondgryp nie. Dan Kriek het VL se verbintenis tot ordelike grondhervorming geprys met die aankondiging dat sy provinsiale grondoudit afgehandel is. Kriek, sê dié inisiatief is die afgelope
Kapers gooi ma en kleuter uit kar
‘n 31-Jarige wit vrou is Vrydagoggend deur drie kapers by n huis in Brakpan-Noord ingewag, waar sy elke oggend n persoon wat saam met haar ry, oplaai Die vrou het versoek dat haar naam nie gepubliseer moet word nie. Volgens haar man ry sy elke oggend min of meer dieselfde tyd vanaf hul huis in
Voortekkermonument spog met nuutste tegnologie
Besoekers aan die Voortrekkermonument kan nou met die behulp van hulle slimfone die monument verken. As paghouer van geskiedenis is die Voortrekkermonument byderwets die eerste monument in die land wat met slimfoontegnologie die belang van die Monument en ’n verduideliking van die tonele op die friese kan gee. “Die tegnologie behels ’n QR-kode wat via
Seisoen verby vir Bulle se Hougaard, Stegmann
Deur Koos Venter. Die nuus dat Francis Hougaard en Deon Stegmann albei binnekort geopereer word vir ernstige beserings, en dus nie vanjaar weer rugby sal speel nie, is die nuuste terugslag vir die Blou Bulle wat na dese só uitgedun is voor die Curriebekerreeks dat hulle waarskynlik die jongste en mees onervare span in dié
Polisie in Pretoria slaan toe op onwettige medisyne
Lyttelton Polisie in Pretoria het ‘n man vasgevat wat vermoedelik onwettig handeldryf met voorgeskrewe medikasie, onder andere steroïedes. Die Lyttelton polisie het Dinsdagmiddag op ’n verdagte toegeslaan in Pierre van Ryneveld wat vermoedelik onwettig met medikasie, meestal steroïedes, handel gedryf het. “Ons is deur ’n lid van die publiek ingelig dat ’n verdagte onwettig met
Lees verder: Polisie in Pretoria slaan toe op onwettige medisyne
