Bennet doen oproep om weerstand teen Zanu-PF

Roy Bennett
Roy Bennett

Roy Bennet, tesourier van Zimbabwe se opposisieparty, het ‘n oproep om weerstand teen Robert Mugabe se bewind gedoen.

“Ek praat van passiewe weerstand. Ek praat van mense wat die land tot stilstand bring – moenie julle rekeninge betaal nie, moenie gaan werk nie.”

Hy het dié oproep gedoen vir ‘n veldtog om die land tot ‘n stilstand te bring nadat pres. Robert Mugabe ‘n oorwinning in Woensdag se verkiesing voorspel het.

“Daar moet weerstand teen hierdie diefstal wees en die mense van Zimbabwe moet opstaan en dit aanspreek,” het Bennett Donderdag aan AFP in Johannesburg gesê. – Sapa/AFP

 

Die MDC se leier, Morgan Tsvangirai, het vroeër gesê die verkiesing was ‘n klug.
 
Die party het ook beswaar gemaak oor ‘n gebrek aan deursigtigheid oor die druk van stembriewe, die groot aantal kiesers wat by stembusse weggewys is en die kiesersrol wat chaoties was.
Die finale uitslae moet nog bekend gemaak word, maar Mugabe se Zanu-PF voorspel reeds ‘n oorweldigende meerderheid.

3 thoughts on “Bennet doen oproep om weerstand teen Zanu-PF”

  1. Hierdie liberale blikaspaai oorkant die Limpopo is nou wel nie ‘n goeie voorbeeld vir ‘n volks- en kultuurbewuste Afrikaner nie maar ‘n inligtingsbron wat nog nie naastenby getap is nie. Dis Bennett wat aanvoer Mugabe het Wittes en die groot sakekorporasies (soos nogal Ou Mutual) agter hom in die destabilasie van die Blankes van Rhodesië en dan veral die grondgrypery. Maak sin, die Wit boere staan in die pad van die mineralerykdom waarop die myn- en sakekorporasies hul oë gevestig het. In ‘n toespraak het hy ook aangevoer daar is Wit beplanners agter die moorde op die Blanke Rhodesiërs, die afleiding wat uit sy wyse van spreke kon gemaak word dat hierdie Wit beplanners selfs lede van die ou Rhodesiese weermag maar ook van die voormalige SAW was. Moet in hierdie verband gedink word aan huursoldaatmaatskappye met groot getalle voormalige SAW en Rhodesiese soldate in die geledere, huursoldaatmaatskappye met hoofsaaklik Joodse direkteure.

  2. Mugabe kan geen verkiesing verloor nie. Sodra hy verloor dan word hy vervolg vir duisende moorde wat hy georgestreer het. Net sy dood terwyl hy president is kan hom laat los kom.
    Die lyke van oor die twee honder wat in mynskagte gevind is so paar jaar terug word direk tot hom gekoppel.

    In Suid Afrika is dit dieselfde. Ons betaal vir die weermag, polisie en ander instellings sodat Zuma dit mag gebruik om hom op die troon te hou. Malema se nuwe maatjie, die susji koning gaan ook binnekort vervolg word. Seker so iets soos tender bedrog of so iets.

    Hoogverraad sake was nog nooit so hoog nie, nie een gedurende apartheid nie.

    Wat Zuma ook sal doen om die ANC staande te laat bly. Nie eens te praat van die hoofde van afdelins soos Nasionale vervolgins gesag en ander wat hy self kies en plaas.

Maak 'n opvolg-bydrae