
Die voorsitter van Vrystaat Landbou (VL), het boere Woensdag op dié organisasie se jaarlikse kongres in Bloemfontein gerusgestel dat blanke in die Vrystaat geen rede tot paniek het oor grondgryp nie.
Dan Kriek het VL se verbintenis tot ordelike grondhervorming geprys met die aankondiging dat sy provinsiale grondoudit afgehandel is.
Kriek, sê dié inisiatief is die afgelope 18 maande met die samewerking van die staat aangepak en maak die Vrystaat die pionier-provinsie op dié gebied.
Dit is ’n poging om die ongeregtigheid van die nalatenskap van die Wet op Naturellegrond van 1913 reg te stel.
Kriek het vroeër in reaksie op die honderdjarige herdenking van dié wet gesê die nalatenskap daarvan kan nie verdedig word nie.
Kriek sê die regering se mikpunt om 30% van grond wat in 1994 in wit besit was aan swart eienaars te oorhandig, is onafdwingbaar.
Vrystaat Landbou en die provinsie se departement van grondsake se volledige grondoudit wys dat meer as 10,775 miljoen hektaar (86,39%) landbougrond in die provinsie in wit hande is.
Die totale landbougrondoppervlak in die Vrystaat meer as 12,196 miljoen hektaar waarvan 152 700 hektaar (1,22%) in swart privaatbesit is, en 209 000 hektaar deur die staat vir swartes aangekoop is. Ongeveer 5,31% is in staatsbesit.
Prof. Nick Vink, hoof van die departement landbou-ekonomie aan die Universiteit van Stellenbosch, sê die hoë persentasie wit grondbesit toon dat grondhervorming ’n “algehele mislukking is”.
Vink en prof. Johann Kirsten, hoof van die departement landbou-ekonomie aan die Universiteit van Pretoria, was gassprekers op die kongres.

Moroon die Kriek. Kom vertel hy ons wat die outa hom belowe het? Of weet hy want hy en die ANC werk saam?
Hoe kan enige volk sulke verraaiers in eie midde oorleef?
Nog een van die Vrystaat se ‘leiers’ wat perdedrolle as vye aan goedgelowiges probeer smous.
Kobie Coetzee, Niel Barnard, Roelf Meyer…
Die Kriek werk lekker saam met die Sprinkane…
Geen verskil tussen n kriek en n sprinkaan nie beide stroop alles wat voorkom, kaal.
Ons boere is lank genoeg belieg en bedrieg. Seg ons net een ding. Weet die staat hoeveel grond hy besit? Nee. Weet hulle hoeveel plase in staat besit word nie op geboer nie? Nee. Waarom word daardie grond nie aan swartes verdeel nie? Kom ek seg julle. Hulle wil grond hê wat klaar bewerk is en al die nodige infrastruktuur het en gevestig is. Weet hulle hoeveel sulke plase wat aan hulle gegee is nog in produksie is? Nee. Wat gebeur met sulke plase? Die swart gemors verkoop alles stuk vir stuk en bewerk absoluut niks.Hier en daar kry mens ‘n uitsondering.
Hierdie verval kan duidelik langs ons land se paaie gesien word waar daar swartes op is. Wat van al die grond in die destydse tuislande? Lê nog net so onbewerk.
My grond sal hulle vat oor my dooie liggaam en nie anders nie.
Jy is reg SEG NET. Gaan kyk in die destydse Transkei. Dit was pynappel werêld.
Vandag sien jy slegs die terrasse waarin die pynappel plante gestaan het, verder net een opgehelde stuk land. was so ‘n paar jaar gelede in Swaziland vir ‘n naweek seminaar, die land is beroof van sy bome en ‘n voëltjie sien of hoor jy nie. Die gepeupel kan net verniel en vreet, o ja en dans.Ek weet en ek dink ons almal besef die realiteit, dat hy ‘n vernielsugtige, onopgevoede, ………………Ag man , woorde kan nie sê wat ‘n mens, dit is nou Afrikaner/ Boere, dink nie. Ek dink Riempies of Arnieann het eendag gesê, dat hy so “kwaad word hy slaan sommer sy keyboard stukkend”, en ek stem saam om te sien dit wat ons Afrikaner/ boere opgebou het, word so deur hul anusse getrek. Die goed wil net hê en hê. Useless gemors. Dan gaan dit my verstand te bowe dat daar “whities” is wat hulle regverdig. Die soort hoort voor ‘n vuurpeleton, met hul gevrete oop sodat hulle die koeëls kan sien aankom.
Boerewitman wat mens bitter maak is dat mens sulke goed sien gebeur en jou hande is afgekap. Jy sien letterlik hoe ‘n plaas stuk vir stuk afgebreek word. Die ironie van alles is dat van daardie sogenaamde opkomende boere nou weer vir ‘n tweede keer hulp van die staat ontvang deur middel van vee, implemente, saad en kontant, belastingbetalers se geld, om op daardie selfde grond waarop hulle misluk het weer te probeer.
Die een groot probleem is dat die blanke boere, wat die land van kos voorsien, al minder raak. Ek glo vas dat hierdie geslag wat nou boer die laaste geslag blanke boere in Suid Afrika gaan wees. Ons kinders sien wat aangaan en hoe die boere vermoor word. Indien hulle eendag die plaas gaan erf gaan hulle dit verkoop en die geld in iets anders belê.
Om vandag ‘n boer te wees is die gevaarlikste beroep in die land vir die Blanke boer. Die jonger geslag gaan verseker nie aangaan nie. Hongersnood is besig om werklikheid te word in die toekoms.
Net ‘n laaste gedagte, die werkers wat op of vir die opkomende swart boere se plase werk kry nie die helfte van die minimum vasgestelde loon nie en hulle word niks aan gedoen nie, terwyl die blankes verplig word om daardie loon te betaal.
Sy oe sit te naby aan mekaar dat hy gego kan word!
Hierdie lot kan mens nie vertrou nie.
Miskien geen paniek oor grondgryp nie, maar oor plaasmoord wel. Wat sê hy daaroor?
Most of these big Meneers in organised agriculture in SA are in with the anc.
What needs to happen is like in Spain,the locals burnt their own farms to stop the occupying french from gaining food.
This is where the English learnt the scorched earth policy.
Tipies die gekriek van ‘n kriek, dis moeilik om vas te stel van waar dit kom. Of is dit nie so moeilik om vas te stel nie.
Die grondoudit-ding ruik in elk geval nie lekker nie. Dis net so sinneloos soos die gewillige-koper-verkoper-argument, die manne met bruin hoede en krimpelien tiervel-bandjies om die bol daar in Silverton (in Pretoria, dis nou TLU SA) noem dit glads ‘n beginsel. Dis nie ‘n beginsel as kapitaalkragtiges in ons land en ook buite met sulke dik tjekboeke nader staan en jou volk se grond opraap nie, dis ikabod, ‘n laagtepunt in patriotisme. Dit maak ‘n belagging van bodempatriotisme en vaderlandsliefde.
En as die grondoudit nou afgehandel is met die ANC-regime se tjap daarop en daar lê ‘n angelier op die parceltjie en so aan mnr. Kriek en hulle gryp steeds die grond, uit watter boskaas kriek jy dan.
Hierdie storie dat “staatsgrond” aan Swart boere oorgedra moet word voor hulle die Afrikaners s’n vat: En as daardie staatsgrond deel is van die Afikaner se vaderland?
Jy onderhandel nie oor jou vaderland nie, al lê hy doer, ver oor die see. Lord Carrington, Britse minister van buitelandse sake, het allerhande tegemoetkomende geluide teenoor die Argentyne begin maak oor die Falkland-eilande, toe pos Margeret hom. Wonder of een Brit dit sal waag om te sê die Britte moet afstand van Gibraltar doen, dié stuk klip aan die Spanjaarde gee? Ou Margeret kla daardie Brit uit haar graf van hoogverraad aan.
Wat ons waar bring? Dat wat ons ken as georginaseerde landbou klaarblyklik nie ‘n benul het waaroor dit gaan as hulle hierdie sieklike speletjie saam met die kommunistiese ANC, ja, en selfs die PAC, speel nie. Daar is ‘n groot generaal, ene Chris van Zyl, by TLU SA. Het hy en klompie TLU SA-kantoorwerkers so jaar of wat gelede die vermetelheid om oor die Afrikaner se grond te sit en oeloe-oeloe met die PAC. Wonder met watter mandaat? Stel u voor: TLU SA se algemene kongres keur ‘n beskrywingspunt goed wat grootgeneraal Chris magtig om met die PAC oor grond te onderhandel.
Wat die volgende vraag verg: Mnr. Kriek, waar en wanneer het het Vee-el se algemene kongres vir jou gemagtig en in watter besonderhede om uitlatings te maak oor grondouditte en wat met sogenaamde “staatsgrond” mag gebeur? Wys gerus daardie pampiere, publiseer dit hier op Praag, dat die boere so bietjie gesprek daaroor kan voer.
Jas hier is ‘n patroon te siene, want Naspers is vreeslik in hulle noppies met die insek wat na my mening net deel van ‘n plaag is wat Doom vra. Dis Ruth Hall, Nechama Brodie, en die ou NP-kliek in Skelmbos wat “deelneem” verwar met “weggee”. Dis mos maklik om deel te neem as jy ‘n ander ou se goed weggee
Net nog ‘n aap wat maak asof hy belangrik genoeg is om in beheer te wees, van grond samesprekinge nogal. Die boys en hulle wit handlangers gaan vir hom rol
Hier is Kriek se handlanger http://www.africacheck.org/reports/are-white-afrikaners-really-being-killed-like-flies/
Juistement. Deelneem is die eerste stap na weggee. Kyk, ‘n mens moet die mense in georganiseerde landbou dalk nie te ernstig oordeel/beoordeel nie. Toe die Blanke se verkose regering weggeval het, het die politieke leiding waarna hulle opgsien het ook weggeval. Wat gebeur toe? Hulle (landbou) aanvaar ‘n politieke rol, begin met dinge soos onderhandelinge, natuurlik met die fokus net op landbou en verloor skoon uit die oog die spanne oorkant hulle aan die tafel sit in hoofsaak daar as politieke teenstanders wat landbou wil gebruik om hul politieke agendas deur te voer.
Dis tonnelvisie. En hulle misreken hulle steeds met die feit dat hul handelinge, ook deur hulle self, in die gehele politieke verband geweeg moet word. As hulle net tot hul sinne wil kom.
Mens kan ongelukkig nie iemand wat al amper 20 jaar die voordeel van 20/20 visie terugskouend geniet van tonnelvisie aankla nie. Van iets baie ernstiger wel
Jas vir president! Laat die liberales eers hulle grond oorhandig – hulle wil mos ons goed weggee, dan kyk ons watse deuntjie hulle sing.
Terloops, dink julle een Vink en een Kriek beveilig ‘n boer se plaas? Maw, gaan een vink en een kriek ‘n somerse plaas vir die ANC skep? Dis nou Nick Vink (US) en Dan Kriek (Vee-el). Ek dink Nick Vink dink een vink is genoeg om ‘n somer te maak, die krieke tjirp net in. Dink die vink gaan die kriek vang om te verseker dat die “algehele mislukking” met grondhervorming omgekeer word. Ou Dani-el Kriek van Vee-el moet oor sy skouer loer.
Een vraag – is Dan Kriek demokraties verkies tot voorsitter ? In welke geval ons dus kan aanvaar dat hy die goedkeuring van die Dopper Boere wegdra.
Vind ‘n bietjie mooi uit wat Kriek besit. En sommer sy familie ook.
Vind uit waar sy kinders skool gaan, as hy het!!!!
Vind sommer alles uit oor die drek. Sulke ouens het altyd ‘n geraamte wat hy iewers versteek.
Alle liberales het geraamtes êrens in ‘n kas. Dit is waarom hulle die gaie van die wat in beheer is lek.
Ja jou gogga! Gaan vertel dit vir die dooie boere!!!
Daai “grin” lyk sal al na Roelf Meyer die veraaier.
Seker wel die goedkeuring van die Dopper Boere. Maar nie van die dapper Boere nie. Van godsdiens geskryf. Het ‘n instansie soos ‘n kerk, en weer ‘n landbou-unie, en ook weer die landbou-unie se voorsitter, die reg om buite die gesag van sy eie kring te tree (om nou gereformeerd te dink). Die voorsitter van ‘n landbou-unie ontvang sy pligstaat van die unie se lede langs die weg van sy algemene vergaderings. Kan of behoort ‘n landbou-unie “vir die kommersiële boer” (en nie van die Boer met ‘n hoofletter of ‘n volk nie, dit gee glo ‘n gejeuk af) oor grondbesit, dispute oor grondbesit, internasionale grense, ooreenkomste met ‘n regime (die regime volgens alle aanduidings onwettig), beding en beklink?
Besef daardie landbou-unie wat so handel hy betree heilige grond, duisende het vir daardie grond gely en gesterf? Daardie mense wat daarvoor gely en gesterf en offers gebring het en steeds bring, het ‘n eiesoortige eiedomsbesef en dié verskil heeltemal van die omringende volke, as dit aan die eindomsopvattings van die omringende menigtes blootgestel of onderwerp word beteken ‘n saak soos staatsgrond en ‘n “beginsel” soos gewillige verkoper ‘n ronde nul.
Sou dit nie verkieslik vir so ‘n unie en sy voorsitter wees dat as hierdie gevare dreig hy in geskil tree met daardie onwettige regime, nie as opstandeling of vir of namens opstandelinge nie, daar is ‘n vreedsame weg tot verset.
As hy dan, en eers dan, al die middele en binne eie gesagskring uitgeput het om sy geskil duidelik te maak met die onwettige owerheid, dan saam met ander sogenaamde mindere magistrate (soos Calvyn dit stel), tot die stryd buite sy kring toe te tree.
En intussen, totdat daardie mindere magistrate saam met hom in gemeenskaplike verset kom, geduldig te wag vir die bevestiging van, in die eerste plek sy volk se regte en landsgrense en daarna, as dit moontlik is, met die omringende volke se owerhede tot ‘n vergelyk te kom oor waar dan die grense van die volkere se vaderlande ten opsigte van hul eie vaderland lê en hoe die burgers van die onderskeie state sal optree tov gaste en gasarbeiders in die verskillende state.
Aangehaal:
“Die voorsitter van Vrystaat Landbou (VL), het boere Woensdag op dié
organisasie se jaarlikse kongres in Bloemfontein gerusgestel dat
blanke in die Vrystaat geen rede tot paniek het oor grondgryp nie.”
Klaar asb vir my op wat dit beteken.
Reken die VL dus dat daar geen “rede” is tot “paniek” of dat daar rede is dat grondgryp wel gaan gebeur maar dat boere nie paniekerig moet wees nie?
Komaan my liewe wit “leiers”, lei deur voorbeeld en loop voor wanneer daar gely moet word en vertel vir ons wat die rede(s) is. Of is julle bang die gemiddelde witman, vir wie jul dan die leiers sou wees, sien deur julle valsheid?!
Die probleem is juis dat om te kan “lei” moet jy baie maal bereid wees om te “ly”. Wit leiers deesdae ongelukkig wil soos hulle donker eweknieë net hê hulle tjekrekenings en duur voertuie moet die leiding neem!
“Geen rede tot paniek nie“.
Ek dink dit was ook Piet Retief se laaste woorde… voordat Dingaan se impis hom en sy volgelinge afgeslag het.
..of Ian Smith se boere vrinne.
Ignoreer die kerel asb!!! kyk mooi, hy lyk nes soos Billary Clinton…oo vlok hardkloop!!
“die regering se mikpunt om 30% van grond wat in 1994 in wit besit was aan swart eienaars te oorhandig…”
Julle Boere wat toelaat dat die kriek julle aan die slaap sus – kom ek vertel julle waar dit gaan opeindig! Oor vyf jaar gaan die anc ons al so uitgemoor het dat hulle dit gaan opskuif na 60%, vyf jaar daarna sal hulle dit weer doen en dan is dit 90% – oor 11 jaar van nou af sal daar nie meer enige blanke boere wees nie!
Daai impies lek hulle lippe vir julle af… Die wat nie meer kan wag nie beplan al hulle volgende aanval. So slaap maar rustig… geniet die beskuit terwyl jy kan want more, oormore skuif hulle die myl paal bietjie verder en by die tyd wat julle wakker skrik,… is kriek al lank al in die buiteland…
Riaan stem saam met die stelling dat daar oor elf jaar nie meer Blanke boere gaan wees nie, of baie min. Dit gaan egter nie gebeur as gevolg van grondonteiening wees nie. Die geslag boere wat nou boer se kinders gaan nie aanhou boer nie, maar de grond verkoop en die geld iewers anders belê. Hulle gaan beslis nie hulle lewens op die spel plaas en die risiko loop om vermoor te word nie. Ek boer op die oomblik en my plaas gaan verkoop word die dag as ek nie meer daar is nie, aangesien my kinders almal professionele loopbane het en nie kans sien om te boer nie.
Om vandag ‘n Blanke boer te wees is een van die gevaarlikste werke in die land.
Ek wonder wat het van die grond in die tuislandgebiede geword. Daar was miljoene hektaar wat vir die swartes geresreveer is. Ons plaas wat in 1979 uitgekoop is om Bop se grondgebied te konsolideer het ook dadels van gekom. Daar gaan niks aan nie. Net voetpaaitjies soos hulle rondloop en hout bymekaarmaak. Maar wit grond wil hulle he. Sal ook maar mettertyd tot stof vertrap word en dan…
Gerrie daardie gronde word glad nie bewerk of bewei nie. Sommige plekke, as dit gereën het, staan die gras vol in die saad en verdroog op die ou end. Ander plekke is daar nie eers meer voëllewe oor nie. Die mense soek gevestigde boerdery met alle infrastruktuur om dit stuk stuk te verkoop, tot hulle weer in die plakkerskampe op end. Daar is van hierdie sogenaamde opkomende boere wat nou vir die tweede keer van vee, implemente en geld voorsien word na dit die eerste keer misluk het. Dit is ‘n d0nnnerse skande.
Ek wonder altyd waarom dit in die eerste plek nodig was dat hy daardie versekering gegee het.
As dit nie so gaan uitwerk soos wat hy voorspel nie, sal hy maar net soos de klerk aan stilstuipe beswyk.
Hy het net nie hierdie keer die wigte en teenwigte argument gebruik nie.
Wonder nou wat sy geheime wapen is.
O OK< Dankie Koring Dan Kriek.
Ons sal nie bekommerd wees nie.
Maar o wee, hoekom praat Afriforum weer oor al die plakkers wat skielik op boere se grond plak. Maar jy is reg – ons boere is nie bekommerd nie. Ons hang aan jou lippe.
Hoekom lyk hy so baie na Clinton enige verwantskap? (dalk van die Jodebloed se kant af?)
Ja nee wat ‘n dom drol. So hulle moet seker ook nie worry oor plaasmoorde nie want daar bestaan nie so iets nie dis mos net ons verbeelding…