praag.co.za

Kapers gooi ma en kleuter uit kar

hijacking‘n 31-Jarige wit vrou is Vrydagoggend deur drie kapers by n huis in Brakpan-Noord ingewag, waar sy elke oggend n persoon wat saam met haar ry, oplaai

Die vrou het versoek dat haar naam nie gepubliseer moet word nie.

Volgens haar man ry sy elke oggend min of meer dieselfde tyd vanaf hul huis in Brakpan-sentraal na Malanstraat, waar sy die ander persoon oplaai.

“Ek glo die kapers het haar al n rukkie lank fyn dopgehou, want dit is asof alles net mooi volgens hul plan verloop het”, het haar man gesê.

Die vrou het voor die huis stilgehou en die passasiersdeur oopgessluit.

Die oomblik toe sy dit doen het n man dadelik die deur oopgepluk, in die voertuig gklim en n vuurwapen teen haar kop gedruk.

‘n Tweede kaper het haar deur oopgemaak en haar veiligheidsgordel self losgemaak.

“My vrou het op dié stadium gevra of sy net ons seuntjie (2), wat in sy karstoeltjie op die agtersitplek was, kon uittel.”

Die kapers het haar toegelaat om dit te doen en toe sy die kind in haar arms het, het hulle haar en die kind uit die voertuig gepluk en op die sypaadjie neergestamp.

Die twee kapers het in haar Citi Golf weggejaag.

‘n Derde boosdoener, wat in n ligkleurige voertuig gewag het, het saam met hulle weggery.

Al die vrou se persoonlike besittings, soos haar handsak en selfoon, was ook nog in die motor.

“Ek is baie dankbaar dat my vrou en kind ongedeerd hiervan afgekom het”, het haar man gesê.

“Dit is belangrik dat mense weet dat dit op enige tyd en op enige plek kan gebeur.”

Die voorval word deur die SAPD ondersoek. – looklocal.co.za

 

 

Comments

24 responses to “Kapers gooi ma en kleuter uit kar”

  1. Marinda Hibbers Pretorius Avatar
    Marinda Hibbers Pretorius

    Sieklike gemors,net bly die vrou en kind is ongedeerd

  2. Seg Net Avatar
    Seg Net

    Hierdie swart gemors moet op die plek vrek geskiet word. Hoe lank gaan dit die regering nog vat om te erken dat hulle nie in staat is om misdaad te bekamp of onder beheer te kry nie? Hierdie mense is van die gelukkiges wat nie vermoor is nie.

  3. Willy Avatar
    Willy

    Hierdie gemors kom nooit met inoverende planne om die werkplek meer ekonomies te bedryf nie maar by skelmstreke en misdade het hulle die mees inoverende planne. Bly die mense in ongedeerd.

  4. leana Avatar
    leana

    Gelukkig is moeder en kind ongedeerd.

    1. ShannonVoyager Avatar
      ShannonVoyager

      Amen

  5. Knersis Avatar
    Knersis

    Sjoe dit is een van my grootste vrese, ek het 2 kleingoed. Hulle kan my alles vat, ek sal tot my bank kodes vir hulle gee om geld te trek (ek’s anyway broke lol so hulle gaan nie baie score nie) solank hulle net my kinders vir my gee voor hulle die kar vat. Dankie Jesus dat die vrou en kind ongedeerd is!

    1. Seg Net Avatar
      Seg Net

      Hallo Knersis, bly om nog ‘n “bekende” hier te kry.

      Hulle is baie gelukkig om met hulle lewens daarvan af te kom. Mens is so geneig om dinge wat jy elke dag doen in n roetine te doen, sonder om tot die besef te kom dat jy moontlik dopgehou word. Niemand verwag dit mos nie. Dit is seker wenslik om nie in roetine te gaan nie, maar soms nie moontlik nie. Groete.

      1. Knersis Avatar
        Knersis

        Hello Seg, goed om jou ook raak te loop 🙂 ek voel skoon soos ‘n poenner vandag sonder my daaglikse dosis nuuslees, maar ek sal hier kom opvang van nou af! Sien darem Willy is ook hier! Groete

        1. Willy Avatar
          Willy

          Knersis ek werk hom tussen hier en Maroela haha. Groete.

      2. Willy Avatar
        Willy

        Hallo Seg en Knersis. Sien Wessel ook hier.

        1. Seg Net Avatar
          Seg Net

          Hallo Willy my vriend. Kan jou seker maar weer so noem. Ons kan mos maar die onsmaaklikheid van die verlede agter ons sit en voortgaan.. Die ou lewe is hard genoeg om nog oor onbenullighede vir mekaar kwaad te wees.
          Ek wil en sal jou nog op ‘n ander geleentheid graag ‘n vraag wil vra. Groete

          1. Willy Avatar
            Willy

            Dis reg my vriend Seg. Ja ek wil seblief die vredespyp saam met jou rook vir altyd.

          2. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Willy geen probleem ek weet dat ek baie onredelik was en vra verskoning, ek kan jou verseker dit is nie soos of hoe ek is nie. Daar was mense op daardie forum wat verseker voorgegee het wat hulle nie was nie, onder verskeie name dieselfde persoon, maar ek het dit ook agter my gesit en daarvan vergeet. So kom ons neem die forum op horings en maak dit ons eie. Dit lyk in elke val of ons klaar daarmee besig is.

          3. Willy Avatar
            Willy

            Dis reg met my en lankal al vergewe vriend Seg.

  6. leana Avatar
    leana

    Hallo Knersis, Seg Net, en Willy, baie bly om julle almal hier te sien.

    1. Seg Net Avatar
      Seg Net

      Hallo Soetste, ja, dit lyk my ons ontmoet al meer ou “vriende” op Praag. Wat sal mens nou anders doen? Ek was egter van plan om Media 24 vaarwel te roep aangesien dit die spreekbuis van die regering begin word en nie meer onpartydig is nie. Lekker aand verder, ons praat weer.

      1. Rifrug Avatar
        Rifrug

        Welkom Seg en kie.

        “van plan om Media 24 vaarwel te roep” – goeie idee!
        Dis wat ek gedoen het toe hul ‘vleisboek-ounlie’ geraak het.

        Ek dink Praag het heelwat beter nuus, en “comments”.

        1. Seg Net Avatar
          Seg Net

          Rifrug ja, Media 24 het die spreekbuis van die regering begin word en het al hoe meer anti Afrikaans. Mens kan jou nie met so iets vereenselwig indien jy ‘n ware Afrikaner is nie. So dit was tyd vir verandering en ek glo dit sal ten goede wees. Ons sal moet wag en sien.

        2. Willy Avatar
          Willy

          Dankie Rifrug. Ons voel baie welkom.

        3. Seg Net Avatar
          Seg Net

          Rifrug julle sal maar net aan ons gewoontes en baie praat moet gewoond raak. Indien julle sien ons vat oor en is besig om hand uit te ruk, ruk ons in die bek. Ons kan dit vat, so julle moet nie terughou nie.

    2. Willy Avatar
      Willy

      Hallo Soet Engeltjie . Lekker dat jy gearriveer het. Baie welkom.

    3. Knersis Avatar
      Knersis

      Hello Soetes, skuus ek sien jou nou eers hier raak 🙂

  7. william Avatar
    william

    In 1994 is die land oorhandig aan n klomp onbevoegde ,verstandlose, roekelose ,traak my nie agtige , onverantwoordelike en onverantwoordelike mensape op n skinkbord. Niemand is in beheer nie, daarom kan die Swart kriminele net maak wat hulle wil. Die helfte van die polisie is korrup . Baie van die sogenaamde LPs in die parlement het kriminele rekords. Die blanke is op homself aangewese . Hierdie land is haastig op pad na nerens En Zuma is nog vir die volgende 6 jaar in die stoel. Hy is die grootste krimineel. Ons moet gereed wees om onsself te verdedig. Laat ons saam staan.

  8. Arnieann Avatar
    Arnieann

    ‘n Veilige afstand beheerde bom is wat nodig is.

Leave a Reply