In hierdie aflewering van Sondagaktueel poog Dan Roodt om sin te maak van die aanvalle vanuit die media op ryk Afrikaners op Stellenbosch, die sogenaamde “Stellenbosse mafia”, asook die stryd tussen die Openbare Beskermer en die ANC-president, Cyril Ramaphosa. Soos verlede week belowe is, wei Karin Roodt meer uit oor die geostrategiese beginsels agter die
Leon Lemmer: Michael Rectenwald smelt sneeuvlokkies
Die inligting wat Suid-Afrikaners via die inligtingsmedia bereik, is meesal in Engels en dikwels uit Amerika en Engeland afkomstig. In hierdie lande is sneeu ‘n veel meer alledaagse verskynsel as in Suid-Afrika. Amerika is by uitstek die bron van nuwe woorde, asook die toekenning van nuwe betekenisse aan woorde. ‘n Woord wat sedert 2010 in
Lees verder: Leon Lemmer: Michael Rectenwald smelt sneeuvlokkies
Dan Roodt: GroenLinks en Afrikaans — Azille Coetzee se Amsterdamse relaas
Teen my beterwete in, het ek $20,70 (R300 op ‘n rand of twee na) betaal vir die Kindle-weergawe van Azille Coetzee se debuut, In my vel — ‘n reis . (Tafelberg, 2019). Die skryfster is onbeskaamd links, feministies, kultuurmarxisties en het selfs die liberale Helen Zille oor die kole gehaal vanweë haar “rassisme en kolonialisme”
Lees verder: Dan Roodt: GroenLinks en Afrikaans — Azille Coetzee se Amsterdamse relaas
‘Il y a de l’espoir’ — Daar is hoop!
Ek dink soms mense raak te moedeloos oor Suid-Afrika. Ek is vas oortuig ons kán ekonomies oorleef as Afrikaners net onder mekaar begin saamwerk en al die buitelandse markte begin ontgin. Die tegnologie is ons redding! Dan ‘n tweede punt: Nóg die ANC, nóg die hopelose en dom linkse meningsprekers in Suid-Afrika besef op watter
Aangebied deur Praag: ʼn Baanbrekerrolprent.
Die eerste reël van oorlewing is die rolprent wat hulle gesê het, nie kan gemaak word nie. “Die bedryf het hekwagte opgestel om te sorg dat Afrikaanse films nie van die voorgeskrewe inhoud sal dwaal nie,” sê skrywer-regisseur Gustav Venter. “En dié inhoud is slaafse, liberale dogma.” Vir Gustav en sy medewerkers was dit nooit
Dan Roodti: Sondagaktueel 3
In hierdie derde aflewering van Sondagaktueel, gesels Dan & Karin Roodt ter inleiding oor die nuwe 007 van James Bond-faam wat blykbaar ‘n swart vrou gaan wees. Daarna lewer hulle kommentaar oor grondbesettings en die beoogde grondonteiening sonder vergoeding in Kaapstad. In Europa is president Macron van Frankryk vandag uitgejou en in Switserland is ‘n
Leon Lemmer: Die werklikheid van die hedendaagse Suid-Afrika in fiksie
KM Breakey, ‘n Kanadees, het ‘n kwarteeu lank as rekenaarprogrammeerder gewerk voordat hy in 2016 voltyds begin skryf het. Hy het vyf romans gepubliseer, waaronder: Never, never and never again (2018, 563p; Amazon Kindle $5,74). Die titel is ontleen aan die toespraak wat Nelson Mandela in 1994 tydens sy inhuldiging as president gelewer het (Kindle
Lees verder: Leon Lemmer: Die werklikheid van die hedendaagse Suid-Afrika in fiksie
Dan Roodt: Boikot alle Britse goedere en maatskappye!
Die gedrag van die Britse ambassadeur, Sir Kim Darroch, wat president Donald Trump van die VSA beledig het, is ‘n klap in die gesig van alle Westerlinge. ‘n Mens hoef nie met alles wat mnr. Trump sê saam te stem nie, maar ten minste het hy al sy kommer uitgespreek oor plaasmoorde in Suid-Afrika en
Lees verder: Dan Roodt: Boikot alle Britse goedere en maatskappye!
Dan Roodt: Sondagaktueel 2
In hierdie tweede aflewering van hul weeklikse potgooi oor aktuele sake hier en in die buiteland, gesels Dan en Karin Roodt oor die mosie van die Nederlandse parlement waarin teenkanting teen grondonteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika uitgespreek word. Korrupsie in ons land vier steeds hoogty, wat ook in duur motors neerslag vind. In Duitsland is
Dan Roodt: Gestel ons herower Suid-Afrika?
Annette Kennealy, in memoriam Hoe later, hoe kwater, soos hulle sê. As ek daagliks waarneem hoe die radikalisering van Suid-Afrika sedert die De Klerk-Meyer-oorgawe van 1994 verloop, dan wonder ‘n mens waar dit alles gaan eindig (of juis nie). Want op ‘n manier was dit alles só voorspelbaar; ons ouers en grootouers het presies geweet